Jump to content

"New kids on the Block"

bhs

Recommended Posts

Hi all,

Just joined today.... new in everything related to migration. I'm a teacher (het groot geword in die Vrystaat, so my engels sal nog moet verbeter voor my EILTS!)and I'm married with 3 children 6years,5years and 3 years old.

My husband is interested in the Jimm's group , but don't know yet what we'll do, maybe we will know after the expo this weekend. We haven't started the process as yet, but if everything works out we hope to be in Perth in the new year.

I would appreciate it if some of the "mums" could refer good schools and suburbs in Perth. Please help :ilikeit:

Looking forward to hear from all of you

Pieter en Dorette

Link to comment
Share on other sites

Hi Pieter en Dorette!

Baie welkom. Hier is altyd iemand op die forum wat raad of antwoorde het. Begin maar om die paspoorte en die unabridge certificates, julle almal se geboortesertifikate en huweliks sertifikate reg te kry.

Ons is ook maar nog aan die begin en wag ook vir antwoorde. My man Pieter (nes joune) gaan ook na die expo. Ons derde enetjie is nog klein so die moeder sal tuis bly. Ek sal more vir jou van die ander rekenaar 'n lys v skole stuur. Het net 'n lys van Christelike skole. Gaan kyk in die Foyer is daar onder Education baie inligting. Paar aande se lees.

O ja ek is ook van die Vrystaat. Verbaas my self nogal op die forum as ek in Engels skryf. Waar in die Vrystaat was jy?

Groete

Vlam

Hallo Vlam,

Kan nie glo dat almal so omgee nie, voel al klaar soos familie. Ek kom van Frankfort, naby Villiers. Ons het darem al almal paspoorte en het vandag vir die unabridge aansoek gedoen in Cullinan- 2 ure in ry gestaan met 3 kinders.... jy sal weet! Kon nie in SA gou genoeg plek kry nie en skryf nou ons EILTS die 12 de April in Maputo(Desperaat).

Sal lys met skole baie waardeer, dit sal ook 'n rol speel oor waar mens seker in Perth gaan bly???

Geniet die kleintjie

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Dorette

Jy gaan dit nie glo nie. :ilikeit: Ek is ook van Frankfort. :):ilikeit: Kan ek jou PM. Of jy kan my PM. Nou voel dit regtig soos familie!!!!! :holy:

Vlam

Edited by Vlam
Link to comment
Share on other sites

Welcome... en Welkom !!!!

Hoop ons sien julle sommer gou in OZ !!!

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom op die forum.

Pm my as jul nog name soek vir goeie skole in Perth.Ons bly hier en my dogtertjie is die jaar Kindy toe.Baie mens op die forum soontoe verwys en hul kiddies is nou daar en ook baie gelukig.

Laat weet dan gee ek die information deur.

Groete.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...