Jump to content

Soek na Pieter en Bronwyn Taljaardt


magda steyn
 Share

Recommended Posts

:rolleyes: Hoop iemand kan my help,ek is op soek na Pieter en Bronwyn,hulle het van Phalaborwa af oor gekom Australia toe en ek het hulle kontak besonderhede verloor.Hulle het 2 klein kindertjies.Ek en Bronwyn het saam by n bank gewerk en ek sal graag met hulle wil kontak maak,sodat ons weer die vriendskap bande kan optel.

:blink:

Link to comment
Share on other sites

Magda, as jy hulle kry, se my asseblief ook. Het hulle laas gesien toe hulle nog probeer het vir kiddies! Piet en my man Flip was buddies, saam appies in Ermelo, Piet was saam op ons eerste groep "blind date".

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...