Jump to content

Wie wat waar gehasie?


Irenevdm

Recommended Posts

Hi

Ek gesels en loer nou al n rukkie lank. Seker tyd dat ek myself mooi voorstel.

Ek is ook n van der Merwe!! Sien as ons almal gaan dan gaan ons sommer baie nuwe vans in Aus wees.

Ons, dis nou ek en ml. Bly in Richardsbaai. 'n pragtrige kleinerige dorp in noord KZN.

Ons het 3 kinders tussen 11 en 6 maande.

Ons wil nou ernstig land uit en natuurlik lyk Aus na 'n goeie opsie.

Ons is mal oor die buitelug lewe hier en is verslaaf aan die see. So ek hoop ons kry weer n plekkie naby water daar ver oor die see.

Link to comment
Share on other sites

haai irene, welkom van nog 'n groentjie hier. Ja lyk my ons gaan(soos hier) volop daar oorkant wees.

Ons net so mal oor die see, het na nege jaar op Yzerfontein(weskus) terug getrek boland toe, omdat ons moet en nie wou nie. So ons sien uit om weer naby die see te wees.

Wonder nogal hoeveel vdmerwes o die forum is.

Groetnis

jacoline :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Baie Welkom al die Van's !!! ;) Hier is altyd 'n oor om te luister en 'n skouer om op te huil !! :blush:

Lekker lees !!

Leza

P.s "Ons het 3 kinders tussen 11 en 6 maande." Wil nie stupid klink nie.... :blush: 11 jaar en 6 maande... of 11 maande en 6 maande ???? :P

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom Irene en familie

Sterkte met die proses. Soos ek uit die forum kan aflei, kink dit nogal of Cairns omgewing in Queensland baie dieselfde klimaat as Richardsbaai het. Geniet die reis en baie lees, hier is so baie inligting.

Groete ILze

Link to comment
Share on other sites

Ek dink ek kwalifiseer! Was in Riekiesvlei van 1995 tot 2001, ons het in Birdswood gebly.

En ek was vir die eerste 21 jaar van my lewe 'n van der Merwe.

Hallo Irene, en welkom.

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die welkoms almal. En die wat wonder oor die kinders. Een is 11j, een is 3 jaar en een is 6 maande :whome:

De Kat, dan weet jy ek kom van n plek waar dit lekker warm is. Ons bly in M/see, kan die water hoor

Link to comment
Share on other sites

Hallo al die Van der Merwes

Nog 'n volbloed Van der Merwe familie wat op pad oor is Canberra toe.

Die beste van alles - julle moet hoor hoe sukkel die Ozzies om Van der Merwe uit te spreek. Hulle kom net uit by iets wat klink soos vandemev. Dis skreeusnaaks.

Strekte aan almal in die proses en geniet dit baie.

Martin

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die welkoms almal. En die wat wonder oor die kinders. Een is 11j, een is 3 jaar en een is 6 maande :unsure:

De Kat, dan weet jy ek kom van n plek waar dit lekker warm is. Ons bly in M/see, kan die water hoor

Hallo van nog 'n Meerensee tannie. Ons aansoek om na australie te gaan is 18Maart in en vandag die erkenning van ontvangs sowel as ons kwitansie, ontvang. Gaan na my kinders wat in Junie 2007 na Muswellbrook in NSW is. Hulle baie in hule skik al is hulle nou 120km. van die see af. Ons het heelwat kennisse en vriende oral in Australie...as ek dalk van hulp kan wees. Ons is ongelukkig nie van der Merwes nie en die jare het al goed aangestap. Groetnis!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...