Jump to content

Saadjies vir skorsies

Holger

Recommended Posts

Hi

Ek lewe nu nie in Australia nie, en my afrikaans is baie sleg. Jammer, ons het vir een paar jaar in SA gewoon en baie lief geraak vir die afrikaanse skorsies. Ons bly in die Cook Islands on Rarotonga, niemand het nog van die dinge gehoord. Is daar miskien iemand wat vir my saadjies kan kry? My e-mail adress is blackrok@oyster.ck Skryve asseblief terug en ons gaan plan maak hoe ek kan daarvoor betaal. Baie dankie Holger

Link to comment
Share on other sites

Hi Holger

Eerstens, jou Afrikaans is pragtig, vind geen fout daarmee nie. Ek dink Cook Island is een van

die mooiste eilande.

As jy na die adres toe gaan http://www.satooz.com/category36_1.htm kan jy vir jou daarvan af skorsies

bestel.

Groete

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...