Jump to content

Multicultural Feastival


Danie
 Share

Recommended Posts

Hi julle,

Dit is daardie tyd vandie jaar wat die Gladstone gemeenskap regmaak vir die Multicultural Festival wat gaan plaas vind Sondag die 5e Aug by die Marina.

Vir die nuwe outjies wat nie weet waar oor dit gaan nie =

Die hoof idee is om die verskillende kulture aan mekaar voortestel deur middel van kos en opvoerings. Daar gaan 'n Suid Afrikaanse stalletjie wees met onderandere boereworsbroodjies, koeksusters, pannekoek, sosaties ens...

Hiermee word julle graag uitgenooi om deel te word van hierdie fees.

Die kos gaan in happie grootte verkoop word sodat sit net makliker te koop en proe.

Hans en Heidi Moller is aan die roer van sake met hierdie jaar se fees, en hulle sal enige vragies of kwellings kan beantwoord. E-pos hulle by heidihans at netspace dot net dot au

Hierdie is nie net 'n uitnodiging aan die Suid Afrikaners in die omgewing nie maar ook die ander kulture!

Boere Groete,

Danie <_<

Link to comment
Share on other sites

Hierdie is nie net 'n uitnodiging aan die Suid Afrikaners in die omgewing nie maar ook die ander kulture!

Hi Danie

Wonder net of die ander kulture jou gaan verstaan.....? :ilikeit:

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...