Jump to content

Uitbreiding van bestaande besigheid


Aktief55+

Recommended Posts

Sal graag wil weet wat die beste besluit sou wees ten opsigte van my opleidingsbesigheid (BK), om as lid in RSA my belange vanuit OZ te behartig, of om liewer 'n tak van die bestaande besigheid daar te open en dit selfstandig te bedryf? Dalk 'n nuwe CC op te rig? Watter een van die twee moontlikhede is wetlik en administratief die mees haalbare?

Link to comment
Share on other sites

Ons het 'n elektriese besigheid en bedryf hom al vir 14 jaar en as ons hom nie verkoop kry nie gaan ons hom van OZ af bestuur. Jy kry 'n tipe van 'n program wat jy kan in link op die server hier en dan kan jy monitor wat gebeur in SA en transaksies en kwitasies doen van OZ. By die bank doen jy aansoek vir fax authorisation en doen internet transaksies. Het ook nog nie heeltemal alles uitgevind nie, maar ek dink as jy PR kry en jy immigreur vir goed by SARS kan jy nie enige iets agterlaat nie, want jy haal basies jou naam af van SARS af sonie moet jy nie hulle in kennis stel nie en dan net steeds jou jaar einde indien en nou met efiling is dit nie moeilik nie!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...