Jump to content

Help Asseblief!!!


Pink Missy
 Share

Recommended Posts

Hi

Ek weet nie of ek eers so iets van enige iemand kan verwag nie, maar ek moet probeer. Ek het noe net e-mail van ons agent af gekry om te se net om ons op die lughawe te gaan haal, ons te help om blyplek te kry en te help om ons lisensies te kry, gaan dit ons $1500 kos!!! Ek dink dit is belaglik. As mens in ag neem hoeveel ons reeds betaal het vir die visas wat net so belaglik was, maar ons was dom en het die geld bymekaar geskraap en dit gedoen.

Maar ons sit nou met 'n probleem. My man moet binnekort begin werk in Cunning Vale en ons wag nog steeds vir ons huis se geld om uit te betaal. Dus het ons nie die soort van geld om aan 'n agent te betaal en dan nog genoeg oor he om vir die eerste ruk oor die weg te kom mee nie. Nou wil ek weet of daar nie Saffers in daardie omgeweing is wat ons kan help nie.

Ek het nog nie 'n datum van wanneer ons daar sal wees nie. Dit is net ek en my man. Ek is 42 jaar en my man 40. Ons is nie mense wat alles vernuut wil he nie, maar ek voel net dat dit wat hulle van ons vra is duidelik 'n uitbuiting van die nuwe Saffers wat daar aan kom in 'n nuwe land en nie herwaarts of derwaarts weet nie.

Ek sal dit werklik waar hoog op prys stel as daar iemand is wat ons kan help.

Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

Miri

Are they asking for $1500.00 just to find you a place to stay and help you with your licences and fetch you from the airport?

You can always find your own place to stay ,

A taxi ride depending on how far you need to go is between $50 and $100.00

Alternatively you can rent a car for a few days with or without a GPS!!!

I suggest a furnished rental for at least 1 week, in that time you can find a place to rent, even if you have to borrow furniture etc until your container etc arrives. You need at elast 6 weeks rent in advance

The licences are not a big deal, you go to your closest licence department when you arrive and go and make an appointment for your drivers test.

If I can answer any of your questions, please let me know.

Link to comment
Share on other sites

Miri,

Ek lees al jou posts en dit lyk half asof jy in 'n panic state is.

Ek kan ongelukkig nie help met akkommodasie nie want ek is in Melbourne maar sou graag as julle hiernatoe gekom het.

Ons het vanaf sa vir ons tydelike akkomodasie in 'n vakansie oord gereel. Dit is op die bus roete en ons kan alles van hier af doen.

Ons het ook ons selfone saamgebring en 'n pay as you go gekoop, deur Optus want van Optus na Optus kan jy verniet bel (weet nie of die ander networks dit offer nie)

Kyk na alternatiewe opsies. Die vakansie oord kos ons $525 per week wat nogsteeds baie baie baie goedkoper as 'n hotel is.

Ek sou ook 'n rental van die lughawe af gevat het as ek julle was of kyk op die forum by die collection services by LSD trips and arrivals of daar iemand is wat sal offer om julle te kom oplaai.

Ons het 'n rental kombi gehad want ons het so baie tasse gehad omdat ons nie 'n container gehad het nie.

Julle sal alles gereel kry moenie worry nie, ek het ook so gevoel. Een ding op 'n slag. Laat weet as ek met enige iets kan help.

Sterkte vir julle 2.

Groete

Tanja

Link to comment
Share on other sites

We stayed in a Furnished cottage when we first arrived for 2 months until we got our rental for our furniture to be put in off the container. If you need details of this furnished place, pm me and I will give you their name and number.

We went ourselves to the License department and sat 3 x learner licenses and do our drivers in August. No problem.

There are loads of wonderful people here in Perth who are always willing to help new people to Perth.

I found the most wonderful friend who helped us with getting by until we had our stuff.

Please don't be afraid to ask for anything, because plans are made for your family to settle into a new Country.

Cheers

Kathy

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ek weet nie of ek eers so iets van enige iemand kan verwag nie, maar ek moet probeer. Ek het noe net e-mail van ons agent af gekry om te se net om ons op die lughawe te gaan haal, ons te help om blyplek te kry en te help om ons lisensies te kry, gaan dit ons $1500 kos!!! Ek dink dit is belaglik. As mens in ag neem hoeveel ons reeds betaal het vir die visas wat net so belaglik was, maar ons was dom en het die geld bymekaar geskraap en dit gedoen.

Maar ons sit nou met 'n probleem. My man moet binnekort begin werk in Cunning Vale en ons wag nog steeds vir ons huis se geld om uit te betaal. Dus het ons nie die soort van geld om aan 'n agent te betaal en dan nog genoeg oor he om vir die eerste ruk oor die weg te kom mee nie. Nou wil ek weet of daar nie Saffers in daardie omgeweing is wat ons kan help nie.

Ek het nog nie 'n datum van wanneer ons daar sal wees nie. Dit is net ek en my man. Ek is 42 jaar en my man 40. Ons is nie mense wat alles vernuut wil he nie, maar ek voel net dat dit wat hulle van ons vra is duidelik 'n uitbuiting van die nuwe Saffers wat daar aan kom in 'n nuwe land en nie herwaarts of derwaarts weet nie.

Ek sal dit werklik waar hoog op prys stel as daar iemand is wat ons kan help.

Baie dankie

Ons land 7 Julie in Adelaide. Ons gaan vir 'n week in Hotel/Motel bly en dan iets soek (gemeubuleerd) totdat ons goedjies arriveer. Jy het dan nie die groot deposito probleem nie maar jy betaal bietjie duurder per week. Sterkte, ek weet hoe julle voel! :blink: Die agente gee nie veel aandag aan my as ek van hier af probeer reel vir 'n huurhuis iewers in die toekoms nie :ilikeit:. Ek verneem die huurmark is baie aktief/besig. Julle is ten minste gelukkig dat julle huis verkoop is! Ek sal moet huur vir volgend jaar of wat want ek kan nie sien hoe ek 'n huis gaan bekostig in Adelaide nie.

Hans

Link to comment
Share on other sites

Miri

Are they asking for $1500.00 just to find you a place to stay and help you with your licences and fetch you from the airport?

You can always find your own place to stay ,

A taxi ride depending on how far you need to go is between $50 and $100.00

Alternatively you can rent a car for a few days with or without a GPS!!!

I suggest a furnished rental for at least 1 week, in that time you can find a place to rent, even if you have to borrow furniture etc until your container etc arrives. You need at elast 6 weeks rent in advance

The licences are not a big deal, you go to your closest licence department when you arrive and go and make an appointment for your drivers test.

If I can answer any of your questions, please let me know.

Thanx very much. I think I'm going in a state of panic now. But knowing that there are peple out there willing to help me, realy helps.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

When are you arriving.

To sort your problems out is nothing - this is Australia -do not worry or ever panic. You can rent from cheap hotels in Perth or stay in furnished prefab homes in Big4 caravan parks here in Perth. There is shuttle from airport to a cheap but good hotel in centre of PErth I can recommend for first 1/2 nights. Cheap rental company is BAyswater car rental in Perth - check website. You can also get ANYWHERE with the public transport system.

You can also email me at adutoit@srk.com.au

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...