5vannemerwea Posted April 13, 2008 Report Share Posted April 13, 2008 Halll AlmalWat van weer 'n koffiekuier Saterdag 19 April? Die daaropvolgende twee naweke is lang naweke dan loop die meeste dalk rond.Sal ons weer Greenside binneval? Ek wil voorstel dat ons die namiddag mekaar ontmoed ter wille van die wat dalk die voormiddag moet arbeid. So 15:30?Laat weet maar wie kan daar wees en wie nie en bring ander belangstellendes saam.GroeteMartin Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.