Jump to content

BokJol


Lmari
 Share

Recommended Posts

.

Bokjol

Julle word almal uitgenooi na die bokjol / sokkkie. Ons gaan lekker

gesellig kuier en dans. Ook dié wat nie dans nie kan lekker saam kuier.

Datum: Saterdag 12 Augustus

Tyd: 6pm tot laat

Plek: Centenary Heights Skoolsaal. Ramsay straat, Toowoomba

Toegang: $10 per volwassene. Tieners en kinders gratis

Om kostes van saal en toerusting te dek.

Hierdie keer gaan on warm kos eet. Dis mos winter!!

Maak saam met ‘n familie en bring warm kos en nagereg saam. Daar is

‘n stoof om goed op te warm. Geregte soos sop, bobotie, kerrie & rys,

Lasagne, Vetkoek, of junk food soos pizza of KFC.

Bring saam:

  • Eie peuselgoed, kos, drinkgoed en nagereg.
  • Eie eetgerei, koffiebekers en tafeldoek.
  • Komberse vir die kleintjies, en goed om die kinders mee besig te hou soos tennisbal, bordspeletjies, kaarte en springtou.
  • Op aanvraag van vriende, bring julle tieners saam sodat hulle met mekaar kan dans!

Daar is:

  • Hope tafels en stoele en genoeg plek om te dans.
  • Daar sal koffie, tee, melk en suiker wees.
  • Die saal en skoolterrein is “non-smoking”
  • Yskas, kitchenette en toiletgeriewe.

Namib Delights:

Vir enige bestellings van tradisionele Afrika-geregte soos vetkoek, koeksisters, melktert, biltong en enige ander koek en beskuit, kontak Petra Swanepoel van “Namib Delights” 0448 858 879 of

e-pos: velskoen@bigpond.com Sy kan julle bestellings vir die aand saambring.

Groete,

Sonja Venzke

Mob: 0428 307 752

Neem kennis dat ek hierdie geleentheid reël op aanvraag van vriende, met geen verbintenis tot enige klubs of organisasies nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...