Jump to content

Ongeduldige van der merwes


Geduldige van der merwes!
 Share

Recommended Posts

Haai, ons ook nuut. Twee jaar terug wou ons ook gaan, maar net voor ons die projek begin het, het ons kop uitgetrek. Nou baie spyt. Veral omdat ons nie voor Augustus ons aansoeke kan indien nie, want dan word manlief 35 en verloor ons 5 punte. Moet nou ander manier soek. Manlief 'n tuinboukundige(gardener soos dit daar genoem word) en ek 'n fotograaf. Ons het 2 seuns Andreas(4) en daniel 9 mde.

Uiters frustreerd, slaap al immigrasie soos ons weer oplees. Hierdie keer finaal.

Gaan more 10:00 1st contact immigrasie sien. Ook migrate2oz probeer, maar was nie behulpsaam nie.

Sterkte aan almal, graet site!

(sukkel nog met al die afkortings)

Charl, Jacoline, andreas en daniel :):unsure:

Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Welkom op die forum. Sterkte vir more se afspraak, hoop dit gaan beter as die laaste een. Die forum het baie voordele en baie inligting. Geniet die leeswerk, hoop jul proses loop glad.

Groete ILze

Link to comment
Share on other sites

Hi

Baie welkom. :whome::blush: Lieflike site met baie inligting. :holy::holy:

Sterkte met die proses.

Dankie Cindy, ek werk, so manlief moet alleen gaan. Eks so nervous, as ek nou so voel weet ek nie hoe ek gaan voel vir die engalse toets nie. Het gisteraand bietjie gaan oplees daaroor. Nous ek heel gerattle.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Welkom op die forum. Sterkte vir more se afspraak, hoop dit gaan beter as die laaste een. Die forum het baie voordele en baie inligting. Geniet die leeswerk, hoop jul proses loop glad.

Groete ILze

Dankie Ilze, ek werk, so manlief moet alleen gaan. Eks so nervous, as ek nou so voel weet ek nie hoe ek gaan voel vir die engalse toets nie. Het gisteraand bietjie gaan oplees daaroor. Nous ek heel gerattle. Om als te kroon, gaan ons krag af elke 2de aand vanaf 8 uur tot 10:30. Arme bota so bang slaap op die matras langs ons bed met 'n flits in sy hand. :whome:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...