Jump to content

Maroochydore...


BeeTee

Recommended Posts

Ons het vandag besluit om die wille lang pad aan te pak en bietjie te gaan scout hoe dinge lyk in Maroochydore.

Ek ken iemand hier op die forum wat dalk binnekort soontoe gaan trek...so toe reken ek uit die goedheid en barmhartigheid van my hart sal ek 'n paar fodies neem...

...en die fodies is maar min, want toe ons daar aankom begin die kamera beep...flatteries bat... :D

So...

Here goes...

Oppad in Maroochydore in:

IMG_0081.jpg

IMG_0082.jpg

IMG_0083.jpg

IMG_0084.jpg

Hierdie is op die Esplanade ek dink...en daar's 'n lagoon affere ook:

IMG_0085.jpg

IMG_0086.jpg

IMG_0087.jpg

IMG_0088.jpg

IMG_0089.jpg

IMG_0090.jpg

Die Pelikaan het daar rondgeswem op die lagoon by die mense wat visvang, ek dink hy was lus vir hulle aas gewees:

IMG_0091.jpg

IMG_0092.jpg

Maroochydore strand:

IMG_0099.jpg

IMG_0098.jpg

IMG_0097.jpg

IMG_0096.jpg

IMG_0095.jpg

IMG_0094.jpg

IMG_0093.jpg

Link to comment
Share on other sites

Maroochydore is 'n pragtige plek... My seun bly daar en as ek reg sien is daai eerste foto van jou van die lagoon voor sy woonstel geneem. Die hele dorp is pragtige plek.

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Ja ek was nogal heel impressed gewees - ek kan nogal myself sien 'n huisie daar koop met my Lotto millions wat ek eendag gaan wen :D:thumbdown:

:ilikeit:

Edited by BeeTee
Link to comment
Share on other sites

Ag Nee, BeeTee - staan in tou - ek gaan eerste Lotto wen !!!! :thumbdown:

There has to be justice !!!! :D

Maroochydore... die hele sunshine coast is ongelooflik mooi !

Groete

Shandell

Link to comment
Share on other sites

hie hie hie...ok so Bee Tee...wat sal ek dan my nick maak? Maroochy Mama? Vir die wat dalk gewonder het....dis vir my wat hy die pics geneem het...hy kon sy nuuskierigheid nie beteuel toe hy hoor ons kan daar werk kry nie.....Uit die diepte van my bodemlose hart bedank ek jou dat jy uitkyk vir my welsyn Bee Tee...dis darem nader as ALice nie waar nie?

Link to comment
Share on other sites

Aahhh julle twee darem, Hey Beetee lyk my jy het gewen of is ek prematuur (mooi woord he), geluk man - lyk my ASP hulle het die Perth idee gelos.

ASP ek like Maroochy Mamma, ek laaik dit kwai - Daar is baie wat jy met die mamma tema kan doen. Moet nou net nie in Mooloolaba gaan settle nie - somehow het Mooloolaba Mama net nie dieselfde gevoel nie. Of miskien settle julle in Buderim - dan kan jy die Buderim baby wees

Wanneer kom julle na die naaisste kant van Australie om te settle?

Sunshine BUG (jammer SS)

Link to comment
Share on other sites

:( Ja kletsgogga..ou Beetee kan nogals die guilt trip goed doen...maar daar is n klein dingetjie genoem EKSAMEN wat ons in Oktober moet doen voor ons kan inpak vir Bris of Maroochy...ons sal in Brisbane wees vir die eerste week in Oktober vir die genoemde eksamen en om die werk in Maroochydore uit te kyk...Beetee weet nog nie maar hy moet babysit daai week..... :lol:

En dan wag ons vir die uitslae...ek het gehoor dat geen SA tech. nog daai eksamen gedop het nie.... :holy:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...