Jump to content

Johan&Karen: Goeie dag almal


Johan&Karen

Recommended Posts

Ek wil net graag die regte ding doen en by die voordeur van hierdie Forum instap en almal groet. Ek, my vrou en kinders woon tans nog steeds so 30km buite Kaapstad. Dit is maar hoofsaaklik ek wat soveel moontlik inligting probeer bymekaar skraap vir die groot stap in ons lewe so ek bedank almal solank nou al vir julle hulp en al die antwoorde op my vrae wat nog gaan kom.

Ek wil veral vrae vra rondom die konstruksiebedryf in Oz en as daar enige iemand is wat in die veld van argitektuur, konstruksie ens. werksaam is, my te PM. Ek sal dit baie waardeer.

Johan

Link to comment
Share on other sites

Welkom Johan

Jy is op die regte plek. Vra soveel as moontlik. Doen soveel as mootnlik. Die mense noem dit "networking"

Ek persoonlik het sukses gehad by die Ekspo (alhoewel ek dit glad nie geniet het daar nie). Ek het net met die regte persoon op die regte tyd gepraat!

En LSD! Doen die LSD ding.

Sterkte met die pad voorentoe.

Barries

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan and Karen

Welcome - glad you could make it to the forum! :ilikeit:

You'll find all your answers here!

Leigh

Link to comment
Share on other sites

Ek wil veral vrae vra rondom die konstruksiebedryf in Oz en as daar enige iemand is wat in die veld van argitektuur, konstruksie ens. werksaam is, my te PM. Ek sal dit baie waardeer.

Johan

Hallo Johan en Karen. Welkom by die forum.

PM vir "Oubossies" op die forum - sy mag dalk weet van geleenthede in die konstruksiebedryf.

Geniet jou tyd op die forum.

Link to comment
Share on other sites

Hello Karen

Check our post about the Cape Town ladies get-together on Saturday - would love to have you there!

Link to comment
Share on other sites

Welkom, hoop jou proses gaan glad verloop. Onthou ons probeer almal hier saam antwoorde vind. Dit gaan egter al 'n rukkie aan en daar is soms out onderwerpe wat dit wat jy wil weet dek - gebruik maar die soek funksie.

Hoor van julle vordering in die toekoms...

Link to comment
Share on other sites

Welkom, kyk gerus rond hier op saaus, en vra maar vrae waar julle inligting soek.:)

Dax

Link to comment
Share on other sites

Welkom en sterkte met jul lang pad vorentoe na Oz!

Geniet maar die forum en hoop jul kry al jul antwoorde wat jul soek en nodig het om deur die tyd te kom van Imegrasie.

Tot later.

Link to comment
Share on other sites

Wlkom aan boord. Onthou groot deel van die proses is generies and baie ander wat nie in die Konstruksie is nie kan waarde toevoeg.

Soek bietjie rond en ju sal baie info kry. Post net jou vrae en jy sal vars antwoorde kry?

Sterkte.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...