Jump to content

Mal kypies oppie vlaktes


SeanK

Recommended Posts

Mal hospitaal

Die twee mal pasiente is in Lentegeur Mal Hospitaal.

Hulle decide om Winkel - Winkel te speel in die saal.

Die een ou se hy sal die shop owner wees.

Die anne ou kom staan toe by die counter.

Die owner se vir hom hy moet agter in die lyn staan want die winkel is

vol.

Hy gaan staan toe agter in die lyn.

Hy stap so stadig voorentoe na die counter.

Toe hy by die counter kom se die owner vir hom, hy moetie inbas nie,

hy moes toe weer agter in die lyn gaan staan.

Hy gaan staan weer agter in die lyn en so stadigies loop hy weer vorentoe

na die counter.

Toe hy by die counter kom se die owner vir hom die winkel is vol en as hy

weer gaan inbas gaan hy op sy moer kry.

Hy gaan staan toe weer heel agter in die lyn. Stadigies loop hy weer na

die counter.

Toe hy by die counter kom skop en klap die owner vir hom in sy moer. Hy

le toe op die grond goed gebliksem..

Hy skree toe vir 'n Dokter wat vir hom kom rescue.

Die dokter vra toe vir hom "Wie het vir jou so in jou moer geskop".

Die ou se toe "Ek het nie gesien nie, die winkel was te vol"

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...