Jump to content

Ku-ring-gai Chase National Park & West Head


Riekie

Recommended Posts

We had the breathtaking pleasure to discover and explore the Ku-ring-gai Chaise National Park just 24km from the centre of Sydney. 15 000 Hectares of bushland and spectacular waterways!

These are some of the views from West Head (incl. Palm Beach, where the rich & famous and the likes of Nicole Kidman have their properties):

Link to comment
Share on other sites

Hemel ma hierdie is mooi foto's Rix! Regte hidden talent jy! :rolleyes:

net nog 'n tip...

Try om jou foto's nog kleiner te resize, tot so 100kb en so 10x15cm @ 72dpi. Dit sal keer dat boggers jou foto's steel en gebruik as hul eie, mens weet nooit op die net nie, jy kan later even vir jou 'n signature op jou foto's sit, dis regtig stunning werk die.

Link to comment
Share on other sites

Thanks Dedrei!! Vir die kompliment EN vir die TIP!! (Het regtig nou nooit SO daaraan gedink nie! Hmmm - lyk my mens moet maar dink soos 'n kroek as mens iets op die internet doen né?!)

Ek het nie photoshop nie - wil nog graag kry, maar ai dit is darem maar duur!! So intussen sukkel ek maar met my "in house" programmetjie om my foto's te edit. Ek probeer dit nog kleiner maak, maar dan verloor dit soveel van die kwaliteit dat dit soos 'n koerantuitknipsel lyk...... Ek dink ek moet maar begin belê in daai photoshop... Watter weergawe gebruik jy? Daar is so baie!! Ek is dom met hierdie goed - ek is 'n fotograaf (wel soortvan...) en nie 'n rekenaar fundi nie :rolleyes: Ek is bang om iets te koop wat bo my vuurmaakplek is.

Link to comment
Share on other sites

Met jou talent girl, het jy Photoshop forsure nodig. Dis net 'n baie ingewikkelde program om te leer en daar is so baie om te leer, nie eers ek weet hoe alles werk nie. Ek gebruik nog die ou een Photoshop 7.0, daar is nou 'n nuwe een uit Photoshop CS2, maar ai, ja hy's lekker duur. Anders kry vir jou Adobe Photoshop Elements, dis goedkoper en nie so advanced soos Photoshop nie en jy kan lekker met jou foto's speel daar in. Daar is so baie foto forums op die net, ek is member by so 2. Almal advise maar dat jy jou sizing so laag as moontlik hou as jy op enige forum plaas, want 'n ou sal dit sommer gebruik as sy eie en kan dan geld verdien op jou foto. Met jou klas foto's, sal ek even my signature later op die foto self sit net om dit nog moeiliker te maak.

As jy nie omgee nie, sal ek jou foto's vir jou resize, vir safety sake, later vandag.

:rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Baie Dankie Dedrei!!! Ek waardeer dit regtig!! (Jy's altyd SO "nice"! :hug: )

Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Daar is 2 sagteware pakette beskikbaar op die net verniet. :hug::D

Daar is Paint.net wat amper so goed soos Photoshop is:

Paint dot net

Daar is ook 'n oulike multi rename en resize tool:

MIR dot Net

Ek gebruik die 2 en dit maak die lewe baie makliker....

Hoop dit help om 'n paar $$ te spaar. :ilikeit:

L8er

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...