Jump to content

whaaaa!


Blossom

Recommended Posts

Paramedic word tydens 'n kragonderbreking geroep na 'n huis waar 'n vrou in kraam is.

Daar aangekom is die enigste bron van lig 'n flits wat die 3-jarige Jannie vir hom moet vashou.

Groot oog kyk Jannie na alles tot waar die paramedic die baba aan sy voetjies oplig en sy boudjies hard slaan.

Die paramedic vra, "en wat dink jy hiervan Jannie?".

Jannie antwoord, "die klein donnel moeth ini eethteplek nie daa ingekluip het nie, MOEL hom wee!!!"

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Jannie antwoord, "die klein donnel moeth ini eethteplek nie daa ingekluip het nie, MOEL hom wee!!!"

Ek kan net daai gesiggie picture met die segoed!!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...