Jump to content

ELECTICAL FITTER/MILLWRIGHT


Brenda
 Share

Recommended Posts

HI DAAR

My man Andrew sit nou al 3 maande sonder werk, en glo my dis nie omdat hy nie gekwalifiseerd is nie, die probleem hy is n blanke man wat in Suid Afrika werk soek, meer hoef ek nie te se nie. :holy: Ons het nou by die een aggentskap aansoek gedoen vir sponserd werk, maar ook nog niks gehoor nie. Kan iemand ons dalk help. Ons kyk na Brisbarne area.

Hy kan basies enige iets doen. Hy het by Spoornet gekwalifiseer as n "electrical fitter" waar hy vir hulle vir 7 jaar gewerk het. Daarna is hy na Kholer Flexable Pakaging toe waar hy n "maintenance electrical fitter" en ook n "supervisor" was. Hy was daar vir 8 jaar. Toe het hy vir Premier Foods gaan werk as n "electrical maintanance fitter" vir 1 jaar. Nou is hy basies "self employed", bou diefwering, veligheids hekke en maak basies enige staal konstruksies.

As iemand ons dalk kan help met n sponsorship ek kan sy cv mail, ek sal ook graag wil werk. Ek het 15 jaar by die poskantoor gewerk as n teller, maar is nou al n jaar en half a P/A vir n prokureur hier in parow.

Laat weer my asseblief.

Charmaine

Link to comment
Share on other sites

Hi Charmaine

My man is 'n fitter en het 'n sponsorship gekry by Challenge Recruitment. Sheryn Leach is die agent sleach@challengeltd.com. Ander wat jy kan probeer is Andre Burger aba@ozimmigration.com en kontak ook vir COert Botha coertbotha@hotmail.com. Coert is Afrikaans en hy het baie kontakte. :holy:

Hoop julle kom reg. Ons wag al wat voel soos eeue vir ons VISA. :D

Mooi bly

Elmare

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...