Die Viljoens Posted June 24, 2008 Report Share Posted June 24, 2008 Hello aan almal wat dieselfde voel, en dieselfde emosies ervaar of ervaar het. Wil sommer net se dat dit great is om deel te wees van 'n community!!Ons vlieg die naweek OZ toe vir onderhoude en LSD en beskou onsself as baie bevoorreg. Hopelik realiseer die sceary droom van ons. Ons het 2 kinders, een 12 en enetjie van 9 en die ding waarna hulle die meeste uitsien om eendag in Oz te wees is die feit dat hulle in die aand kan buite speel en 'n kinder lewe te he soos ons gehad het. Ek dink dis die groot rede hoekom ons die besliut maak is dis mos mens se plig as ouers om dit vir jou kinders te gee as jy die kans gegee word. Dit is egter baie baie sceary maar alles is in ons skepper se hande.Hoop ek kan my "landed" datum bevestig oor 'n rukkie met 'n spesifieke ene.Groete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Olkabolka Posted June 24, 2008 Report Share Posted June 24, 2008 Baie welkom!Ek hoop jul geniet die LSD en dat dit goed gaan met die onderhoude. Hou ons asb op hoogte, dit gee ons wat nog nie werk kon kry nie, hoop dat daar vir ons ook 'n opening sal wees, iewers waar ons ons gelukkig kan wees. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Mara Posted June 24, 2008 Report Share Posted June 24, 2008 Hi Sakkie & SannieAs julle julself in Melbourne vind met julle LSD, maak gerus kontak, julle is welkom vir 'n koffie en Tim Tams! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Die Viljoens Posted June 25, 2008 Author Report Share Posted June 25, 2008 Ag baie baie dankie sal so maak. Ons soek al werk van laasjaar oktober af!Ek hou duivas dat julle ook sal regkom.Sal alles vertel as ons terug is!Groete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Enrica Posted June 25, 2008 Report Share Posted June 25, 2008 Welcome and good luck with the interview/s Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.