Jump to content

UK: Coffee Club

Busy B's

Recommended Posts

Hi there to all South Africans or not that resides in the UK!

I just noticed Sibella that lives in Guildford on the forum, which made we wonder how many of us living in the UK are thinking or in the process of moving to Australia. Perhaps then if we live relatively near each other - we could a arrange a get-together!?

Just an idea! Everybody elses do's looks like fun!

A

Link to comment
Share on other sites

My sister is in London and is looking to move to Oz (Melbourne I think is the current favourite). I will tell her about this, am sure she would love to get together.

Link to comment
Share on other sites

Hi everybody...

It looks like there are quite a few of us doing the SA-UK-OZ detour of emigration. :D

we should get our own chat group going

Where are you all going in Oz?

Link to comment
Share on other sites

my wife and i live in north east london and are looking to move to Perth next year...

Hello Vaughanroe!

Where in north east london do you live? Have you just made the decision or have you started the process already? Do you know of any other Saffers making the SA-UK-AUS detour? What line of work are you in? I think I've bombarded you with enough questions! Enjoy the weekend? Any chance you go to the Loughton SA church?

Link to comment
Share on other sites

My sister is in London and is looking to move to Oz (Melbourne I think is the current favourite). I will tell her about this, am sure she would love to get together.

Great! Thanks!

A

Link to comment
Share on other sites

Thx for PM's we'll do something in the summer and keep in touch! :blink:

Edited by Kaalvoet
Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

We and my wife are also in the process of moving to Oz, still in the early process though.

We are from Newbury, UK

Edited by NogVenters
Link to comment
Share on other sites

We and my wife are also in the process of moving to Oz, still in the early process though.

We are from Newbury, UK

Dagse!

Dit is lekker om nog van ons soort hier tee te kom! Wanneer beplan julle om Aus toe te gaan? En gee jy om as ek vra hoekom julle besluit het om te skuif?

Anri

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar,

Bly om te sien ons is nie alleen nie. Ons is nog ver van Oz toe trek maar dis defnitief in ons toekomsplanne, is nou maar net 'n jaar in die UK so sal maar nog 'n rukkie uithou want ons het nou net 'n huis gekoop - duidelik nie goeie timing nie maar nou ja. Laas somer was ok, winter niks lekker met twee klein kindertjies nie - ons boer in die huis, kyk te veel tv en ek spandeer te veel tyd op die internet (soos nou).

Ek dink ons sal ok doen en makliker 'adapt' as die mense wat direk van Suid Afrika af kom. Ten minste is ons gewoond daaraan om dinge vir onsself te doen, ons verdien ponde (wel my man verdien en ek spandeer ponde) en ons is al deur die ding en weet wat om te verwag.

Wat dink julle?

Ek dink jy's absoluut reg - ons ken van dinge self doen - alhoewel my man my nou die groen lig gegee het m tog wel 'n baie ekpensiewe twee weeklike "cleaner" te soek. Sal maar nie die aardige bedraggie terugwerk R'e toe nie!

Ons weet ook dat alles anders hier is, maar in 'n seker mate ook dieselfde (ry dieselfde kant van die pad). Ons kan in Afrikaans lewe en in Engels werk. Ons is gewoond aan weg wees van familie en vrinne)

Waar in UK bevind julle julself? Ons is in Wickford.

Lekker om van julle te hoor!

Anri

Link to comment
Share on other sites

Hi there to all South Africans or not that resides in the UK!

I just noticed Sibella that lives in Guildford on the forum, which made we wonder how many of us living in the UK are thinking or in the process of moving to Australia. Perhaps then if we live relatively near each other - we could a arrange a get-together!?

Just an idea! Everybody elses do's looks like fun!

A

Ek is Sibella van wie jy hierbo praat! Ons bly in Guildford Surrey wat so 30 min met die vinnige trein London toe is. Hoe ver is Wickford van London af?

Link to comment
Share on other sites

Ek is Sibella van wie jy hierbo praat! Ons bly in Guildford Surrey wat so 30 min met die vinnige trein London toe is. Hoe ver is Wickford van London af?

Ag ek kan ok ma toe wees by tye! Jaaaaa, hallo Sibella!!

Ons ry bitter min met die trein London toe - te baie geld! Ry meestal tot by Barking of iewers, parkeer en neem dan die trein in London toe. Maar ek dink met 'n vinnige trein is Wickford ook sowat 'n halfuur of wat uit die stad uit. Al van Chelmsford gehoor? 15 min weg...Cholchester...1uur, Basildon...10 min...Ilford, Barking & Dagenham...45min tops met die kar.

Ons gaan gereeld Loughton se dienste toe. As julle kerkmense is - gaan julle heelwaarskynlik Guildford toe.

Ek is bevrees dit is definitief iets wat ons gaan mis - kry die gevoel die kerkopset is nie so georganiseerd soos hier nie - ek mag natuurlik verkeerd wees. Meeste van ons "familie" het ons in die kerk ontmoet - selgroepe, daai ipe van ding. Want face it...Engeland is ma bietjie kleiner in vergelyking met Aus!

Lekker kuier op die komputer!

Anri :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Sjoe, dis lekker om hierdie 'topic' te sien. Ek soek al weke iemand om mee te gesels oor my en my man se toekomsplanne om Australie toe te immigreer.

Agtergrond...Ons het 5jaar in London gebly en nou is ons tot September toe in Duitsland. My man is 'n rekenmeester en het 'n kontrak hier gekry. Ons is weer Sept terug in London en dan beplan ons om einde 2009 al in Australie, moontlik Perth, te wees.

Ek en my man is lede van die SA gemeente London. Daar is 'n paar Afrikaanse of Suid Afrikaanse kerke in Perth. Ons grootste rede vir die skuif, is ongelukkig die 'crime' in SA. Ek wil nie vir die res van my lewe in vrees lewe nie.

Dit sal lekker wees om te gesels. Anri? Sibella?

Groete,

Ilani

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons is oppad Perth toe. Vanplan om Des 2009 daar te wees. Waarheen is julle oppad?

Ilani

Link to comment
Share on other sites

Dagse!

Dit is lekker om nog van ons soort hier tee te kom! Wanneer beplan julle om Aus toe te gaan? En gee jy om as ek vra hoekom julle besluit het om te skuif?

Anri

Hallo Anri,

Ons is in die proses om te gaan. Ons eerste phase is nou eers by die ACS. Ons kry (hopelik, as hulle dit nie weer verander nie) binne 2.5 jaar ons britse paspoorte.. dan beplan ons om Aus toe te gaan. Die rede hoekom ons dit besluit het, is na 4 jaar raak die weer onweerstaanbaar !! Ons het dit baie geniet vir die eerste paar jaar... maar die winters raak nou net TE lank ....

Ons is ook in die SA gemeente, maar by Guildford...

Groete

Mariana

Hi Mariana en ander UK'ers!

Ons gaan ook Guildford SA Gemeente toe (so nou en dan)! Ek wil vra wat die voordele daaraan verbonde is om eerst 'n britse paspoort te kry voor mens Aus toe gaan - is dit makliker om in te kom met dit / minder moeite? Ek dink ook dis dalk effe moeilik om van hier af met 'n SA Paspoort die hele Australie ding te doen met die dat jy nie sommer na die SA polisiekantoor kan gaan vir clearance etc. nie?

Ek het nog nie kans gehad om dit te ondersoek nie en dag ek vra sommer hier!

Ons is nou 'n jaar hier maar kan nog 'n ruk uithou - ek hoop! Maar die laaaang winters en koel nat somers hier kry my ook onder. Laas somervakansie het dit 5 weke uit die ses gereen en gelukkig was het ons die laaste week gaan kampeer in frankryk wat my darem effens opgebeur het. Maar weke binne met 2 klein kindertjies is nie fun nie!

Ook ek is effens bekommerd oor wat ek hier hoor van veral Australiaanse hoerskole (sorry ek weet nie hoe om die dubbeldotjie op die e te sit nie so dit klink effe snaaks :whome: ) want hier in Guildford is goeie skole en blykbaar is George Abbott Skool nie te sleg nie (dis om die hoek van ons) en die kinders dra minstens almal skoolklere en lyk redelik decent. So dis nie te sleg nie en ek is bekommerd dat die skole daar gaan slegter wees as hier?!

Ek is bietjie paranoies want my oudste dogtertjie is nou eers 6 - maar nou ja!!

Edited by Sibella
Link to comment
Share on other sites

Hallo Almal

Lekker koud hier vandag! brrrr Joe maar dit is 'n klein wereld, ons gaan ook SA Gemeente in Guildford toe en van ons vriende (ook in SA Gemeente) is ook in die proses om WA toe te trek.

Dit lyk vir my die redes is maar dieselfde vir almal wat tans hier is en OZ toe wil trek. Die weer, die lang koue winters, klein huisies en'n algemene gebrek aan ruimte.

Vir ons persoonlik was die UK vier jaar terug maar net 'n tydelike huis/weg-kom-kans/ondervinding maar ons was nooit van plan om hier te vestig nie. Ons het ook nou ons eerste kleinding wat so 6 maande oud is en wil graag gaan settel.

Ons plan was om ook britse paspoorte te kry en dan maar aan te beweeg maar toe ons uitgevind het dat ons net so vinnig burgerskap in OZ kan kry soos hier was die keuse baie maklik. Ek dink ook die ozzies is baie meer soos ons mense en daar is baie dinge wat daartoe by dra, soos dinge wat hulle doen, braai, boot ry, kamp, 4x4, ag die lys is te lank om alles te noem.

'n Byeenkoms klink nie sleg nie, hopelik raak die weer beter.

Groete

Streb

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariana en ander UK'ers!

Ons gaan ook Guildford SA Gemeente toe (so nou en dan)! Ek wil vra wat die voordele daaraan verbonde is om eerst 'n britse paspoort te kry voor mens Aus toe gaan - is dit makliker om in te kom met dit / minder moeite? Ek dink ook dis dalk effe moeilik om van hier af met 'n SA Paspoort die hele Australie ding te doen met die dat jy nie sommer na die SA polisiekantoor kan gaan vir clearance etc. nie?

Ek het nog nie kans gehad om dit te ondersoek nie en dag ek vra sommer hier!

Ons is nou 'n jaar hier maar kan nog 'n ruk uithou - ek hoop! Maar die laaaang winters en koel nat somers hier kry my ook onder. Laas somervakansie het dit 5 weke uit die ses gereen en gelukkig was het ons die laaste week gaan kampeer in frankryk wat my darem effens opgebeur het. Maar weke binne met 2 klein kindertjies is nie fun nie!

Ook ek is effens bekommerd oor wat ek hier hoor van veral Australiaanse hoerskole (sorry ek weet nie hoe om die dubbeldotjie op die e te sit nie so dit klink effe snaaks :ilikeit: ) want hier in Guildford is goeie skole en blykbaar is George Abbott Skool nie te sleg nie (dis om die hoek van ons) en die kinders dra minstens almal skoolklere en lyk redelik decent. So dis nie te sleg nie en ek is bekommerd dat die skole daar gaan slegter wees as hier?!

Ek is bietjie paranoies want my oudste dogtertjie is nou eers 6 - maar nou ja!!

ello Sibella,

Ag weet jy, die voordele vir 'n britse paspoort is slegs die engelse toetse. Jy hoef dit nie te skryf nie en jy kry 10 punte ... maar as jy dit skryf staan jy 'n kans om 15 punte te he ... Die rede hoekom ons wil wag vir britse paspoort is maar net die gerief an een. Ek wil MAL word om aansoek te doen vir 'n schengen visa. As mens dit deur 'n company doen betaal jy 100 per persoon en as jy gelukkig is om 'n 6 maande visa te kry, gebruik mens dit in elk geval net vir die tydperk wat jy dit aanvangklik nodig gehad het... Maar soos ek gese het... as die reels nou weer gaan verander, dan gaan ek nie wag nie. Ons is nou al 4 jaar hier en die reels verander nog ELKE jaar! Moet nou tot 'n jaar langer bly ! Vir ons was dit ook altyd 'n tydelike storie... het altyd die idee gehad om terug te gaan SA toe. Maar aangesien die crime NET nie wil beter nie... het ons op Oz beslluit.... soos almal se ... dit is maar dieselfde as SA ...

Oor die Police clearance... jy sal dit in die UK en in SA moet doen. Jy moet dit orals doen waar jy die afgelope 10 gebly het.

Ek het al gehoor Guildford het goeie skole... ons bly bietjie verder... so uur van Guildford af - so ken nie regtig die skole daar nie...Maar soos ek verstaan is die skole maar dieselfde as in die UK ... in 'n goeie area kry jy goeie skole ...Ons ou dogtertjie is nou eers 7 maande... maar sy gaan van 9 maande moet kleuterskool toe gaan... net so duur oefening!!! Ek en sy kuier nog in SA op die oomblik! Vlieg maandag terug na Engeland!! Sien nie baie uit na dit nie!!!!!

Behoort julle aan een van Guildford se selgroepe ?

Hi daar,

Ja die Schengen visa storie maak mens mal, toe ons frankryk toe was moes ek heeldag (van 8-5) by die franse ambassade rondhang en naarstiglik (lekker woord) rondbel vir iemand om my kind by die skool op te tel! :thumbdown:

Maar ek sal daarvan hou om nog bietjie rond te travel, wil hierdie jaar Italie toe gaan so moet weer aansoek doen (boehoe).

Geniet Suid Afrika, ons het verlede dinsdag teruggekom van 2 weke by Bettiesbaai (lees my vakansiestorie onder 'ever thinking of going back' (seker die verkeerde topic) en die koue en misrabelness hier het my getref soos 'n bom die eerste dag. :ph34r:

Is nie deel van 'n selgroep nie, my man is effe mensku alhoewel hy die heeltyd aan my neul om vriende te maak :unsure: Ek myself is bietjie skaam, online natuurlik 'n ander storie :lol:

Het twee halwe vriendinne hier in Engeland gemaak - een Engels en een Turks. Natuurlik verstaan ek die turkse een beter :lol:

Wil na die ma en kindergroep gaan by Guildford SA Gemeente maar my jongste is vrydae in die kleuterskool (teen 'n skokkende £52 per dag) so nou gaan ek haar dag verander en hopelik sal ek die 4de April daar wees.

Link to comment
Share on other sites

EK en my man is nou amper 2 jaar hier in Manchester op 'n werkspermit; ons het reeds aansoek gedoen vir die 175 PR visums in Januarie 2008 en moet nog net die mediese toets slaag in April en dan is als gedoen en ingegee en dan die LAAAAAAAAANNNNNNNNNNG wag; ons geniet dit hier (maak dit vir onsself lekker deur baie rond te rits!) maar weens die immigrasie reels wat elke 2de dag verander in die UK en die anti-immigrant ondertoon wat daarmee saamgaan het ons besluit om die Oz pad te volg. Ons het lankal besluit terug SA toe is NIE 'n opsie nie! Ons kon ook die 457 pad gevolg het en lankal in Oz gewees het, maar was nie lus vir dieselfde onsekerheid as hier in die UK (werkspermit scenario) en jou afhanklikheid en koppeling aan 'n werkgewer ens ens.

Wil nou baie graag settle so gou moontlik in Oz en vir my 'n hond en 'n kat kry!! :thumbdown:

Ja dis seker kleinsake in vergelyking met ander issues maar my man wil soooo graag vir ons kinders 'n troeteldier kry maar ek skop vas want ek wil nie weer die trauma deurgaan soos in Suid Afrika toe ons nuwe huise vir Stompie (die hond) en Yasmine (my ou kat) moes kry nie. My jongste dogter verjaar die 10de April en hy is vasbeslote om vir haar 'n hond te kry en ek wil niks weet voordat ek weet waar ons gaan bly nie. Dis te stresvol. Alhoewel my oudste (toe vier en 'n half) meer gehuil het oor haar jungle gym as die hond! :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Hi Mariana en ander UK'ers!

Ons gaan ook Guildford SA Gemeente toe (so nou en dan)! Ek wil vra wat die voordele daaraan verbonde is om eerst 'n britse paspoort te kry voor mens Aus toe gaan - is dit makliker om in te kom met dit / minder moeite? Ek dink ook dis dalk effe moeilik om van hier af met 'n SA Paspoort die hele Australie ding te doen met die dat jy nie sommer na die SA polisiekantoor kan gaan vir clearance etc. nie?

Ek het nog nie kans gehad om dit te ondersoek nie en dag ek vra sommer hier!

Ons is nou 'n jaar hier maar kan nog 'n ruk uithou - ek hoop! Maar die laaaang winters en koel nat somers hier kry my ook onder. Laas somervakansie het dit 5 weke uit die ses gereen en gelukkig was het ons die laaste week gaan kampeer in frankryk wat my darem effens opgebeur het. Maar weke binne met 2 klein kindertjies is nie fun nie!

Ook ek is effens bekommerd oor wat ek hier hoor van veral Australiaanse hoerskole (sorry ek weet nie hoe om die dubbeldotjie op die e te sit nie so dit klink effe snaaks :cry: ) want hier in Guildford is goeie skole en blykbaar is George Abbott Skool nie te sleg nie (dis om die hoek van ons) en die kinders dra minstens almal skoolklere en lyk redelik decent. So dis nie te sleg nie en ek is bekommerd dat die skole daar gaan slegter wees as hier?!

Ek is bietjie paranoies want my oudste dogtertjie is nou eers 6 - maar nou ja!!

Hi Sibella,

Ek het begrip vir jou met die twee kleintjies wat heeldag binne sit. My skoonsuster is in Reading en sy sit ook met 2 binne. Hulle gaan ook saam met ons Oz toe.

Ek en my man het albei Britse paspoorte en dit maak jou proses om Australie toe te immigreer heelwat makliker. Ons hoef byvoorbeeld nie die IELTS (International English Language Testing System) toets te skryf nie. Ons moet nogsteeds die skills assessment deurgaan, want ons het SA kwalifikasies. Dit behoort op ander vlakke ook makliker te wees, want Australie was 'n britse kolonie.

Hieronder is 'n link na die SA kerk in Perth se gids wat skole betref.

http://www.gracecrc.org.au/Links_ChristianSchools.htm

Groete ,

Ilani

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle

Ons is ook hier in die Noorde v Engeland. Kan ook nie wag om weer diere te kan he nie. Kyk solank al my boekie deur oor Bull Mastiffs. My kinders wil baie graag 'n hond he, maar ons sien ook nie kans vir aanneem/kwarentyn nie, so dit moet maar wag. Oms mik vir landing met 'n 175 einde 2009...

Ek studeer verder en doen besigheid, die fleksie tyd help met die childcare, dit is soms BAIE moeilik hier met kleintjies (die weer, duur kostes, geen familie).

Hoop julle almal het 'n lekker naweek?

Edited by Kaalvoet
Link to comment
Share on other sites

Ja dis seker kleinsake in vergelyking met ander issues maar my man wil soooo graag vir ons kinders 'n troeteldier kry maar ek skop vas want ek wil nie weer die trauma deurgaan soos in Suid Afrika toe ons nuwe huise vir Stompie (die hond) en Yasmine (my ou kat) moes kry nie. My jongste dogter verjaar die 10de April en hy is vasbeslote om vir haar 'n hond te kry en ek wil niks weet voordat ek weet waar ons gaan bly nie. Dis te stresvol. Alhoewel my oudste (toe vier en 'n half) meer gehuil het oor haar jungle gym as die hond! :lol:

Ek verstaan dit so goed; ek moes vir my twee RESCUE-katte nuwe huise kry in SA en huil nou nog...dis hoekom ek my tyd nou afwag vir Oz-wil NIE weer daardeur gaan nie; intussen "harass" ek elke kieterkat wat vir my loer vanuit 'n tipiese Engeland "bay-window" en probeer ek elke kat wat dit waag om in my nabye omgewing rond te loop vasgryp met 'n hug en 'n soen en word dan begroet met 'n tipiese non-chalante superior KAT reaksie van "who on earth is is this subservient specimen hugging me???" En dit is hoekom ek so mal is oor katte - daai HOUDINGKIE!! :lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...