Jump to content

Hallo!


Pikkie

Recommended Posts

Hi

Wil net groet ek en my man het besluit ons het genoeg gehad van al die slegte dinge in SA ons gaan groener wei velde soek. So die groot besluit is gemaak. Ons het nog nie besluit na watter stad in Australia nie miskien kan iemand vir ons raad gee oor waar die meeste afrikaanse of SA burger bly. Wil ook net weet watter vorm moet ons invul vir die skills assessment vir electricians?

Groete

Pikkie

Link to comment
Share on other sites

Hello en Welkom.

Jammer kan jou nie help met die skill assessment vir electricians nie... wou maar net hello gese het en voorspoed.

Lekker dag

Link to comment
Share on other sites

Hi Pikkie

Wil ook net se welkom op die forum en sterkte met die proses. Nie presies seker waar jy die vorm sal kry nie, maar jy moet dalk die volgende site probeer : http://www.immi.gov.au/

Omtrent als wat jy wil weet sal jy daar kry oor die proses.

Groete ILze

Link to comment
Share on other sites

Hello and welcome!

Unfortunately, I can't help with the skills assessments for electricians. I believe an electrician is affectionately called a "sparky" in Australia. I like that. It sounds nice and friendly.

All the best with your application!

Mark

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Hi

Wil net groet ek en my man het besluit ons het genoeg gehad van al die slegte dinge in SA ons gaan groener wei velde soek. So die groot besluit is gemaak. Ons het nog nie besluit na watter stad in Australia nie miskien kan iemand vir ons raad gee oor waar die meeste afrikaanse of SA burger bly. Wil ook net weet watter vorm moet ons invul vir die skills assessment vir electricians?

Groete

Pikkie

Hi Pikkie;

Gaan jou man deur onder general electrician? Dan is dit die Vetassess SR1 vorm ('n groen een) of as hy as manager deur gaan is dit die QA1, maar as hy onder general deurgaan kry jy meer punte vir die 175 visa omdat general op die SOL en MODL lys is. Ek is nie 'n expert nie, maar dis die vorms wat ek gebruik, so ek hoop maar dis reg, hoop dit help.

Groete

Chrystal-Moon

Link to comment
Share on other sites

Hi Pikkie

Welcome to the forum. Go to www.immi.gov.au - you'll find the skills assessment body there for electricians. Maybe look under the Skills list - where you see what points you get for various professions. At the end of that list are the assessing bodies for each skill. Other wise the trade skills may be on another list. But you'll find it there somewhere!

Good luck with it all - and happy reading,

Leigh

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...