Jump to content

Electrician looking for sponsor


GerhardMarelize

Recommended Posts

Hi there,

I'm rather new on the forum and would really appreciate it if anybody in oz could give me some advise. My husband is a trainee electrician on a granite mine here in SA. He will be writing his wireman's licence in July & August and his trade test is in September. Is there anybody out there who could give us a shove in the right direction to get a sponsor for us. He really is great at what he does and he takes great pride in his work. We are still young without children. We also have a lot of the documents ready for visa application. Please, if anybody can help us it would be great. We look forward to joining you guys in Oz. :ilikeit:

Thank you so much,

Marelize & Gerhard Lourens

m_lourens@yahoo.com :

Link to comment
Share on other sites

Welkom Marelize,

Ek weet regtig nie of julle maar moet wag vir sy trade test en dan oorkom en of dit dalk makliker sal wees vir jou man om 'n apprentice visa te kry en sy trade test hier te skryf nie. Dit sal die hele Licensing ding dalk maklikker maak as hy hier qualify. In dieselfde asem het ek nie 'n cooking clue hoe hy 'n sponsor as appy kan kry nie.

Doen bietjie navorsing op die immi web miskien help dit.

Sterkte

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Nilo,

Die moontlikheid dat ons nog in SA gaan wees wanneer hy qualify is lyk my redelik goed. Al wil ons so gou as moontlik in australia kom is dit maar 'n werklikheid dat hy 'n beter werk sal kry as hy gequalify is. Ons wil graag in australia kom sodat ons actually 'n lewe kan he,want hier in SA geniet ons nie ons lewens nie. Dis warm maar ons moet met vensters toe ry, te bang vir hi-jackers. deure en vensters toe by die huis, te bang vir die plaas moorde. te bang om te ry,want die petrol is so duur. bang om te begin kos maak,want eishkom gaan nou weer afsit. Dis regtig een groot gemors die kant. :ilikeit: Julle wat klaar weg is is lucky,ons moet nou sukkel om hier uit te kom. wit mans kry ook glad nie werk hier nie, so ons sukkel net eenvoudig te veel. Ek is seker die mense in australia sal ons baie meer tegemoed kom van al die goeie dinge wat ons al gehoor en gesien het. Dis great om te weet daar's sulke cool mense soos julle daar wat ons hier kan bystaan!

Thanks

Marelize :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Hi Nilo,

Die moontlikheid dat ons nog in SA gaan wees wanneer hy qualify is lyk my redelik goed. Al wil ons so gou as moontlik in australia kom is dit maar 'n werklikheid dat hy 'n beter werk sal kry as hy gequalify is. Ons wil graag in australia kom sodat ons actually 'n lewe kan he,want hier in SA geniet ons nie ons lewens nie. Dis warm maar ons moet met vensters toe ry, te bang vir hi-jackers. deure en vensters toe by die huis, te bang vir die plaas moorde. te bang om te ry,want die petrol is so duur. bang om te begin kos maak,want eishkom gaan nou weer afsit. Dis regtig een groot gemors die kant. :blink: Julle wat klaar weg is is lucky,ons moet nou sukkel om hier uit te kom. wit mans kry ook glad nie werk hier nie, so ons sukkel net eenvoudig te veel. Ek is seker die mense in australia sal ons baie meer tegemoed kom van al die goeie dinge wat ons al gehoor en gesien het. Dis great om te weet daar's sulke cool mense soos julle daar wat ons hier kan bystaan!

Thanks

Marelize :ilikeit:

Hi Marelize

Ek het julle PM beantwoord. Ek hoop julle het dit gekry.

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...