Jump to content

c.riekert: Help needed


c.riekert

Recommended Posts

Hallo aan almal

Ek is nuut op die forum. Ek en my twee kinders wil graag emmigreer vanaf Pretoria na Perth. Is daar dalk iemand wat my kan help met raad?

Watter immunisasies moet my kinders kry? (11jr en 16 jr)

Is daar 'n IELTS sentrum in Pretoria?

Hoeveel kos 'n visum tans.?

Hoeveel geld het ek nodig vir die hele proses?

Baie dankie solank!

Link to comment
Share on other sites

Hallo aan almal

Ek is nuut op die forum. Ek en my twee kinders wil graag emmigreer vanaf Pretoria na Perth. Is daar dalk iemand wat my kan help met raad?

Hallo en welkom :ilikeit:
Is daar 'n IELTS sentrum in Pretoria?
Nee... http://www.britishcouncil.org/africa-za-contact-us.htm
Hoeveel kos 'n visum tans.?

Hoeveel geld het ek nodig vir die hele proses?

Die kostes hang af van watter visa jy voor aansoek doen, maar hier is n link waarna jy kan gaan kyk:

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=15743

Edited by MichaelG
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...