Jump to content

Plaas asseblief nog foto's


Pieter

Recommended Posts

Plaas asseblief nog foto's van Australia. Ons wat nog hier in SA sit kan nie genoeg kry van al julle huise en vakansies nie. Dit hou ons gemotiveerd om deur te druk met ons planne om Australia toe te gaan.

Pieter

Link to comment
Share on other sites

OK....

th_AdelaideConventionCentre-ElderPark.jpg

Adelaide Convention Centre - Elder Park

th_AdelaideArcade.jpg

Adelaide Arcade

th_Adelaide-VictorianSquare.jpg

Victoria Square Adelaide

th_NorthTerrace.jpg

University Adelaide

th_SunsetoverRiverTorrens-ElderPark.jpg

Sonsondergang oor Torrens Rivier Adelaide

Link to comment
Share on other sites

OK, you asked for it!

Feeding the birds in the park, Melbourne

More parrots in the same park, Melbourne

Heaven's gate, Tasmania

Port Arthur, Tasmania

Link to comment
Share on other sites

My own Sights of Sydney..... Enjoy!! :D

post-2-1155033406.jpg post-2-1155033226.jpg

post-2-1155033247.jpg post-2-1155033267.jpg

post-2-1155033289.jpg post-2-1155033308.jpg

post-2-1155033347.jpg post-2-1155033388.jpg

Link to comment
Share on other sites

Aangeheg 2 fotos van perth se skyline, 'n foto van 'n deel van die 12 apostles in melbourne en 'n foto van die driving range naby waar ons ons huis gekoop het om te wys dat die kangaroos nie golfballe vrees nie.

post-3-1155038125.jpg

post-3-1155038153.jpg

post-3-1155038194.jpg

post-3-1155038245.jpg

Link to comment
Share on other sites

Michelle, interessant van die 12 apostels is dat daar nooit 12 was nie, maar 9 - en nou is daar net 7 oor...... Het dit nou die aand op die Getaway program van "Seven Wonders Down Under" gesien. Nou wonder ek hoekom hulle dit nie maar iets anders genoem het as daar nooit 12 was nie?..... :unsure: In elk geval - het nog iemand die program gekyk? Dit is die ideale "show" om vir die mense by die huis te stuur oor Aus - dit was ongelooflik mooi: die fotografie, die plekke, alles!! :rolleyes: Daai "pole house" is op my "must do before you die" lysie!! (Saam met 1001 ander goed - ek sal iewers moet begin, of ek gaan dit NOOIT maak nie!!)

Link to comment
Share on other sites

Ja Riekie, die toerleier toe ek na die 12 apostles gaan kyk het kon nie verklaar waar die naam vandaan kom nie, maar dis regtig pragtig. Ek het so baie fotos probeer neem, maar niks capture dit behoorlik nie.

Ek het nie die show gesien nie, waar is die pole house? Hopelik sal ek volgende maand so paar nice fotos van Brisbane en gold coast kan plaas. Volgende moet ek by Nieu Zeeland uitkom, maar dit sal in die middel van die somer moet wees!!

Link to comment
Share on other sites

Ok hier is so paar fodies wat ek geneem het sommer net so in die stad en so aan...eintlik meer om my digital kamera uit te toets as iets anders :unsure:

Hierdie is van Brisbane stad omgewing, dis sommer so om die blok van my werk af geneem.

Straat waarin ons bly: dis ons tjorretjie op die voorgrond :blink:

IMG_0019.jpg

IMG_0015.jpg

Brisbane river vanuit my werksgebou:

IMG_0008.jpg

IMG_0007.jpg

c38ef3bc.jpg <-- Ferries :rolleyes:

Story Bridge vanuit 'n ander hoek uit:

IMG_0044.jpg

Gebou waarin ek werk:

IMG_0043.jpg

IMG_0027.jpg

Strate en ander geboue hier rond om (binne 'n blok van my af - het sommer so met lunchtyd geloop en fodies neem):

IMG_0041.jpg

IMG_0038.jpg

IMG_0033.jpg

IMG_0028.jpg

IMG_0023.jpg

IMG_0026.jpg

IMG_0024.jpg

Ons was nou die dag bietjie Gold Coast toe om te gaan verken.

Die wind het so bietjie erg gewaai so dit was so half 'n mislike dag, nie te bad nie maar nie perfek nie.

Oppad in Gold Coast toe:

IMG_0055.jpg

IMG_0060.jpg

By Surfer's Paradise se main entrance na die strand toe:

IMG_0063.jpg

Die is soos die toeriste aantreklikheid business area (weet nie wat om dit te noem nie :blink: ):

IMG_0077.jpg

IMG_0076.jpg

IMG_0075.jpg

IMG_0062.jpg

Paar Gold Coast geboutjies:

IMG_0061.jpg

IMG_0066.jpg

Ek sal nog so paar fodies upload en hulle dan post, my internet connection het laas uitgebom toe ek probeer het lol...

Link to comment
Share on other sites

Dankie - Bee Tee - nou is ons ook op die map!!!!

Stunning - is dit nie!!!!!!!!!

Rialet

Link to comment
Share on other sites

Ek het nie die show gesien nie, waar is die pole house?

Dit is 'n huis op 'n paal reg by die strand! Hy is bo in die lug, en mens moet met 'n bruggie na hom toe loop. As jy aan die begin van die bruggie staan, sien jy net hierdie huis wat lyk of dit in die lug dryf en die see op die agtergrond! B-E-A-U-T-I-FUL! Ek het gekyk of ek 'n foto daarvan op die net kan kry, maar kry niks nie (sal nog soek en dit "post").

As jy intussen na die video wil kyk, die program was verlede week op 9 - in die gewone tydgleuf van Getaway. Jy kan hier na die Great Ocean Rd gedeelte vd program gaan kyk: http://getaway.ninemsn.com.au/article.aspx?id=119082 (Click op "Watch Video" so omtrent in die middel van die bladsy).

As jy al 7 Down Under wonders se video wil sien, kyk hier: http://getaway.ninemsn.com.au/ (Click op elkeen van die 7 Wonders wat jy wil sien).

BeeTee - WOW wat 'n "great view" om uit jou kantoor te hê!! :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Die "Pole House" op die Great Ocean Road"

Hoe "COOL" is DIT?!! :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Ok - uitstappie na Gold Coast deel 2 - die verlore fodies :ilikeit:

Hier is ons nogsteeds oppad Gold Coast toe, op die Logan Highway ek dink:

IMG_0049.jpg

Dan klim mens op die Pacific Motorway:

IMG_0051.jpg

IMG_0052.jpg

Yup! Ons was op die regte pad :) :

IMG_0053.jpg

Moenie vra nie :ilikeit:

IMG_0064.jpg

En dan nog so paar random fodies van geboue...

IMG_0056.jpg

IMG_0058.jpg

IMG_0059.jpg

IMG_0057.jpg

...en strande...

IMG_0067.jpg

IMG_0070.jpg

IMG_0072.jpg

IMG_0080.jpg

IMG_0079.jpg

IMG_0071.jpg

IMG_0069.jpg

Ok en vir die van julle wat worrie - en ek weet daar is van julle - moenie, want die talent fotos sal kom sodra dit somer raak ;):):unsure::ilikeit:

Edited by BeeTee
Link to comment
Share on other sites

Guest colton
Die "Pole House" op die Great Ocean Road"

Hoe "COOL" is DIT?!! :ilikeit:

Thanks Riekie for finding my house. You offered to find Carrey her perfect home but in the meantime you found mine. My kids were like, "serious can we have a house like that?" My surfer family's dream home!

Link to comment
Share on other sites

Riekie,

The pole house looks fantastic! Wonder how long we will have to save up for that experience!

Link to comment
Share on other sites

Blykbaar $380 (of was dit nou $330?) per nag..... Nie TE sleg nie - veral as mens die Great Ocean Rd trippie doen en net 1 nag oorbly.....

Link to comment
Share on other sites

Okay..ek sukkel nou al die hele naweek om n paar fotos te plaas...hier is n paar outback kiekies...

ons unit in Alice

Link to comment
Share on other sites

ummm..ja ek sien die fotos is vreeslik groot maar ek weet nie hoe om dit kleiner te maak nie. hier is een van die omgewing ook en dan een om te wys ons het darem ook groen gras hier..al is dit woestyn

ASP, Ek het dit sommer gou vir jou kleiner gemaak.... :D

Link to comment
Share on other sites

ok...nadat ek nou al my space gebruik het toets ek nou photobucket uit...Beetee weet iets daarvan af...hie hie

100_0369.jpg

2ec44aaa.jpg

c4a3fc92.jpg

yipiiieeee...dit werk

ok nou weet almal ook hoe dit in die middel van nowhere lyk...

Link to comment
Share on other sites

Hmmm...versigtig ASP, netnou begin jy 'n conspiracy theory: dit lyk darem maar baie soos die fodies wat die Mars Rover terug gestuur het...jy het natuurlik net Ozzie huise in gephotoshop... :thumbdown:

:D

Link to comment
Share on other sites

Haai julle

Ek gebruik FastStone 'n gratis program om my foto's in kleiner te maak. Julle kan hom hier gaan

aflaai.

http://www.faststone.org/

Jy kan bv as die foto baie donker is dit ook ligter maak met die program.

Geniet die

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...