Jump to content

Nieltjie: Hello

Nieltjie

Recommended Posts

Hello mense

Uiteindelik is ek gerigestreer op die forum na n bietjie gesukkel.

Dis amazing om langs die vis waters te sit en iemand te ontmoed wat ook wil immigreer en hy vertel my toe van die web site, nou jou ek is baie bly en vind die web site as die beste nog.Da is nie n ander een wat n mens soo baie inligting kan ge soos die nie so tumps up

Nou ja na laat ek sommer dadelk afskop.Ons ek my vroutjie 3 kiddies is nou al 1.5 jaar aan die gang om te immigreer ma wat n gemors en geld mors om n agent te gebruik wat jou alles belowe ma niks gebeur nie.Toe besluit ek om alles self te doen want dis die enigste manier om iets uitgerig te kry want die agente in SA is soos die land se lyers corrupt.

My vraag is ken iemand Lyson Australia die agentskap in Palmerston NT in Australia.Hulle soek blykbaar vir n mens werk en is baie goedkoper as almal wat ek ken en jy kan hulle afbetaal.Want as ek nog een keer geld moet vooruit betaal en da gebeur niks kry ek n hartaanval.Die ding staan so ek het 12 jaar ondervinding in die bou bedryf het my eie klein contrakteur besigheid wat ek van die huis af doen ma het geen kwalifikasie nie, nie dat ek een nodig het want almal kan mos deesdae hier in 6 maande een kry teen so R56000 vir n plumber of n verfwer of teeler.Jy moet darim n bietjie ondervinding he.As ek geld gehad het, het ek dit gedoen want die agent se vir my jy kan nie aansoek doen vir n visa as jy nie n kwalifikasie het nie.Dis wa ek raad nodig het asb want sy het gese sy sal vir my werk soek dat ek n sponcer kan kry ma dis al 1.5 jaar.

Dis nou bietjie baie geskryf vir my eerste keer verskoon my asb wag om van julle te hoor dankie

Niel Grobbelaar

Link to comment
Share on other sites

Niel

I can't comment on your lack of qualifications or how to get a sponsor in Oz. I am sure ther are people on this forum who can?

All I wan't to add is that it seems you were shafted by an agent, but they are not all bad. There are many reputable ones around who can help you.

Good luck

Andre

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum Niel.

Dit kan net help om 'n kwalifikasie te kry, maar ek weet van mense wat dit nie gehad het nie en nog steeds kon oorkom op 'n "sponsored" visa. Veral as jy 'n skill het wat in aanvraag is en ook as jy bereid is om miskien vir die "regional" visas te gaan. My inligting is bietjie outdated op die oomblik, maar PM gerus vir "customeyes" op die forum - sy is 'n migration agent en sal jou goeie raad kan gee.

As jy nie regkom nie - ek het die name van 2 migration agents in Aus (ex-South Africans) wat dit al vir jare doen en jou sal help met inligting. Die een gaan gereeld terug na SA vir aanbiedings en mens kan dan met hom 'n afspraak maak om hom te sien terwyl hy daar is. Hulle ken die mark en die moontlikhede vir visas baie goed.

PM my as jy die inligting soek.

(PM = Private Message. Jy kliek op die pyltjie langs die persoon se naam en gebruik die opsie "send message")

Hi Andre,

Thanks, you know what is the most sadist thing is when you get the dishonest people it makes one don't trust the honest ones

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum Niel.

Dit kan net help om 'n kwalifikasie te kry, maar ek weet van mense wat dit nie gehad het nie en nog steeds kon oorkom op 'n "sponsored" visa. Veral as jy 'n skill het wat in aanvraag is en ook as jy bereid is om miskien vir die "regional" visas te gaan. My inligting is bietjie outdated op die oomblik, maar PM gerus vir "customeyes" op die forum - sy is 'n migration agent en sal jou goeie raad kan gee.

As jy nie regkom nie - ek het die name van 2 migration agents in Aus (ex-South Africans) wat dit al vir jare doen en jou sal help met inligting. Die een gaan gereeld terug na SA vir aanbiedings en mens kan dan met hom 'n afspraak maak om hom te sien terwyl hy daar is. Hulle ken die mark en die moontlikhede vir visas baie goed.

PM my as jy die inligting soek.

(PM = Private Message. Jy kliek op die pyltjie langs die persoon se naam en gebruik die opsie "send message")

Hello Doortjie

Baie dankie,ek is tans besig met Lyson Australia.Ek het hulle inligting gekry deur n ou skool vriendin van my sister.Dis hoekom ek gevra het of iemand hulle ken.Ek het al my goed gescan gesetifiseer gepos en gegaan vir police clearance in die week.Wat ek ok vind by hulle is dat n mens net n R500 deposito moet betaal om alles aan die wiel te kry maar dis wa ek skrikkerig is hoekom so goedkoop.Ek sal ma wag vir so n rukkie voordat ek iemand anders nader.Miskien sal hulle my kan help as da ma net iemand is wat hulle ken of gebruik het sal dit my beter laat voel.Ek sal jou pm as ek agter kom da is n slang in die gras vir daai ander details

Dankie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...