Jump to content

xpat: Introduction Bekendstel


xpat

Recommended Posts

Hi all

My name is Sean, and i am from Rustenburg in the north west province SA.

I am married to Lee, the most beautiful person in the world. We have two sons Michael and Kyle.

I am new to this site and would like to get in contact with the people on this forum.

Take care

Hi almal

My naam is Sean, ek is van Rustenburg in die noord wes provinsie SA.

Ek is getroud met Lee, die mees pragtigste mens in die wereld. Ons het twee seuns Michael en Kyle.

Ek is nuut op die web en wil graag in kontak kom met die mense op die forum.

Groetnis

Link to comment
Share on other sites

Hallo Sean, ek hoop jou pragtige vrou lees jou post en gee vir jou 'n vet soen!! Welkom by ons hoekie in Cyber Space!! :holy:

Link to comment
Share on other sites

'n Man wat so mooi praat van sy vrou verdien my respek. Jy is regtig welkom hier op die forum en as ek kan help met enige iets...se net.

Groete,

:holy:

Link to comment
Share on other sites

Welkom Sean.

Ek is seker jy sal met baie mense kontak maak en die forum is propvol informasie.

J&j

Link to comment
Share on other sites

'n Man wat so mooi praat van sy vrou verdien my respek. Jy is regtig welkom hier op die forum en as ek kan help met enige iets...se net.

Groete,

:holy:

Kannidood, dankie vir die mooi woordjie..ek hoop om nog baie vrae te vra aangesien ek en my gesin baie graag wil oorkom na Aust.

Link to comment
Share on other sites

Welkom Sean

Vra maar ons staan almal altyd reg met raad.

Sterkte, it's quite a road ahead!!

Link to comment
Share on other sites

More julle almal

Ek groet hier uit 'n sonnige en sondige suid afrika.

Ek lag so lekker vanoggend toe ek die Harold koerant koop....sommer op die voorblad.

Die platina stad se vullis is nou al vir 'n week nie verwyder nie, en die verkoning is daar is net een trok en hy is stukkend.

Maar nou ja dit daar gelaat.

Ek wil graag hoor, waar en hoe begin mens, ek en my vrou het reeds ons unabridge papiere terug gekry.

Intussen is daar 'n nuwe kleinding gebore, moet mens nou vir die baba ook papiere kry en 'n paspoort?

Die volgende wat ek wil vra is, is dat ek nie 'n gegradueerde is nie, ek het ook nie 'n ambag nie.

Waarin ek gespesialiseerd is is nie op die top "100" lys van wat die Ausies soek nie.

Ek werk in die buiteland..midde-ooste as 'n sekuriteits projek bestuurder.

Ek het al 'n paar websites op gegaan, maar sien dat hul se jy moet residency he, meen nou in my lyn van werk.

Hoe maak mens, is daar 'n kans om in te kom al kwali ek nie op bogenoemde "in aanvraag" lys nie.

Ek is nou op verlof met my gesin en wil so lank die wiel aan die rol kry.

Hoop julle het almal 'n stunning daggie.

Groete

Sean

Link to comment
Share on other sites

HI Sean

Welkom en sterkte.

Ek is ok maar nuut in die ding maar het darem 'n paar antwoorde

"Ek wil graag hoor, waar en hoe begin mens, ek en my vrou het reeds ons unabridge papiere terug gekry.

Intussen is daar 'n nuwe kleinding gebore, moet mens nou vir die baba ook papiere kry en 'n paspoort?"

Definitief moet baba sy eie unabridged geboortesertifikaat en paspoort kry.

Julle benodig ook 'n uanbridged huwelik sertifikaat.

Probeer searches op hierdie website... 'n goeie begin is dalk http://www.saaustralia.org/index.php?act=p...f=2&t=11631 -

onder application the 100 step process to immigrating from South Africa to Australia

Sterkte

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Dag Neef

Baie geluk met die geboorte van jul dogter, net jammer ek moet op die internet daarvan leef. Teen die tyd is jy nou al lekker gewoond aan die midde-ooste se lekker warm weer, so jy sal goed aanpas hier in Ozz.

Groete

Marius :hug: brecht

Link to comment
Share on other sites

Dag Neef

Baie geluk met die geboorte van jul dogter, net jammer ek moet op die internet daarvan leef. Teen die tyd is jy nou al lekker gewoond aan die midde-ooste se lekker warm weer, so jy sal goed aanpas hier in Ozz.

Groete

Marius :blush: brecht

Marius

Ek maak blou bulle...........nie n dogter nie, n seun !!!!!!!

My 2e seun is op 28 Feb gebore.

Se my ek is n sekuriteit projek bestuurder in die suide van iraq, is daar enige werk vir my in Aus, indien wel laat my weet.

Ek moet myself in Aus kry asap.

Hoop dit gaan goed.

Sean

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...