Jump to content

Wanneer is daar 'n byeenkoms

Recommended Posts

Hello almal in Bloem....

Wil net graag weet wanneer hou julle 'n byeenkoms vir nuwe mense (-lede) in Bloem wat wil vertrek na OZ.

Ons sal graag meer wil hoor.

thx

Henry :ilikeit:

Link to post
Share on other sites
  • 2 weeks later...
5vannemerwea

Hallo Henry

Ek reel dat ons Sondag 11 April saam braai by die Botaniese tuine. Kry mekaar so van 12:00 af.

Ons probeer so een keer per maand by mekaar uitkom, dit is absoluut die moeite werd.

Ek gaan jou PM en my selnommer gee. Welkom om my te kontak as jy wil.

Groete

Martin

Link to post
Share on other sites
5vannemerwea

Henry, ek sien jou PM is geblok. Jy het my e-pos, kontak gerus indien jy meer wil weet.

Link to post
Share on other sites
Henry, ek sien jou PM is geblok. Jy het my e-pos, kontak gerus indien jy meer wil weet.

Jammer ....ek't het al die *^&$ goed ge 'unblock' maar lyk my daar's dalk iets wat ek steeds verkeerd doen. Ek sien jy sê julle gaan 11APRIL by mekaar kom , jy't seker bedoel 11MEI. Wil net seker maak of die ding nie laat boodskappe stuur en ons die byeenkoms misgeloop het nie.....Hier's my sel nommer 0741031116

Link to post
Share on other sites
  • 6 months later...

Is jul dalk nog in Bloem ek het hulp nodig as jul kan help lyk my daar is nie meer veel mense in Bloem oor nie, laat weet asb, dankie

Christine

Link to post
Share on other sites
Is jul dalk nog in Bloem ek het hulp nodig as jul kan help lyk my daar is nie meer veel mense in Bloem oor nie, laat weet asb, dankie

Christine

Kom Bloemfonteiners, laat hoor van julle!!!!

Aktief

Link to post
Share on other sites
  • 1 month later...
Michelle Taylor
Kom Bloemfonteiners, laat hoor van julle!!!!

Aktief

Weet nie of julle dalk nog hier kyk nie, ons is in Bloem en het nou begin met ons ding. Dog maar net ek laat weet van myself.

Link to post
Share on other sites
  • 2 months later...
Aktief55+
Weet nie of julle dalk nog hier kyk nie, ons is in Bloem en het nou begin met ons ding. Dog maar net ek laat weet van myself.

Aan alle Bloemfonteiners op pad na OZ!!!

'n Koffie-kuier word gereel vir Saterdag 21 Maart 2008 om 16h00 by Greenside Kwekery in Langenhovenpark, Bloemfontein. Ons ontmoet mekaar by die ingang van die restaurant. Sien julle graag daar!!!! PM my vir verdere navrae en selfoonkontaknr.

Aktief

Link to post
Share on other sites
Michelle Taylor
Aan alle Bloemfonteiners op pad na OZ!!!

'n Koffie-kuier word gereel vir Saterdag 21 Maart 2008 om 16h00 by Greenside Kwekery in Langenhovenpark, Bloemfontein. Ons ontmoet mekaar by die ingang van die restaurant. Sien julle graag daar!!!! PM my vir verdere navrae en selfoonkontaknr.

Aktief

Die koffie-kuier was "great". Net jammer ons was so min - kom Bloemies, kom kuier saam. Sal volgende koffie-kuier seker oor 'n maand hou. Dit was baie lekker om ander mense te ontmoet wat net soos ons ook beplan vir 'n beter toekoms en ander vooruitsigte.

Kan nie wag vir die volgende een nie. :blush:

Link to post
Share on other sites
  • 3 months later...

Dis omdat ons alreeds hier is.........

:ilikeit:

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...