Jump to content

Visa 457 Approved... HIER KOM ONS!!!!!!!!!


Karen R

Recommended Posts

:ph34r: Hi daar!!!

wat kan ek se>>>>>Ek's oorbluf, oorstelp, verlig en soooooooo bly!!

ek het in my wildste drome nie gedink of verwag dat dit so gou sou gebeur nie omdat Aus immigrasie laat weet het ons kan n antwoord verwag tussen 28 April en 15 Mei>>>ek het my eintlik reg gemaak om te wag tot na 15 Mei....

Kan nie wag om ons nuwe lewe te begin bou nie

Groetnis

Karen

Link to comment
Share on other sites

Hi Karen,

CONGRATULATIONS and good luck with your move! :ilikeit:

You must be on Cloud 9...

zorba

:ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk Karen!!

Hoop die hele trekkery en gesettle loop seep glad.

Julle gaan dit baie geniet in Australie, ek belowe!!

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk

Lyk my die ys is gebreek,sterkte met laaste paar goed ons sit in dieselfde booitjie .Wag nou net vir visas van af Pretoria.Gaan so die 16/05/2008 vlieg mooi loop.

Alex@Daleen

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk.

Sterkte met die laaste reelings.

Skree as daar iets is.

Ons is oo besig om finale reelings te tref en vlieg die 28ste Mei uit.

Laat weet ons as jy daar is.

Groete

T

Link to comment
Share on other sites

Hi Alex en Daleen

Dankie! en sterkte met die laaste goete vir julle ook!

karen

Baie geluk

Lyk my die ys is gebreek,sterkte met laaste paar goed ons sit in dieselfde booitjie .Wag nou net vir visas van af Pretoria.Gaan so die 16/05/2008 vlieg mooi loop.

Alex@Daleen

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk.

Sterkte met die laaste reelings.

Skree as daar iets is.

Ons is oo besig om finale reelings te tref en vlieg die 28ste Mei uit.

Laat weet ons as jy daar is.

Groete

T

Hi Tania

Sal laat weet >>>my brein werk nou soooo oortyd!!!

Sterkte vir julle ook!

Karen

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk Karen,

Sjoe, nou kom die gevoel van daardie belangrike nuus ontvang weer by my op. Ek kan net dink hoe daardie breinselle bolemakiesie slaan.

Sterkte en mooi wense vir julle.

Ons is in Adelaide, aan die beginstadium, maar sal help waar ons kan met inligting.

Mooi bly

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karen

Baie, baie geluk, julle het ons jaloers.

Sterkte met die laaste deel wat oorbly en geniet dit.

Ons sien julle binnekort in Canberra!!! :whome:

Martin

Link to comment
Share on other sites

Jaloers jaloers jaloers is al wat ek kan se.

Ons beplanning verloop goed maar tog voel dit soms of alles net doodstil staan.

Julle moet dit geniet, ek is nou al bekommerd oor alles wat gedoen moet word kan net dink hoe dit voel as die vlieg datum bepaal is. Hoop my huismense gaan dit oorleef.

Groete en geniet

Rene

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Ons vlieg 8 Mei>>>arriveer dus Vrydag 9 Mei in Canberra.

Karen XX

Link to comment
Share on other sites

Mooi vlieg Karen, onthou die warm klere dis koud in Canberra!!

Laat ons weet sodra julle daar is!!

Link to comment
Share on other sites

Sjoe nog net 1 week! Alles van die beste en ek sien uit om julle te ontmoet. Laat weet as ek kan help met enige iets :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk julle en sterkte met die laaste reelings! Dit gaan rof gaan, maar dis lekker!

Link to comment
Share on other sites

:cowboy: Hi Almal!

Sal laat weet sodra ons daar aankom. Dit gaan nou woes...almal groet, en laaste goedjies koop. Die Lughawe-dag le einlik soos 'n berg voor my en Hannes. Hy voel ons moet die oumas en oupas klaar groet hier in Pretoria, en dan somer 'n shuttle vat na die lughawe....Sy ouers is fine daarmee, maar my ma se: "no way"........................Nou wat nou. Ek weet wragties nie. :ilikeit:

Groetnis

Karen

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karen

Sterkte met die gegroetery, veral met die wat nie so positief is oor die skuif nie. Sal nog julle raad en ondervinding vra met die kwessie waneer ons moet groet.

Julle moet nou mooi boek hou sodat ons oor die hele trekery, die groet, vlieg en al daai dinge by julle kan kers opsteek waneer ons Canberra toe vlieg. Wens regtig ons was al daar.

Nou nie meer lank nie vir julle nie. Nog 13 slapies vir julle!!!

Groete

Martin, Vanessa, Corne en Charlize

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karen

Sterkte met die gegroetery, veral met die wat nie so positief is oor die skuif nie. Sal nog julle raad en ondervinding vra met die kwessie waneer ons moet groet.

Julle moet nou mooi boek hou sodat ons oor die hele trekery, die groet, vlieg en al daai dinge by julle kan kers opsteek waneer ons Canberra toe vlieg. Wens regtig ons was al daar.

Nou nie meer lank nie vir julle nie. Nog 13 slapies vir julle!!!

Groete

Martin, Vanessa, Corne en Charlize

Hi julle

Julle is baie welkom. Ons sal help waar ons kan!

:blush: Mar dis net 5 slapies, nie 13 nie! HIE-HIE-HIE!!

Ek moet se, ek wens ek het laaaankal geweet van RESCUE DRUPPELS>>>>Dis manna uit die "Jimel"!! :whome:

Groetnis

Karen

Link to comment
Share on other sites

Oops, ek het nie verskonings vir daardie blaps nie :whome:

OK, sterkte vir die laaste vyf slapies!!! En weereens, ek wens ek was al daar!!

Geniet!!

Martin

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle

Daardie wag en wag en wag kan nogal erg raak, maar as jy daai visa so sien kan mens letterlik uit jou vel spring. Dis seker soos persente vir 'n kind. Ek wonder of dit so lekker sou gewees het as mens nie die sleg vooraf gehad het nie.

Groete

Karen

Oops, ek het nie verskonings vir daardie blaps nie :rolleyes:

OK, sterkte vir die laaste vyf slapies!!! En weereens, ek wens ek was al daar!!

Geniet!!

Martin

Link to comment
Share on other sites

Hi Karen

Het ek dit reg dat jou man by BMW in Canberra werk gekry het? Ek soek werk vir 'n vriend van my wat tans by BMW werk en wil ook graag skuif. Het julle nie dalk vir ons kontakte of raad nie?

Sal waardeer en ai, ek wens nog steeds ek kon saam met julle vlieg.

Martin

Link to comment
Share on other sites

Hi Martin

Nee, dis nie ons nie. Hannes is 'n tandtegnikus. Ek het iewers hier in die "Canberra community"gelees van iemand se man wat by BMW werk , of gaan werk.

Karen

Hi Karen

Het ek dit reg dat jou man by BMW in Canberra werk gekry het? Ek soek werk vir 'n vriend van my wat tans by BMW werk en wil ook graag skuif. Het julle nie dalk vir ons kontakte of raad nie?

Sal waardeer en ai, ek wens nog steeds ek kon saam met julle vlieg.

Martin

Link to comment
Share on other sites

Karen, moenie aleen lughawe toe gaan nie, dis baie lekkerder om almal by die lughawe te he. Ja daar is trane en drukkies en wonder doen ek nou die regte ding, maar laat hulle lughawe toe kom. Jy sal sien dis beter.

Sterkte!! Dis nie net hartseer nie dis exciting ook.

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karen,

Sterkte met die laaste paar dinge.

Ons wag in spanning om te hoor hoe julle dit daar ervaar.

Geniet die laaste bietjie van SA.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...