Jump to content

Oom Koos


Blossom

Recommended Posts

Oom Koos van die Oos Transvaal besit sy plasie nou al vir donkiejare.

Skuins agter die bloekoms het hy destyds vir sy kinders die plaasdam

in 'n swembad omskep en goed ingerig, met piekniektafels, braaigeriewe

en vrugtebome.

Een aand, so skemer se kant, besluit Oom Koos, in sy eensaamheid, om

bietjie daar by die dam te gaan sit. Hy neem toe ook 'n emmer saam om

'n paar van die vrugte terug te neem huis toe.

Soos wat hy aangestap kom, hoor hy vrolike stemme gesels en giggel. Hy

val plat agter 'n bos en loer deur die takke om te sien wat aangaan.

Tot sy swak hart beleef hy 'n groep kaal meisies wat in die dam swem.

Hy staan toe op en stap nader om die meisies te laat weet hulle betree

eintlik 'n ander man se eiendom. Toe hulle hom sien, sak hulle almal

laer af, sodat die water die nodige toemaak.

Een van die meisies skreeu benoud op die oom: "Ons klim nie uit voor

oom nie weggaan nie!"

"Nee, nee, bedaar niggie, ek is nie hier om te kyk hoe die spulletjie

van julle kaal........ swem nie....." Hy hou die emmer omhoog en sê:

"Ek is net gou hier om die krokodil kos te gee.................."

Link to comment
Share on other sites

HAHAHAHAHA!!!! :)

Dit laat my die "hier kom koos" in die huisgenootjies mis! ;)

baie baie slim van oom koos :) :)

:lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...