SimonS Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Hi guys;Thought it is time for intro's. My wife and I stay in Middelburg with our 3 year old son and 2 month old daughter. Lovely little town.We decided to make the big move, because we don't feel safe anymore. We have just always heard of violent crime in the cities, but it is starting to show its ugly head in our town as well.I am a Process Control Instrumentation Technician with a Bachelors of Technology degree ( B-Tech ) in Electrical Engineering from Technicon Pretoria. I also have a National Diploma (S4) in Electrical Engineering - Process Instrumentation.My wife is in the process of completing her LLb degree ( South African law ) at UNISA.Browsing this forum helps us alot.Any other forum members in the same line of work as I, please pm me.Vriendilke Groete !!!!!!!!!!!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Ready2go Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Welcome Boertjie !This forum is great and you will get addicted.Have u started your app ? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kwikkie Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Hi BoertjieWelkom, hier is wonderlike bruikbare ingligting op die forum. Ek is ook in die LAW - vroutjie sal nog bietjie moet swot om toegelaat te word in Aus. Laat weet as sy inligting soek. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Enrica Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Welcome , and wish you luck with your application Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
AllisonW Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Hello and welcome. I am sure that you will find this forum a great resource.Good luckAl Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
JimmyC Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Welkom Boertjie!Ek en jy gaan nog dik stukke gesels. Ek het presies dieselfde kwalfikasies. Het julle al besluit na watter stad julle wil gaan?Jimmy Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
ANXIOUS Posted June 21, 2008 Report Share Posted June 21, 2008 Hallo en welkom Boertjie. Self n ou Middelburger. Werk jy dalk by Columbus? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
DCW Posted June 22, 2008 Report Share Posted June 22, 2008 Hallo en welkom Boertjie. Ek was van Witbank ook in die Instrementasie veld !!! In Perth vir amper 1j 6maande en geniet dit nog elke dag.Die enigste probleem is die lisensie storie, werk nog daaraan.Laat weet hoe jou proses verloop, ek sal graag help waar ek kan.DCW Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
SimonS Posted June 22, 2008 Author Report Share Posted June 22, 2008 Welkom Boertjie!Ek en jy gaan nog dik stukke gesels. Ek het presies dieselfde kwalfikasies. Het julle al besluit na watter stad julle wil gaan?JimmyHi Jimmy;Nee nog nie. Weet nog nie hoe om te begin nie. Dink daaraan om vir 'n paar poste in Aus aansoek en te kyk of die werkgewer my sal sponsor. Glo dit sal bepaal in watter stad / dorp ons gaan. Ons is lief vir 'n plattelandse atmosfeer, en hoop dit is 'n kleinerige dorpie ( nou nie TweeBuffelsmetEenSkootDoodGeskietFontein nie maar iets min of meer soos Middelburg ).Gaan maar solank die Skill Assesmant by Engineers Australia laat doen. Ek het 11 jaar ondervinding in die Instrumentasie veld. ASCO kode vir my rigting is 2128-15 - Engineer : Electrical or Electronics Engineering Technologist. Ek kan by ECSA registreer vir dieselfde.Weet jy van SA instrumentasie ouens in AUS ?Ek sal daarvan hou om met sulke ouens in verbinding te tree en uit te vind waar werk hulle, salarisse, maatskappy voordele ens.Groete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
SimonS Posted June 22, 2008 Author Report Share Posted June 22, 2008 Hallo en welkom Boertjie. Self n ou Middelburger. Werk jy dalk by Columbus?Hi;Jip al 11 jaar daar. Goeie en waardevolle ervaring opgedoen.Was jy ook daar?cheers Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bren&Nick Posted June 22, 2008 Report Share Posted June 22, 2008 Hi BoertjieWe are just up the road from you - Live on Old Middleburg Road, work in Witbank. Also new to forum but seems to have a lot of good info and advice. Hope your process goes well - keep in touch and let us know how things go. Also in process, but finding the employment thing a lot more challanging than we originally thought - I am in banking and husband electrical ( also have own building and construction business) Hubby was with Highveld for 15 years - electronics mechanician but oh!!!! the age problem - just over 45 and now dont qualify in terms of 175 visa - have to find alternative route.Keep well Brenda TsiaousisPlease PM me so we can get in touch telephonically - wife too - i think it's a good form of encouragement Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Gummy Bear Posted June 29, 2008 Report Share Posted June 29, 2008 Baie welkom aan julle hele familie.Hoop jul voel somer gou tuis op die forum.Sterkte met jul beplanning vir Oz. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pine and Riana Pienaar Posted June 29, 2008 Report Share Posted June 29, 2008 Welkom maat. Hoop jou dinge gaan vinnig. Gebruik gerus die soek funksie. Daar is ontsaglike waardevolle info. Checklists, ens Groete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
GerhardinOz Posted June 30, 2008 Report Share Posted June 30, 2008 Hi Jimmy;Nee nog nie. Weet nog nie hoe om te begin nie. Dink daaraan om vir 'n paar poste in Aus aansoek en te kyk of die werkgewer my sal sponsor. Glo dit sal bepaal in watter stad / dorp ons gaan. Ons is lief vir 'n plattelandse atmosfeer, en hoop dit is 'n kleinerige dorpie ( nou nie TweeBuffelsmetEenSkootDoodGeskietFontein nie maar iets min of meer soos Middelburg ).Gaan maar solank die Skill Assesmant by Engineers Australia laat doen. Ek het 11 jaar ondervinding in die Instrumentasie veld. ASCO kode vir my rigting is 2128-15 - Engineer : Electrical or Electronics Engineering Technologist. Ek kan by ECSA registreer vir dieselfde.Weet jy van SA instrumentasie ouens in AUS ?Ek sal daarvan hou om met sulke ouens in verbinding te tree en uit te vind waar werk hulle, salarisse, maatskappy voordele ens.GroeteEk Biltongboer is in 'n soortgelyke situasie as jy. Kontak hom. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Maplotters Posted July 8, 2008 Report Share Posted July 8, 2008 Hi Boertjie, Sherbit ek sien nou dit lyk vir my of my PM na julle nie deurgegaan het nie ?????? Nog nie so 'n boffen wat die PM's aanbetref nie. Laat weet my asb!Groete en weereens van ons kant af ook welkom en sterkte met als !Naomi Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.