Jump to content

Seeking Office Manager/HR Manager Position


cristel
 Share

Recommended Posts

Hello all Forumites !

Hopefully you've noticed me, i've been around for a while on the site !

Ek het laasjaar begin met 'n Sponsored 457 Visa en uitendelik 'n Sponsor in Geraldton WA gekry, het Maart 2008 geland. Ek en my seun is baie gelukkig.

My werk ondervind egter tans finansiele probleme, en ek is aangeraai om uit te kyk vir 'n ander pos. Volgens my agent het ek 28 dae nadat hulle deure toegemaak het om 'n nuwe VISA aansoek te doen.

Ek het ondervinding as Office manager in 'n Mediese praktyk, Prokureurs praktyk en ook dan nou in die Aboriginal Community.

Ek heg my CV hierby aan, asb as julle van enige iets weet, PM my ?

Ek wil groot asb nie teruggaan RSA toe nie, eerstens ter wille van my kind en tweedens aangsien ek finansieel geruineer sal wees.

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...