Jump to content

berndt: Howzit


berndt

Recommended Posts

Hallo almal

Ons is redelik vars uit die Kaap - vandag is ons 2 weke in Oz.

Ek (Berndt), my vrou (Marina) en twee kids (Mila -6) en Sabrina ( -4)

Ek en my vrou kom albei oorspronklik van Pretoria af, maar het 10 jaar in Durbanville (in die Boland buite Kaapstad) gebly.

Ons het op Oz besluit oor die goeie weer, buitelug lewe en spasie. (veilighied, goeie skole en beter werksgeleenthede was die groot beweeg-rede).

Ons is baie lief vir stap in die berge, uitkamp, piekniek, braai, kuier en ook see kayak ry. (die kayak is oppad in die container)

Wyn proe was een van die groot tyd-verdrywe - hier is glo wynplase, maar ons weet nog nie waar nie.

Ons het in twee weke met die hulp van ons goeie vriende hier (Pier en Rialet le Roux) vinnig ingeburger.

Ons huur 'n huis in Wakerley (Brisbane), het nou 'n nuwe kar, meubels etc. etc. (min van ons goed kom oor -dit sou te duur uitgewerk het en die goed was oud).

Ek werk op Finansiële stelsels by QUT (Queensland University of Technology) (het al 5 dae gewerk)

Julle gaan my naam gereeld sien - hier in Oz het jy al die hulp nodig wat jy kan kry want 'n mens is baie verder uit jou gemak zone as wat jy gedink het !!

EISH !!!!

Link to comment
Share on other sites

Klink of julle alles baie goed beplan het en darem al die klippe op die grondpad sovêr kon mistrap ;) . Dankie dat julle nou bereid is om uit julle ondervinding te deel en raad te gee vir almal wat nog die lang pad moet aanpak! Ek hoop julle is baie gelukkig in Aus!! :P

Link to comment
Share on other sites

Guest Sunshine Sister

Hi daar Berndt, Marina, Mila en Sabrina,

Baie welkom by ons forum. Baie welkom in Australië ! Ek is baie bly om te hoor jy het vriendelike Saffer gesiggies naby wat kan help met raad en ondersteuning. Ons is self ook nuut in Oz,(8 weke) so ek het 'n idee waarvan jy nou praat !! Baie sterkte met al die uitsorteer/uitfigure en nes-skrop... En natuurlik met die uitkampeer/ gedeeltelike ongemak tot die res van jou bekende dingetjies met die container opdaag. Sien uit daarna om jou sommer gereeld hier te sien !! ;)

Liefde

Sunshine Sister

:P

Edited by Sunshine Sister
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...