Jump to content

Hi Everyone


Mariq
 Share

Recommended Posts

My husband and I have decided to seek greener pastures, although I must say that I am terrified of the daunting task that lies ahead. We would ideally like to settle in Brisbane. We have a son - eleven months old - and although our prospects are good in S.A. we decided to make the move to secure a better future for him.

My husband is a branch manager of a wholesaler. From what I've seen the process won't be easy, but we will take this journey one step at a time and keep our eye on the prize - a new begining in Australia.

I really enjoy browsing on the forum and hope that I can contribute info soon.

Regards

:)

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

Baie welkom hier op die forum. Dis 'n goeie begin hier, lees maar baie en vra vrae as jy het. Die beste is, soos jy se, om elke stap op 'n slag te vat, dan raak dit nie so oorweldigend nie. Jordy se 100 Step Plan is ook 'n goeie begin en die web immi.gov.au het ook baie inligting. Alle sterkte vir jou, jou man en seuntjie.

Groete ILze en Jaco

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

but we will take this journey one step at a time and keep our eye on the prize - a new begining in Australia.

:ilikeit: I like your attitude :ilikeit: You guys will get there!!

You will find a lot of answers and a lot of support here.

Good luck!!!

Lewe

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

Welcome The forum is a great place to ask questions. I have not asked any, as most of the answers are on the forum Somewhere!!! Those you don't find just ask again, and everyone seems happy to jump in and help with answers or just say hallo.

Sterkte met die planne, almal sal duim vashou en julle vordering volg op die forum, so hou ons op hoogte van hoe dit gaan of chat net sommer bietjie, dis mos ook soms net lekker.

Groete

Stephanie

Link to comment
Share on other sites

Hallo

Welkom, welkom.

Hoop dat julle sommer baie sal leer op die forum. Weet julle sal regkom.

Groete

Alla

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

Baie welkom hier op die forum. Dis 'n goeie begin hier, lees maar baie en vra vrae as jy het. Die beste is, soos jy se, om elke stap op 'n slag te vat, dan raak dit nie so oorweldigend nie. Jordy se 100 Step Plan is ook 'n goeie begin en die web immi.gov.au het ook baie inligting. Alle sterkte vir jou, jou man en seuntjie.

Groete ILze en Jaco

Baie dankie - ek het Jordy se lys sommer op dag een al gedruk - hy is 'n engel uit die hemel.

Ons is baie opgewonde oor die nuwe lewe wat wink op die horison.

Mooi bly.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

Welcome The forum is a great place to ask questions. I have not asked any, as most of the answers are on the forum Somewhere!!! Those you don't find just ask again, and everyone seems happy to jump in and help with answers or just say hallo.

Sterkte met die planne, almal sal duim vashou en julle vordering volg op die forum, so hou ons op hoogte van hoe dit gaan of chat net sommer bietjie, dis mos ook soms net lekker.

Groete

Stephanie

Baie dankie - ons sal julle definiteif op hoogte hou. Die forum is verslawend - almal is so hulpvaardig en niks is te veel moeite nie.

As dit 'n opsie was het ek forum toe emigreer ipv Australia toe - ons voel reeds welkom.

Mooi bly.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariq

Welcome to the forum!

Sonja

Baie dankie

Ons voel reeds baie gemaklik - ek is spyt ons het nie vroeër die forum ontdek nie.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle !!!

Welkom op die forum. Ons is in dieselfde bootjie as julle so moenie worry, julle is nie alleen nie :rolleyes: Byt vas dit is 'n lang paadjie , maar hou in gedagte wat aan die einde vir julle wag.. :ilikeit:

Sterkte

Phil g

Link to comment
Share on other sites

Hi en baie welkom, ons almal is in die selfde bootjie moenie worrie nie!! Lees net die forum en gesels met mense!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...