Jump to content

Watter kerk in die Logan area?


analise prinsloo

Recommended Posts

Hello daar al die Springbokke in Brizzie,

Ek is nou 'n maand in Brisbane, Logan area. Ons was vier jaar in Sydney en was in 'n wonderlike kerk. Waar gaan julle kerk in Brisbane. Ons was in die NG Kerk Moreletta in Pretoria. Ons het baie sielskos daar gekry en die lofprysing was wonderlik omdat die kerk meer charismaties geword het. My man en kinders kom eers oor 'n paar maande en ek het definitief 'n kerk nodig waar ek kan aansluit en sielskos kan kry. Ek hoop van iemand te hoor.

Groete

Analise

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...