Jump to content

Waaksaam: Ons het die besluit geneem


Waaksaam
 Share

Recommended Posts

Hello almal

Ons het die besluit gemaak ....ons gaan AUS toe ... en wou ek dit graag vir iemand se wat verstaan waar ons is ...

Dit is major ... stresvol ... opwindend ... en het die lang pad soppas begin ...

Groete

Albert

Link to comment
Share on other sites

Welkom...en sterkte! Hoop julle het baie geduld! Aan die einde van die dag sal dit alles die moeite werd wees!

Link to comment
Share on other sites

Guest natalie3
Hello almal

Ons het die besluit gemaak ....ons gaan AUS toe ... en wou ek dit graag vir iemand se wat verstaan waar ons is ...

Dit is major ... stresvol ... opwindend ... en het die lang pad soppas begin ...

Groete

Albert

U have come to the right place!!..congrats on the decision!

Link to comment
Share on other sites

Hi Albert

Geluk met die besluit...hierdie forum is baie waardevol vir al die vrae tans in julle harte.

Ons is net 'n paar weke voor julle in die proses en soos jy se dit is baie stresvol maar tog opwindend!

Sterkte met al die reelings

Link to comment
Share on other sites

Hi Albert

Baie welkom!!!! :ilikeit: Ons het ook eers so maand of wat terug die finale besluit geneem. Glo my jy loop daagliks met al die positiewe en negatiewe gedagtes rond. (of jy die regte ding doen) En net sodra ek dink ZA is nie so bad nie dan gebeur iets of jy lees die koerant.

In my hart is ek so dankbaar vir die Ozzies wat ons daar verwelkom en ek glo dat ons (as jou kop reg is) daar 'n wonderlike lewe kan he. Lees die forum baie...goeie inligting. En vra vrae ... :o daar is altyd iemand met raad.

Sterkte en geniet die avontuur.

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...