Jump to content

Prayer Group

Ungerers (Tanja U)

Recommended Posts

Hi All,

Please send us some prayer requests if you have a need for prayer. PM me with your needs.

Cheers

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Hi All,

Please send us some prayer requests if you have a need for prayer. PM me with your needs.

Cheers

Tanja

Tanja

I really need prayer on the sale of our house and flat. I am struggling to have faith in the current market situation in SA, but I know its just when things 'seems' impossible is when we need faith and when God delivery miracles..

Also a smaller prayer that my police clearance from both the UK and SA will arrive soon.

Thanks so much

Emille

emille.vanheyningen@capetown.gov.za

Link to comment
Share on other sites

Hi Tanja - what a kind and caring offer

We all need prayer to help us through this process so my request is to ask - on behalf of all the Forum members through this phase of their lives, to be blessed with success (& speediness) and aided with abundance of patience (which wears thin at times), and to let that us lean on that strength to carry us all through - what are all too often - sleepless nights and days of nerves.

Thank you and Bless you

Link to comment
Share on other sites

Hi All,

Please send us some prayer requests if you have a need for prayer. PM me with your needs.

Cheers

Tanja

Hallo liewe Tanja,

Weereens BAIE dankie vir jou gebedsaksie op die forum. Binne 'n week nadat ek my gebedsversoek vir die verkoop van ons eiendomme en besighede aan jou ge-PM het, is 'n deel van my besigheid verkoop en is daar 'n belangstellende koper in die groter deel daarvan wat die een eiendom insluit!!! Aan God al die eer! Gaan asseblief voort om ons hande omhoog te hou vir die verkoop van die res. Ons kan nie gaan voor alles nie verkoop het nie. Mag God elkeen wat saambid uit sy sokkies uit seen vir jou opoffering en getrouheid!!!

Aktief55+

Link to comment
Share on other sites

Hallo Tanja

Baie dankie vir hierdie gebeds aksie! Ek wil graag in God se wil lewe en Hom verheerlik. My tasse staan al gepak, ek wil graag OZ toe gaan, en ek voel tog dat dit is wat die Here vir ons wil he - 'n beter lewe. Maar my man steek vas. Hy is baie onseker. Ek het my man en die situasie egter in die Here se hande geplaas. As dit Sy wil is dan ons moet gaan, sal Hy my man op Sy tyd en wyse oorreed om te gaan. As ons moet bly, sal ek dit ook aanvaar. Bid egter vir ons, vir wysheid, geduld en die krag om watter kant toe ookal die besluit val, dit te kan deurstaan!

Groete

Liggie

Link to comment
Share on other sites

liewe Tanja

Dit is so gaaf van jou om aan ander te dink en ons in jou gebede te hou. Ek het 10 jaar gelede met God se wil en hulp SA verlaat en was baie gelukkig in my nuwe land tot n' maand gelede het my hele lewe verander. EK het kanker en kry nou gemo vir 6 maande. My ouers is nog in SA en ek kon dit nog nie oor my hart kry om vir hulle te vertel nie. Ek verstaan nie hoekom die Here dit op my weg gebring het nie maar ek weet ek moet sterk wees en glo dat Hy n' doel het vir ons almal. Kan julle my ook asseblief in julle gebede hou. My naam is ook Tanja, so van een Tanja na n' ander, dankie vir die gebede. Ek sal bid vir al die mensies wat nog besig is om die land te verlaat sodat hulle kan krag kry vir die pad voorentoe.

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Tanja

I really need prayer on the sale of our house and flat. I am struggling to have faith in the current market situation in SA, but I know its just when things 'seems' impossible is when we need faith and when God delivery miracles..

Also a smaller prayer that my police clearance from both the UK and SA will arrive soon.

Thanks so much

Emille

emille.vanheyningen@capetown.gov.za

me and my family need a prayer please,we really want to live in australie,my husband are going in september for the inteview please pray for us that evrything will go good. we are chris mandy juanre emile and abbygaile erasmus

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie liewe Heer, dat ons almal hierdie forum ontdek het, dankie vir hierdie groot familie. Dankie dat daar soveel goeie dinge uit hierdie forum kom. Dankie vir die goedheid van al die mense wat op hierdie forum so behulpsaam is. Ek het lank laas soveel vriendelikheid onder die mensdom beleef.

Ek wil ook bid dat U wil geskied vir ons almal en dat ons almal ons deure vir U sal oopmaak om hierdie pad tot aan die einde saam met ons sal stap. Ek bid ook dat ons almal U wonderlike woord sal versprei in ons nuwe land Australia. God wees ook asseblief saam met almal wat graag wil emigreer maar nie kan nie.

Amen

DANKIE CHARNIE. AMEN DAAROP.

Link to comment
Share on other sites

Hi Everyone.

Please pray for us with selling of our house. This is the last thing before I can join my hubby. With everyday that goes by I get a little more anxious. Has someone that is really interested in the house. Has been here twice. Just waiting for her partner to come from Sudan on the 17th to look. Please let this be the one as I feel I am never gonna get there.

Thanks and Good Luck to everyone in this process. My prayers are with everyone.

Ronell

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie liewe Heer, dat ons almal hierdie forum ontdek het, dankie vir hierdie groot familie. Dankie dat daar soveel goeie dinge uit hierdie forum kom. Dankie vir die goedheid van al die mense wat op hierdie forum so behulpsaam is. Ek het lank laas soveel vriendelikheid onder die mensdom beleef.

Ek wil ook bid dat U wil geskied vir ons almal en dat ons almal ons deure vir U sal oopmaak om hierdie pad tot aan die einde saam met ons sal stap. Ek bid ook dat ons almal U wonderlike woord sal versprei in ons nuwe land Australia. God wees ook asseblief saam met almal wat graag wil emigreer maar nie kan nie.

Amen

Dankie Charnie,

Amen

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...