Jump to content

Esperance


Dreamcatcher
 Share

Recommended Posts

Hi,

We went to Esperance for a weekend, and I thought I'd put up a few pic's of the sea there. I have never in my life seen such clear water! It is a pity that the weather there is very changeable. Talk about four seasons in a day! At least we had some sun, and could swim there, even though it is still a bit chilly.

post-184-1155643810.jpg

post-184-1155643838.jpg

post-184-1155643856.jpg

post-184-1155643897.jpg

post-184-1155643927.jpg

post-184-1155643963.jpg

post-184-1155643980.jpg

Enjoy,

Greetings,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Dreamy-how absolutely beautiful.

But...alas... travelling time for me to Esperance in this huge country we now call home would be something like 10-12 hours.(5 .5 hours flying time and aproximately another 5-6 by road) But- It has been place right on top of my to-do list!

Link to comment
Share on other sites

Wow Dreamy! BAIE mooi daar! Ons beplan nog om eeeeeendag die "road less travelled" van die hele Aus te doen - dalk sommer met 'n Landrover en 'n tentjie..... Dit sal beslis een van my "pit stops" moet wees! (Is daar kakkerlakke?.... :ilikeit: )

Link to comment
Share on other sites

Riekie,

Wat van 'n 'Forum 4x4 Vasbyt' eendag!? :ilikeit: Dit sal tog te lekker wees om saam met ander expats die nuwe land in te vaar...amper soos die Voortrekkers. :ilikeit:

Suidwes

Link to comment
Share on other sites

Is daar kakkerlakke?.... :ilikeit:

Ek het nou nie so fyn gekyk nie :whome: Ek dink daar mag dalk van daai groottes wees, maar hulle is gelukkig maklik om te "spot" en hulle bly eintlik buite. Nie soos die blerrie klein goedjies wat so in jou kombuis gekrioel het in SA nie! Maar nou ja, soos reeds gesê, daar is erger dinge as goggas in hierdie wêreld :ilikeit: .

Daar is baie plekke waar jy met jou voertuig op die strand mag gaan, en daar kamp. Hier is 'n foto van die ideale ding. Dis vinnig en maklik om op te slaan, en jy sal nie glo wat het hierdie mense alles in hierdie voertuig nie! Ys- en vrieskas, wynkoeler, en alles wat jy dalk mag nodig kry.

post-184-1162353258.jpg

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Ek het nou nie so fyn gekyk nie ;) Ek dink daar mag dalk van daai groottes wees

Ag nee! Ek is hiper bang vir daai groot kakkerlakke! Toe ons by Tamworth gaan kamp het, was die publieke badkamers VOL van die goed - en dit VLIEG! (Dit is AL ding wat ek op hierdie stadium teen kamp het - die kakkerlakke in die publieke badkamers - hulle kom seker agter die lig aan...!) Ek het 'n hengse vrees vir die goed! Ons kry dit hier in Sydney ook - veral in Februarie, want dan is dit blykbaar broei-tyd (dit is so erg, hulle noem dit Fearbruary!) Ek hou my vensters en deure toe en dit hou meeste van hulle buite, maar nou en dan glip een in en dan is ek buite myself! My gil sal 'n glas laat bars! Ek kriewel sommer nou net om daaraan te dink! :ilikeit:

Suidwes - dit klink na 'n idee! "Die Groot Trek" Down Under......Of dalk: "Die Boere gaan Bos!" He-He! :whome: Ek neem aan julle is lief vir kamp & 4X4 aksie? Ek is mal oor die natuur, maar ek raak nog maar gewoond aan die hele "kamp effek"..... (Soos jy seker kan aflei! :ilikeit: )

Link to comment
Share on other sites

  • 1 year later...

McDreamy, my bek kwyl nou amptelik vir Aus!!! Ek het nie gedink weskus het ook sulke mooi plekke nie.

Link to comment
Share on other sites

Dis ongelooflik mooi. Ek dink mens verlang terug na RSA se natuur, maar Oz het self sulke mooi plekke (party baie mooier as RSA), dat ek dink mens later net die bosse in ry om oor jou verlange te kom. En daardie bosse is regtig "fabulous"!

Link to comment
Share on other sites

Beautiful Pics Dreamcatcher

You have just proved that Esparance rightly so has some of the best beaches in the world and that WA has the best beaches in Australia. :ilikeit:

Looks like you guys had a great trip thanks for sharing the pics.

Cheers

Enrica

Link to comment
Share on other sites

looks stunning!!!

Link to comment
Share on other sites

Baie mooi, lyk baie soos die noordelike dele van NZ in die somer maande.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...