Jump to content

xpat: Net se hello daar


xpat
 Share

Recommended Posts

Hello julle almal

Skuus is so skaars maar hardloop rond en bond non stop

Hoop dit gaan goed met die Suid Afrikaners in OZ

Die van julle wat wil gaan en wonder, moet nie....doen dit net

Ek en my gesin werk hard daaraan en ons glo dat Vader ons gaan seen met 'n oop deur.

Beste groete

Sean

Link to comment
Share on other sites

Xpat, onthou jy daai boekies met die rympies?

By hoek or by kroek I'm the first in your book!! LOL!!

Nou ja hiers ekke, eerste om jou post te lees en sommer eerste om te antwoord.

Yip ek stem, dit gaan goed met ons Suid Afrikaners hier in Aus, moenie worrie nie kom net en werk en pas aan, dis 'n lekker plek die!!!

Lovies

N

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar Sean

Baie sterkte vir julle met die proses. As mens soveel geloof het kan dit nie anders as om oop deure te kry nie.

Alles van die beste

ILze en Jaco

Link to comment
Share on other sites

Oops jammer, 2 keer gepost :blush:

Edited by Prieska
Link to comment
Share on other sites

Hallo boete,

Vroulief sal jou seker laat weet - ons is geboek om 17 Mei te vlieg.... dankie vir al jou gebed en liefdetjies. Sterkte daai kant - hoop om mekaar weer binnekort te sien.

Dit gaan baie beter met jou kroos :ilikeit:

Sussa

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...