Jump to content

Hello Almal

Oracle

Recommended Posts

Hi,

Wou darem eers hello sê soos my Ma my geleer het :)

Ons is nog hard besig om inligting bymekaar te maak maar die besluit is basies geneem. Gaan in die week die aansoek papiere ingee vir die geboorte sertifikate etc by Binnelanse Sake.

Ek is in die IT bedryf (Oracle Development) al vir die laaste 10+ jaar. Siende dat ek nie 'n graad of so iets dergliks het nie moet ek die RPL roete gaan, so daar is redelik baie huiswerk wat voorlê.

Die beplanning op hierdie stadium is om nie deur agente te werk nie en die proses self aan te pak. My vrou is in die Regte en ons het 'n klein prinses van 6jr. Sy oefen solank haar "Howzit Mate" en "Howzit Sheila".

Die forum is great :unsure: Ek glo in die uitdrukking "Inligting is Mag" , jy kan nooit te veel daarvan hê nie.

Dankie vir almal van julle wat help. Hopefully we'll be able to return the favour!!!

Cheers,

Herman

Link to comment
Share on other sites

Welkom & sterkte!

Wil sommer net gou 'n tip gee: Ons was vanmiddag by Binnelandse Sake in Krugerlaan, Centurion,,,, (storie vir 'n ander dag)

Geheim is: Gaan NET NA 3nm... Hulle help almal wat 3.15 binne in die straat-hek is. Ding is, hulle wil vroeg huistoe & ek wed jou jy sal voor 4nm gehelp wees! Daar is heeeeeldag 2 mense wat help, maar vanaf 3.30 (as die afsnypunt gemaak is) - help daar 6 mense jou!!!

Probeer dit.

Ing

Groot waardeuring :) Ek het nogals gewonder hoe om die een aan te pak.

Link to comment
Share on other sites

Ek was nou die dag daar, ongelooflik hoe hulle spoed vang wanneer daai hekke sluit!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Herman en gesin

Sterkte met al die "huiswerk". Julle sal die forum 'n ongelooflik bron van inligting vind. En dit wat jy nie kan vind nie, vra net. Daar's altyd iemand wat kan help. Geniet die reis.

ILze en Jaco

Link to comment
Share on other sites

Guest natalie3

I have to wonder for a sec if u are not my hubby in disguise!!!..

My hubby is an oracle developer..about 8 years experience(and a Bsc IT) and im in the law...weird hey!!!..and we all live in centurion,.,my little girl is only 1 though....

But WELCOME..welcome!!!

Small world indeed :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...