Daryl Posted March 19, 2008 Report Share Posted March 19, 2008 Hi My name is Daryl currently in the SAAF radar tech any one out there that can give help/advise , JOB in OZ.Please contact me with any ADV need loads of.Op die stadium is ek G-vol vir die omstandighede "Wit Vel" sindroom in die land. op die stadium sal ek enige iets doen net om uit te kom, o en nie te vergeet van die uitmintende 3/2/1 of dalk 0% verhoging wat ek op my inorme salaris sal kry. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendie Posted March 20, 2008 Report Share Posted March 20, 2008 Daryl, die beste manier is om eers bietjie die forum te deursoek (die Google search bo-aan die forum bladsye werk heel goed daarvoor). Indien jy nie kry waarna jy soek nie, is die beste om 'n "Topic" te begin en jou vraag te stel - mense reageer makliker wanneer jy spesifieke vrae vra.Voorspoed! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.