Jump to content

Lieze: Middelburg to Adellaide the four of us

Lieze

Recommended Posts

Hi everybody

We are a family of four expecting our visas in September. We did not afford ourself the luxary of the LSD trip but have friends in Perth and Sydney whom has pictured a :ilikeit::blush: . Our daughter and son are 8 and 5 respectively and are looking forward to the adventure as pictured and painted by us.

We are settling down in Adellaide on a state sponsored visa. We are planning on moving our furnature accross.

The Holle

Schalk;Lieze;Micaela and Reinhard

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Welcome to the Holle family

I hope you will be very happy in Adelaide! It is a lovely city. We lived in Witbank for 10 years before we left SA.

Mara

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle en welkom. Dis baie lekker hier in Adelaide. Laat maar weet as julle hulp nodig het of info soek ... :ilikeit:

Annette

Link to comment
Share on other sites

Welcome to the Holle family

I hope you will be very happy in Adelaide! It is a lovely city. We lived in Witbank for 10 years before we left SA.

Mara

Thank you for your warm welcome. Dont know when last you were in Witbank but this area has boomed in the last 5 years. Very filthy as well though but lots of money and crime around.

Lovely to meet :ilikeit:

Edited by Lieze
Link to comment
Share on other sites

Hallo julle en welkom. Dis baie lekker hier in Adelaide. Laat maar weet as julle hulp nodig het of info soek ... :)

Annette

N goie SA more aan jou.

Dankie vir jou warm verwelkoming. Ons sal moontlik my man vooruitstuur en die kinders laat skool klaarmaak vir die jaar. In watter area is jy en waar gaan jou kinders skool as jy het. My dogter is nou in Grade 2 en my seun voorskool. Hy sal volgende jaar Grade 1 toe omdat hy 6 sal wees in Januarie (is dit verpligtend ?). Hy het dan ongelukkig nie graad nul (SA) agter die rug nie.

Sal rerig voorstelle waardeer. Het meer skool inligting nodig asseblief. Moet regte besluite kan neem. Ons beplan om n container te reel vir ons meubels.

Lekker slaap. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest Noeks

Hello my poppie!!! So good to see your posting!!! Ek het mos vir jou gese - its a wonderful website / forum! I have been so busy springcleaning and making my daughter's (and her beau's) arrival a good and welcome one (one more sleepie) - ek is gedaan! Haven't had a chance to check out my emails / website. You will find this a ongoing fountain and wonderful source of information and ... well, just wonderful people, really. WELKOM aan die Holl familie!!! :ilikeit: Big loves and hugs, frm Noeks xxxx

Link to comment
Share on other sites

Hehe Lieze, ek is nog wakker... dis skoolvakansie en ek hoef nie vroeg op te staan nie :ilikeit:

Ons woon in Bellevue Heights. Dis suid van die stad, nes mens in die heuwels begin opry ... My kinders gaan skool omtrent 2 km van hier af in Blackwood (Blackwood primary en Blackwood High). Ons is baie tevrede met die skoling en die opsies wat hulle daar beskikbaar het. :D Jong, dis baie moeilik om aanbevelings te maak wat skole aanbetref. Dit hang baie af van waat julle gaan woon, dit hang weer af van watter tipe buurt julle van hou, wat julle kan bekostig en natuurlik hoe naby die werk julle wil wees... miskien as jou man eers kom kan hy bietjie rondry en sien waarvan julle sal hou en wat pas die sak, dan kan mens begin kyk na die opsies vir skole... Jou seuntjie sal waarskynlik in Year 1 wees, maar hulle is vreeslik flexible hier wat skoling aanbetref en skuif die kinders maklik op of af. Daar is ook gewoonlik 'n groot verskeidenheid van ouderdomme in een jaar... die skool waarop julle besluit sal goeie raad kan gee oor wat die beste opsies sal wees :)

Kyk solank na die staatskole webtuiste:

Schools SA

As jy belangstel in privaatskoling, is daar 'n paar opsies:

Association of Independent Schools of SA

:hug:

Annette

Link to comment
Share on other sites

Hi and Welcome Lieze and family, enjoy this site and we hope to hear much more from you guys.

Chatterbug

Link to comment
Share on other sites

Hi there Holle !!

Welcome to our forum. Hope you will feel right at home. Please shout if I can help with anything.

Love

SS

:D

Thank you for your warm welcome.

We are already feeling welcome, thank you. B)

Still preparing our list of queries. :o

Love

Schalk; Lieze; Micaela and Reinhard :hug: and :)

Hehe Lieze, ek is nog wakker... dis skoolvakansie en ek hoef nie vroeg op te staan nie :ilikeit:

Ons woon in Bellevue Heights. Dis suid van die stad, nes mens in die heuwels begin opry ... My kinders gaan skool omtrent 2 km van hier af in Blackwood (Blackwood primary en Blackwood High). Ons is baie tevrede met die skoling en die opsies wat hulle daar beskikbaar het. :D Jong, dis baie moeilik om aanbevelings te maak wat skole aanbetref. Dit hang baie af van waat julle gaan woon, dit hang weer af van watter tipe buurt julle van hou, wat julle kan bekostig en natuurlik hoe naby die werk julle wil wees... miskien as jou man eers kom kan hy bietjie rondry en sien waarvan julle sal hou en wat pas die sak, dan kan mens begin kyk na die opsies vir skole... Jou seuntjie sal waarskynlik in Year 1 wees, maar hulle is vreeslik flexible hier wat skoling aanbetref en skuif die kinders maklik op of af. Daar is ook gewoonlik 'n groot verskeidenheid van ouderdomme in een jaar... die skool waarop julle besluit sal goeie raad kan gee oor wat die beste opsies sal wees :D

Kyk solank na die staatskole webtuiste:

Schools SA

As jy belangstel in privaatskoling, is daar 'n paar opsies:

Association of Independent Schools of SA

B)

Annette

Dankie Anette, sal die webwerwe probeer

Wardeer jou lang brief ;)

Link to comment
Share on other sites

Hello my poppie!!! So good to see your posting!!! Ek het mos vir jou gese - its a wonderful website / forum! I have been so busy springcleaning and making my daughter's (and her beau's) arrival a good and welcome one (one more sleepie) - ek is gedaan! Haven't had a chance to check out my emails / website. You will find this a ongoing fountain and wonderful source of information and ... well, just wonderful people, really. WELKOM aan die Holl familie!!! :ilikeit: Big loves and hugs, frm Noeks xxxx

Will male you, Groetnis vir ons grootman.

Van Bots with Love. :D:)B)B)

Hi and Welcome Lieze and family, enjoy this site and we hope to hear much more from you guys.

Chatterbug

Thanx chatterbug

appreciate :hug:

Lieze

Hi and Welcome Lieze and family, enjoy this site and we hope to hear much more from you guys.

Chatterbug

Thanx chatterbug

Will spend more time later.

Busy with handing over a project in Secunda.

Hectic at the moment. :D

Link to comment
Share on other sites

  • 5 years later...

Hi Lieze

ek is ook 'n ou Middelburger, laat weet as ons kan help hoor !

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Hi everybody

We are a family of four expecting our visas in September. We did not afford ourself the luxary of the LSD trip but have friends in Perth and Sydney whom has pictured a :ilikeit::blush: . Our daughter and son are 8 and 5 respectively and are looking forward to the adventure as pictured and painted by us.

We are settling down in Adellaide on a state sponsored visa. We are planning on moving our furnature accross.

The Holle

Schalk;Lieze;Micaela and Reinhard

Lyk my Middelburg loop leeg ! LOL !

Wat se werk doen jou man?

Groete

Simon

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Welkom julle!

Ons het so amper 2 maande terug in Adelaide aangeland en ons love dit!

Ons woon in Ingle Farm (Noord/Oos) van die stad en is baie gelukkig hier. Ons oudste dogter is amper 8 (oor 3 wekies) en sy is in Year 2 in North Ingle Primary.

Beste voorstel is dat julle eers 'n plekkie kry om te bly - en dit sal afhang waar jou man werk kry. Die stad is baie uitgesprei en heelwat groter as wat mens dink.

Stap 1 is werk, en dan huis en dan skool :)

Skree asb as julle enige raad nodig het, ons is nog newbies in Australie maar is darem deur alles wat julle nog moet deurgaan baie onlangs.

Groete en sterkte vir die laaste ruk!

Karina

Link to comment
Share on other sites

Ek weet nie wat ander daarvan dink, maar ek sal glad nie laat die kinders die jaar eers klaar maak nie. Hier gaan hul heeltemal ander manier skool gaan en nie nodig om die jaar in SA klaar te maak nie. Dit gaan hul niks help nie. As ek julle is sal ek saam jou man oorkom en die kinders n break gee voor hul volgende jaar Februarie met skool begin. Dis maar net my 5c wat ek ingooi. Hoop ander kan hul opinie lig omtrent die saak.

Welkom in Australia!

:ilikeit:

Ons het ons dogter net voor die einde van haar 2e kwartaal in RSA uitgehaal en eers aan die begin van die 3e kwartaal hier ingesit. Sy was 6 weke af.. Dit het geen verskil gemaak nie, en skool is heel anders. Hoe dit werk is as hulle sien jou kind is verder gevorder as die jaar waar sy tans in is, dan skuif hulle haar op ongeag van die tyd van die jaar. Daar word konstant assessments gedoen. Ek stem - kom almal op een slag en vat die bul by die horings. Dis moeilik genoeg om aan te pas en nuut te begin, is dalk net beter met die hele gesin hier om als saam te beleef. Dit hang ook af natuurlik hoe maklik aanpasbaar die kinders is....

Link to comment
Share on other sites

Hi Lieze

I also lived in Middelburg ( well actually Arnot) for some time, and Namibia as well ( Rosh Pinah). The world is a very small place these days isn't it!

Link to comment
Share on other sites

Schalk came and stayed at my place for a short while when he came over in 2006.

Lieze and Schalk lived in the north east suburbs of Adelaide for a couple of years when they first arrived in 2006.

Their two kids went to Torrens Valley Christian School.

Schalk and Lieze and kids shifted to the Riverland district of South Australia in 2008 where Schalk got a job in engineering the flow of the River Murray and monitoring its use and flow rate.

I'm hoping one day the whole family will shift back to Adelaide so that we can catch up some time and have a barbie at my joint, like old times!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...