Jump to content

okkerneut


Michelle
 Share

Recommended Posts

Kan iemand my dalk se wat is 'n okkerneut in engels? As my broer kom kuier gaan ek hom vra om vir my 'n woordeboek saam te bring :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Thanks Jules!!! I feel like such an idiot. happens to me all the time. Kan iemand my sommer ook se of meelblom en koekmeelblom dieselfde ding is. Indien nie wat is meelblom? Ek mis woolies food, hierdie als self kokery maak my mal!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle

Meelblom is mazina en koekmeel is koekmeel. Moetnie alleen voel nie ek vergeet soms self wat die goed is.

So het ons die fout gemaak toe ons in NZ gekom het. My man was toe al 'n klompie maande daar.

Hy het toe maar solank paar goedjies aangeskaf vir kos maak en al daai jazz.

Ek bak pannekoek maar dit werk nie.. bak koekies maar dit werk nie.. die ergste was ek maak souskleitjies en dit word groen.

Toe sal ons agterkom ons gebruik Baking Soda in plaas van Baking Powder. Ek het toe sommer vir

my 'n NZ kook boek gekoop om seker te maak ek is op die regte pad. :rolleyes::unsure:

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Guest Jules
Ek mis woolies food, hierdie als self kokery maak my mal!!

I hear you! I was truly surprised and disappointed to find that there is nothing like the SA Woolies here. :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hehe Lmari, laat jy my nou dink aan die eerste keer wat ek vir my arme man probeer pannekoeke bak het. Ek het die bakpoeier vergeet en het toe aanhoudend meel bygegooi om die beslag dikker te probeer maak. My pannekoeke het soos Naan (daai indiese platbrode) gelyk. Hehe die kombuis is nou nie my forte nie, maar ek probeer darem.

Link to comment
Share on other sites

Michelle ja dink ons vrouens kan elkeeen 'n staaltjie of drie vertel van die kombuis.

Soos jy met die pannekoek het ek ook 'n ondervinding gehad. Ons was enkele dae getroud toe ek een

dag vir pannekoek bak, want dit het gereen. Ek het 'n baie goeie resepte boek van skool. Bak op klein maat.

So begin die nuut getroude met die pannekoek. Gooi alles in wat die resep gee. Maar die pannekoeke sit

vas aan die pan... maak nog 'n baksel aan en gebruik a ander pan, maar dieselfde. Na die vierde keer gee

ek toe maar op. Daardie naweek probeer ek en Dries dit saam... Tot my skaamte sien ek, ek het die suiker

oop ingeooi in plaas van dit bere om OOR die gaar pannekoeke te gooi :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Thanks Jules!!! I feel like such an idiot. happens to me all the time. Kan iemand my sommer ook se of meelblom en koekmeelblom dieselfde ding is. Indien nie wat is meelblom? Ek mis woolies food, hierdie als self kokery maak my mal!!

Meelblom is Koekmeel en Mielieblom is Maizena (Cornflour).

Link to comment
Share on other sites

Thanks Jules!!! I feel like such an idiot. happens to me all the time. Kan iemand my sommer ook se of meelblom en koekmeelblom dieselfde ding is. Indien nie wat is meelblom? Ek mis woolies food, hierdie als self kokery maak my mal!!

Hehe Michelle, jy laat my lag... :ilikeit:

Meelblom en koekmeelblom is dieselfde. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hehe Michelle, jy laat my lag... :ilikeit:

Meelblom en koekmeelblom is dieselfde. :ilikeit:

Dankie, iemand stem met my saam.

Edited by Annalize
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...