Jump to content

"Rasisme" in 'n ligter luim


Ziggy

Recommended Posts

Jammer as dit al op was, maar na aanleiding van "op die kole" gemoedere net die volgende

Koos vat sy gesin Kaap toe vir 'n vakansie. Jannie speel op die strand en maak maatjies met 'n kleurlingetjie. Na hulle 'n rukkie gespeel het sê Jannie vir sy maatjie: "Jy's seker 'n local, want ek sien jou voortanne is weg."

Die maatjie sien Jannie se draadjies en sê vir hom "En djy's seker van Gauteng".

"Hoe't jy geweet?", vra Jannie.

"Want ek sien djy het burglar bars op djou tanne!"

Link to comment
Share on other sites

Hahahha - ek het die email nou die dag gekry nogals lekker gelag!

Ek kom van die Kaap, dan sal ek seker my voortande moet gaan uithaal :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...