Jump to content

Luan: The BIG step

Luan

Recommended Posts

Hi Everyone.

My name is Luan and I am currently living in Jo'burg. We (My wife and I) have been contemplating moving to Aus for about a year now. I've been reading through forums on this website and it's amazing how much support there is!!! I'd like to thank everyone here for the advice, information and support you give!

To get to the point, I recieved a job offer this morning from a company based in Sydney CBD! I am so excited!!!! :ilikeit: We are coming to Australia very soon!

At last I can offer my wife safety and security and provide for our children's needs one day! Thank God for His Grace!

Anyways, look forward to meeting you guys!

Take care!

:rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Very good news! Congrats......pop the champers. Good luck with everything :blink:

Link to comment
Share on other sites

Congrats on getting the job!!! :rolleyes:

Do you know when you guys will be leaving?

Hav a wonderful weekend.

HI

Jong, ek skat so Junie, Julie se kant.

Hoop julle het 'n lekker naweek! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Luan en familie

Baie geluk aan julle. Sterkte en voorspoed met al die reelings verder. Ons hoop ook om Junie/ Julie oor te gaan met ons PR, maar gaan Tasmania toe.

Alle voorspoed en geniet die lang naweek.

Groete, ILze en Jaco

Link to comment
Share on other sites

Dankie Vlam! Hoe lyk jou proses sover?

Hi daar. jong ons probeer die PR visa. Ielts is eers Aug.Sal maar geduldig moet wees. Braai dalk eendag almal saam in Oz.

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Hi Luan & Family,

Welcome & Congrats!

There is now a huge roller coaster ahead of you and you can either be scared silly on the one side, or intoxicated by the excitement on the other.

Quick advice - make sure you are all very ready to leave - your not just packing for a holiday and there are lots of emotions and soft issues that must be sorted. If your process is too quick to allow for proper settling of the emotional issues due to all the activity then you may have to deal with it later - especially the more sensitive and emotionally-aware gender (nudge-nudge wink-wink).

An ex-colleague did a presentation at a international financial function, was approached by an Ozzie bank representative, and 6 weeks later they were in Sydney. They had 6 weeks to end off their lives here and to start on the other side. Now they sit with the emotional complexities.

I guess the long wait gives some of us enough time to prepare!

Cheers & Good luck!

DKH

Hi DKH,

Thanks for the advice, I know exactly what you mean, there's a vast amount of "softer" issues to deal with and I can already see it's going to have a dramatic impact. Just this weekend we started telling friends and family and it didn't go well. It's really sad and tough and we have to pack up our whole life here and start over again. We are trying to prepare as much as we can, but I anticipate it's going to hit us once we've been there for a few months or so. It's hard to keep the emotions aside, as we've said from the start, this is a rational, cognitive and reasonable decision and shouldn't be influenced by emotions, but it's easier said than done. I realized you need a fairly high EQ for this. :ilikeit:

There are times of doubt and sometimes I am really scared, but then on other occasions I am excited and relieved! It's really a roller coaster ride!!!!

I kind of feel let down by "my" country, forcing families and friends apart!! It really hurts!

We can only rely on God for His strength, I for one don't have enough, I will need to bite on my teeth and take His hand and just follow!

Thanks again for the advice, it just helps to know that we're not alone in this and that there are other people out there experiencing the same things.

Take care!

Link to comment
Share on other sites

Hi daar. jong ons probeer die PR visa. Ielts is eers Aug.Sal maar geduldig moet wees. Braai dalk eendag almal saam in Oz.

Vlam

Hi Vlam,

Ons sou ook die PR ding doen as ek nie nou die aanbod gekry het nie, so dis vir ons nogals onverwags en ook skielik want ons het gedink om Ielts ook eers Aug te skryf, maar nou ja, dis onder gebed gedoen hierdie, so!?

Anycase, baie sterkte met alles, Gebruik julle agente?

Ons moet almal verseker een groot BRAAI hou in Oz!!!!

Goed gaan!

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk met offer!!

Ons is self oppad so teen Junie/Julie se kant. Op die stadium voel dit VERSKRIKLIK! VER!.

Maar ons sal daar kom.

Sal in gees by jou groot braai moet wees. :blush: Ons oppad Perth toe!

Groetnis -wou net geluk sê! :ilikeit::blush:

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk met offer!!

Ons is self oppad so teen Junie/Julie se kant. Op die stadium voel dit VERSKRIKLIK! VER!.

Maar ons sal daar kom.

Sal in gees by jou groot braai moet wees. :whome: Ons oppad Perth toe!

Groetnis -wou net geluk sê! :ilikeit::ilikeit:

Hi Daar!

Baie dankie! Waardeer dit!

Baie sterkte vir julle ook en ek hoop alles werk great uit vir julle!

Die tyd gaan rerig te tadig verby!

Link to comment
Share on other sites

Luan,

DIe Here se tyd is altyd die beste.....ons sit ook maar tussen 2 vure. My man doen nou al vir 2 jaar se eie ding en wil graag so aangaan in Aus. Maar aan die anderkant kan dit net goed wees om bietjie in hul mark te werk om eers die dinge deur te kyk voor jy met jou eie ding begin.

Ons probeer maar vir die PR maar as 'n aanbod deurkom sal ons ernstig bid daar oor. Glo ons sal die antwoord kry....

Sterkte met alles. Jul dinge gaan sommer nou vinnig gebeur.

Seenwense

Dis reg, ja, die Here weet BAIE meer as ons, dis baie waar wat jy se, dit kan dalk die aanpassing makliker maak om eers so bietjie in hulle mark te werk en te leer hoe dinge gedoen word in Aus...

Ek hoop julle kry 'n aanbod, maar soos jy se, mens kan net bid daaroor!

Sterkte vir julle ok en hoop julle dinge gebeur ook vinnig!

Hi Luan

Baie geluk met die aanbod. Dit gaan baie vinnig van waar julle nou is! Ek het my aanbod in Oktober geteken en het 7 Maart hier geland. Ons proses is bietjie vertraag deur x-strale wat verlore geraak het ens ens.

'n Paar wenke wat ek kan gee is die volgende:

Bespreek julle vliegkaartjies deur IOM vlugte, dit kos so R6000 per persoon en julle kan elkeen 40kg se gewig pak, dit is baie handig (veral vir jou vrou!);

Kry vir jou verblyf in die CBD sodra julle weet wanneer julle land, die verblyf is nogal baie duur, dit gaan jou so $850-$1000 per week kos. Die betalings moet vooruit gemaak word. Dit werk op omtrent R7400 per week uit. Ons het ApartmentPlus gebruik, hulle het baie akkomodasie in die stad. Dit help om naby jou werk te wees die eerste paar weke. Dan kan jy na die areas gaan kyk waar julle moontlik wil huur en ook die vervoerstelsel leer ken.

Registreer vir belasting VOOR jy in die land aankom. Besoek die Tax File Office se webtuiste en vul net die vorm daar in. Laat jou belasting nommer sommer na jou werk se account departement gestuur word. Indien jy nie geregistreer is voor jy begin werk nie gaan jy 45% belasting betaal tot jy die nommer gekry het...en glo my jy gaan daardie 45% nodig kry.

Probeer ook voor die tyd vir jou Living away from home Allowance registreer, dit is 'n stelsel wat in plek is waar jy jou huur en kos van jou salaris kan aftrek voor belasting. Dit halveer omtrent die belasting wat jy betaal.

Goeie webwerf om te soek na akkomodasie is www.domain.com.au. ek waarsky jou dat die huurmark is nag! en ek oordryf nie. Die agente laat jou nie toe om pallen na die eiendom te gaan kyk nie. Hulle skeduleer 'n "inspection" waar jy en 50 ander hoopvolle mense by opdaag. Die inspeksie is 15 minute lank en as jy dink dat jy moontlik van die plek gaan hou moet jy dadelik aansoek doen, maar ek hoop dat dit al beter sal wees teen die tyd dat julle hier aankom.

Ons is ongelooflik gelukkig hier. Dit is pragtig en alles werk. Daar is 'n groot buitelandese populasie hier in die CBD so julle gaan nie voel of julle die enigste uitlanders is nie.

Jy kan my gerus post as jy meer inligting nodig het of as julle al weet wanneer julle hier gaan opdaag.

Baie sterkte met die emosies, dit was nogal swaar. Ek het net die koerantopskrifte gelees elke keer as ek begin twyfel het. Julle is gebless om so 'n geleentheid te kon kry, moet dit nooit vergeet nie.

Aussie groete

Marina

Link to comment
Share on other sites

Luan,

DIe Here se tyd is altyd die beste.....ons sit ook maar tussen 2 vure. My man doen nou al vir 2 jaar se eie ding en wil graag so aangaan in Aus. Maar aan die anderkant kan dit net goed wees om bietjie in hul mark te werk om eers die dinge deur te kyk voor jy met jou eie ding begin.

Ons probeer maar vir die PR maar as 'n aanbod deurkom sal ons ernstig bid daar oor. Glo ons sal die antwoord kry....

Sterkte met alles. Jul dinge gaan sommer nou vinnig gebeur.

Seenwense

Vlam

Hallo Vlam

Self nog net in OZ vir 7 maande permanent, en dit is nogal rof. Ek het net 6 dae kennis gekry voor ek moes klim en vlieg. Die hele ding het in 10 weke gebeur, en ek het gedink ek het 'n paar maande tyd om reg te maak. Gaan kyk bietjie na die webblad www.afrikaans.org.au daar word werk geadverteer, en hulp van alle soorte. Hier is ook 'n Suid Afrikaanse fees in Oz, en ek hoop om almal daar te siene te kry, en somer lekker te kan klets. Het klaar klomp

Suid Afrikaanse vriende hier, en dit help darem met die verlange.

Baie Sterkte, ons almal dink aan julle daar!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Luan

Baie geluk met die aanbod. Dit gaan baie vinnig van waar julle nou is! Ek het my aanbod in Oktober geteken en het 7 Maart hier geland. Ons proses is bietjie vertraag deur x-strale wat verlore geraak het ens ens.

'n Paar wenke wat ek kan gee is die volgende:

Bespreek julle vliegkaartjies deur IOM vlugte, dit kos so R6000 per persoon en julle kan elkeen 40kg se gewig pak, dit is baie handig (veral vir jou vrou!);

Kry vir jou verblyf in die CBD sodra julle weet wanneer julle land, die verblyf is nogal baie duur, dit gaan jou so $850-$1000 per week kos. Die betalings moet vooruit gemaak word. Dit werk op omtrent R7400 per week uit. Ons het ApartmentPlus gebruik, hulle het baie akkomodasie in die stad. Dit help om naby jou werk te wees die eerste paar weke. Dan kan jy na die areas gaan kyk waar julle moontlik wil huur en ook die vervoerstelsel leer ken.

Registreer vir belasting VOOR jy in die land aankom. Besoek die Tax File Office se webtuiste en vul net die vorm daar in. Laat jou belasting nommer sommer na jou werk se account departement gestuur word. Indien jy nie geregistreer is voor jy begin werk nie gaan jy 45% belasting betaal tot jy die nommer gekry het...en glo my jy gaan daardie 45% nodig kry.

Probeer ook voor die tyd vir jou Living away from home Allowance registreer, dit is 'n stelsel wat in plek is waar jy jou huur en kos van jou salaris kan aftrek voor belasting. Dit halveer omtrent die belasting wat jy betaal.

Goeie webwerf om te soek na akkomodasie is www.domain.com.au. ek waarsky jou dat die huurmark is nag! en ek oordryf nie. Die agente laat jou nie toe om pallen na die eiendom te gaan kyk nie. Hulle skeduleer 'n "inspection" waar jy en 50 ander hoopvolle mense by opdaag. Die inspeksie is 15 minute lank en as jy dink dat jy moontlik van die plek gaan hou moet jy dadelik aansoek doen, maar ek hoop dat dit al beter sal wees teen die tyd dat julle hier aankom.

Ons is ongelooflik gelukkig hier. Dit is pragtig en alles werk. Daar is 'n groot buitelandese populasie hier in die CBD so julle gaan nie voel of julle die enigste uitlanders is nie.

Jy kan my gerus post as jy meer inligting nodig het of as julle al weet wanneer julle hier gaan opdaag.

Baie sterkte met die emosies, dit was nogal swaar. Ek het net die koerantopskrifte gelees elke keer as ek begin twyfel het. Julle is gebless om so 'n geleentheid te kon kry, moet dit nooit vergeet nie.

Aussie groete

Marina

Hi Marina

Baie baie dankie vir die raad, ek waardeer dit regitg baie. Daar is soveel om aan te dink voor ons gaan. Ek begin net soms stress dat iets verkeerd kan gaan met die visa. Ek kan eintlik nie glo dit gebeur nie, dis werklik waar 'n wonderwerk, niks wat ek kon doen kon maak dat ons so geleentheid verdien nie, dis 'n blote seening van Bo. Julle proses het werklik waar baie vinnig gebeur! Ek sit die heeltyd en dink ag, ons het so paar maande oor vir voorbereiding, maar lyk my dat dit kan baie vinnig gebeur? Tydens my interview het hulle iets gese oor hulp vir akomodasie die eerste ruk, ek hoop net hulle onthou hulle het dit genoem want die plekke is rerig vrek duur! :ilikeit:

Sydney lyk regitg pragtig en ons kannie wag om daar uit te kom nie!!

Ja, ons het einlik 'n plakboek met 'n groot prent van Zuma se gesig voorop, en koerantberigte wat ons uitknip om ons te herhinner ons doen die regte ding.

Net 'n baie stupid vraag, hoe PM ek iemand? :grads:

Dankie weereens vir die raad, ek is seker ek gaan jou dalk nog baie vrae vra, ons sal julle verseker laat weet sodra ek 'n datum het. Ek wag baises nou vir die employer, sy het gese hulle praat met die mense verantwoordelik vir die visas (watokal dit beteken..?).

Lekker naweek daar en hoop om julle te ontmoet binnekort!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...