Jump to content

Oppermans: Bound for Australia


Oppermans
 Share

Recommended Posts

Hi all

At long last I got this right. We are a family of 5, Kids (19, 14, 3). We live in Centurion and wish to be in Australia before the end of the year.

We haven't decided where yet but order of choice so far: Adelaide, Perth or anywhere we get a job first.

For us this is a big move and we really appreciate all the help so far. It really makes the trip easier.

Thanks

Janette

Link to comment
Share on other sites

Hi Janette,

Welkom by ons lekker forum! Ons hoop om jou met al jou baie vrae te kan help en 'n plek te wees waar jy bietjie kan afsaal as jy 'n luisterende oor nodig het. Die laaste rukkie voor mens kom is maar baie moelik (emosioneel) en toe ek op daardie punt was, het my forum vriende se woorde baie gehelp. Skies, ek antwoord nou sommer in Afrikaans - jou naam & van "klink" Afrikaans, toe neem ek sommer aan..... <_<

Ek is ook van Centurion - is nou 15 maande hier, en bly in Sydney. Ek wonder of ons mekaar nie dalk ken nie? Waar is jou kinders op skool? (Ek is vrot met name, maar joune klink nou nogal bekend...) Ek het 'n dogter (12) en seun (19). Ek was 'n Bakenkop ouer vir omtrent 10 jaar, (eers my seun, en toe my dogter) maar toe skuif ek my dogter en word 'n Swartkop LS ouer. My seun was in Zwartkop HS.

Hoop om jou sommer baie op die forum te sien - mens se forum vriende is van onskatbare waarde in so 'n groot stap.

Link to comment
Share on other sites

Riekie

Afrikaans is ok, my spelling is net so sleg dat ek eerder Engels praat (spel checker).

My meisie kind is ook die jaar 19 was in Zwartkop in matriek 2004. Sal later foto opsit dan kan jy self besluit. Geniet forum baie. Wens net ek was al daar.

Groete

Link to comment
Share on other sites

My seun was ook matriek 2004! Dalk ken hulle nog mekaar?! Ek sal na jou foto loer - dit is baie moontlik dat ons mekaar al raakgeloop het.

Link to comment
Share on other sites

Welkom! Nog ene klaar in oz, weet sommer jy gaan baie mense kan help hierso. Enjoy!

Link to comment
Share on other sites

Welkom! Nog ene klaar in oz, weet sommer jy gaan baie mense kan help hierso. Enjoy!

Oppermans,

Adelaide is the place to live ! OK, I am bias because I live here :unsure: . What do you do for aliving ? South Australia ( Adelaide is in South Australia, sorry if you know that already, my bad :P ) is actively recruiting skilled immigrants.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...