Jump to content

Fanie Van SA: Bly jul lekker in Australië


Fanie Van SA
 Share

Recommended Posts

Dagsë Almal

Ek en my gesin beplan om te migreer na Wes Australië en wil graag terwyl ons besig is met al die formaliteite, kontak maak met SA Burgers wat reeds in Australië bly. Dit maak regtig nie saak waar in AU jul bly nie, ons wil basiese dinge weet en hopelik nuwe vriende maak.

Ek glo almal het ook maar een of ander nare ondervinding in SA beleef met die misdaad en besef dis tyd om te kies tussen 'n mooi land en jou kinders se toekoms. Huidiglik sien ek dit dat die Vader die Hemel en en die Aarde geskape het, dus het elke land 'n mooi kant, sommiges is net besig om dit te verniel.

Ons wil weet hoe leef jul daar en hoe het die Aussies jul tot dusver behandel. Is dit waar dat hulle net SA burgers wil invoer om hul vuilwerk te doen? Behandel hulle 'n mens regtig sleg of anders as hul hoor jy is van SA.

Wat is die lewens standaard waarvolgens jul in SA geleef het en hoe is dit nou.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Welcome to the forum - I'm sure that you'll find that most of us on this forum for one of two reasons - there are those that are just like yourself - thinking about the decision, how to proceed, wandering what it's like, how does it compare, what are the catches etcetera. And then there are those, like myself, that have already made the move and who try to provide as much information, support and guidance as possible. We also have lots of members already living in WA, so, you've definitely come to the right place for advice :unsure:

I don't think that there is one general description of immigration - everyone's circumstances are different and each person is unique, so it's a different experience for all of us. However, what I can say is that, for the most part, those that have taken the plunge have not regretted it. We moved to Sydney in November last year, and it has been great - we've had no problems in terms of how we are treated etc. But I also know of some people on the forum that have had less pleasant experiences and who have been treated as a less equal person becuase they are not 'all aussie'. Thankfully, this seems to be in the minority though. If you are planning on a move to Perth, I really don't think that you'll have any of these kinds of problems.

The Australians that I have met have been friendly, funny and interesting - and not at all anti SA. In fact, they seem fascinated by our lives and enjoy talking about it. Remember that Australia has a huge immigrant population, so they are quite used to non-locals in their midst, and I've found them to be great people.

Standard of living is something too subjective - I'll leave it as saying that we have not had to make any huge sacrifices and those that we have made have been more than matched by the improvement in the quality of our lives, including the future of our kids.

Stick around, post more questions, and search through previous topics and I'm sure you'll find more info. Also, pop into the Foyer and tell us a little about yourself in terms of who you are, what you do, family situation etc. That way you can start to hook up with similar folk already here or about to move

Look forward to seeing you around

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Ons bly in Perth en ek kan nie vir jou se hoe lekker dit is vir my om so veilig te voel nie. My man gaan gereeld vir 'n week lank weg en dan bly ek alleen by die huis sonder om ooit bekommerd te wees oor my veiligheid. In suid Afrika sou ek altyd by iemand gaan bly het en my arme man het probeer om my nooit alleen na donker by die huis te los nie.

Ons geniet ook die mense saam met wie ons werk. Ek werk saam met Amerikaners, Britte, Chileane, Chinese, ozzies en ander Suid Afrikaners. Dis nie snaaks om nie van hier te wees nie en solank jy jou deel doen pas mens maklik in. Die Ozzies wat hier gebore is is baie gaaf en laat mens baie welkom voel. 'n Mens moet maar net wys dat jy belang stel in hulle doen en late.

Die strande is baie mooi hier en ek en my man geniet die "doggy beaches" vreeslik baie al het ons nog nie honde nie. Dis vir ons verstommend hoe min aggresief die honde hier is en hoe hulle almal in vrede saamspeel op die strande. Hier is ook baie mooi parke en alles word so goed onderhou. 'n Mens kan sien wat gebeur met jou belasting geld.

Dit is moeilik om mens se familie en vriende agter te laat in Suid Afrika. Ek is alewig bekommerd oor hulle veiligheid en dit vat maar 'n ruk om regtig goeie vriende te maak. Ek moet byse dat ander Suid Afrikaners baie ondersteunend is en die skuif makliker maak. Kontak ons gerus as jy enige vrae het of as jy 'n draai wil maak in Perth laat weet ons dan wys ons julle bietjie rond.

Sterkte met die besluite. Dis moeilik ons weet...

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Welkom hier by ons forum. Ons is weg uit SA, omdat ons besef het dat daar nie werk vir ons kinders gaan wees nie, en ons het nie die geldelike vermoë gehad om hulle te laat studeer nie. Ons het gelukkig :huh: nog net een keer ons aardse besittings moes afstaan aan 'affirmative shopping'.

Is dit waar dat hulle net SA burgers wil invoer om hul vuilwerk te doen? Behandel hulle 'n mens regtig sleg of anders as hul hoor jy is van SA.

Ek dink iemand wil jou keer om Aus toe te kom. Dis die grootste pot nonsens wat ek nog ghoor het. Daar is wel mense wat minder positiewe ervarings gehad het, (lees Dedrei se posts) maar dit gebeur nie oor die algemeen nie. Ek voel in elk geval dat ek eerder deur 'n Australiër in sy land verkleineer sal word, as om verneder en afgekraak te word deur ongekwalifiseerde mense in magsposisies in my eie land. Ek moes dit net een keer te veel deurmaak.

Ons was 'n gewone gesin, met 'n gemiddelde salaris, en moes elke maand raap en skraap om deur te kom. Nou gaan dit baie beter met ons. My man se werk word nie hier op neergesien nie, en hy verdien uiteindelik die respek wat hy werd is. Ons het meer tyd saam, en die kinders is gelukkig en kan speel en rondry soos toe ons kinders was.

Wes Australië is 'n wonderlike plek om te bly, en julle sal die ontspanne leefwyse hier baie geniet. Het julle 'n spesifieke plek in gedagte? Watse tipe visa kyk julle na? Watse werk doen julle?

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Guest Noeks

I can honestly say, that we haven't been happier (nor safer!) - we love Perth (live in Northern subs) and its just gorgeous! We have found Aus people to be friendly, welcoming and very laid back... Haven't had any negative experiences. Love the area, love being near the beach.... etc etc. There is not one thing I can find fault with since arriving here. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...
I can honestly say, that we haven't been happier (nor safer!) - we love Perth (live in Northern subs) and its just gorgeous! We have found Aus people to be friendly, welcoming and very laid back... Haven't had any negative experiences. Love the area, love being near the beach.... etc etc. There is not one thing I can find fault with since arriving here. :lol:

Hi Fanie

Ons bly baie lekker hier en is net jammer on het dit nie gedoen toe ons jonger was nie.

Michelle- moet ook daarop kommentaar oor die honde.

In SA het ons altyd GROOT honde gehad wat dan ook ons waghonde was. Hier sien mens selde groot honde soos Dobermans en German Shephards. Ek het nog nie een Rottweiler gesien vandat ek hier bly nie.

Dis so weird!

Jy is reg-die honde op die doggy beaches is net almal "mates" met mekaar.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ons het as 'n gesin Januarie 2005 Perth toe getrek van die Kaap af. Ons het geen idee gehad wat vir ons voorlê nie, maar daar is geen manier wat ons nou sal trek nie. Ons is so gelukkig hier.

Ons is nog nooit sleg behandel oor ons uit SA kom nie, in teen deel vind ek mense is baie vriendelik en wil help sodra hulle uitvind dat jy falilieloos in 'n nuwe land is. Ons het al soveel aangenome familie hier dis nie snaaks nie. Meeste mense het ook baie respek vir wat ons gedoen het, om almal en alles so te los en te immigreer.

Perth voel vir my soos platteland....so rustig en vriendelik.

Ons was nog nie een oomblik spyt dat ons oorgekom het Perth toe nie.

Alle voorspoed met julle trek. Mag julle net so gelukkig wees soos ons.

see ya soon

Lindy-Lee

;)

Link to comment
Share on other sites

We don't regret coming to Perth either. We did not visit first. We also had no friends nor family when we arrived in Dec 05. We moved from Cape Town to the UK over 9 years ago and compared to that, I can honestly say we find the people here in Perth alot more friendly than most of the people we met in England. We went from a 2 bed flat in SA to a tiny 4 bed house in UK to a nice size house with pool here. But I have heard other Saffers complain that their house in SA was bigger than what they have here and alot of woman struggle with the housework here because there are no cheap maids. You do get people here that clean houses but I think they are expensive.

Link to comment
Share on other sites

Three cheers to Melbourne! We have have been here nine years now, and we love it!

I agree, we should have done it long ago. When I was a youngster our family looked at moving to Australia with the government assisted scheme they were offering at that time. I often wonder how different my life may have been, had they done so. This was in the late fifties!

I have never for one moment had even an inkling to go back to SA. Life is too sweet here!

Mara

Link to comment
Share on other sites

If I had a $ for every time I heard South Africans say they wish they had moved here sooner, I'd be rich. :ilikeit: Before I was born, my parents had the choice of moving to SA or New Zealand, they chose SA because they had a friend there. Now they are all alone in SA with their kids scattered all over the world. My brothers are seriously thinking of moving to Aus. So a couple of years later, we can sponsor our parent to move here too.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...