Jump to content

Beste hospitaal in Sydney vir geboorte??


zana

Recommended Posts

Dagse, dit lyk my nie ons gaan die PR maak voor baba kom nie (moet nog police clearance van SA kry voor ons die PR aansoek kan wegstuur.) Ongelukkig het ons ook nie privaat medies nie m.a.w my swangerskap word alles kontant betaal.

Wat ek nou eintlik wil weet is waar is die beste publieke hospitaal om te kraam?(Sydney) En is n birth center beter as hospitaal? Dit is my eerste swangerskap en ek is nie heeltemal clued up met al die opsies nie maar my DR. het gevra ek moet solank begin dink waar ek wil kraam en dalk n birth plan opskryf.... (O...my genade wat op aarde is dit?? :ilikeit: )

Ek is nou 25weke swanger en het so n paar maande terug uitgevind ons gaan n dogtertjie he :)

Skies vir die skewe afrikaans, ek gebruik dit nie meer so baie nie :ilikeit:

Enige raad word baie waardeur :magic:

Edited by zana
Link to comment
Share on other sites

Guest Jules

Hi Zana :blush:

Unfortunately I can't comment on hospitals in Sydney but I would like to say All the best for you and your baby daughter-to-be! :ilikeit:

As far as a birth plan is concerned, it is basically a plan of how you would like your birth experience to be. You can state your preferences through each stage of the labour process, who you would like to be present, how you feel about e.g an episiotomy, caesarean or pain relief, what kind of room you would prefer, whether you want to breast or bottle feed etc. Have a look here for an explanation and some advice on how to draw up your plan. You can even create a plan online and print it out.

Good luck with everything and let us know how things go!

Love

Julie :D

Link to comment
Share on other sites

Hi there

My 3 year old was in hospital last week and I found Hornsby Kuringai Public Hospital childrens ward wonderful. We have private health cover but it would have cost $690 per day if we had n't.

I know people who have had babies at Royal North Shore and both have said how amazing it was.

Good Luck

Link to comment
Share on other sites

Hi zana,

Baie geluk met die swangerskap ... ek kan dink dat dit nogal stresvol is met die PR en alles, maar ontspan net en geniet dit soveel as wat jy kan!

Ek het net 'n vraag oor die PR en geboorte gee ... as jy 'n PR is kry jy mos Medicare, sal hulle jou swangerskap dek self al is jy op die punt om geboorte te gee? Ek vra omdat ons in die proses is om aansoek te doen vir PR (vanaf SA), en omdat ons ons tweede baba wil beplan, min of meer. Wil nie swanger met PR na AUS toe gaan, en dan se hulle, sorry ons moet self betaal, en geen private medies sal ons dan invat nie ...

Sterkte met alles!!

Linda

Link to comment
Share on other sites

Zana

Dis waar wat Linda se. Jy moet jou kwitansie van jou PR aansoek na 'n Medicare kantoor gaan om aansoek te doen vir lidmaadskap. Jy sal 'n jaar tydelike kaart kry vir 'n jaar as jy jou bewys vir aansoek om PR kan toon. Jy kry dan al die voordele van Medicare.

Waar in Sydney bly julle? Dis maar die beste om die naaste een te kies naby jou tuiste. Ek het nog net goeie dinge gehoor oor Publieke hospitale en hul kraamsale.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Hi, Thank you so much for the reply's :ilikeit: It's always good to have a somewhere to start, I will def. do the birth plan online! Thanks also for the hospital info I will be contacting them today to do an "inspection" :lol:

Linda, Wow het ek nie vanoggend n lekker verassing gekry nie!!! Ek het geweet wat die antw. op jou vraag was maar ek dog toe ek sal maar seker maak en Medicare net bel om te bevestig. As jy die land binne kom met PR gaan net na jou naaste Medicare tak sodat hulle bewyse(Visa en n brief wat se jy het PR) kan sien en dan sal hulle jou issue met n medicare card wat dadelik aktief is.

Nou wat vir my die groot verassing was, (en wat my baie geld kon gespaar het as ek vroeer geweet het) is dat jy selfs gedek is deur medicare solank jy net jou aansoek vir PR insit (dit hoef nog nie goed gekeur te wees vir jou om deur medicare gedek te word nie) Ek het net nooit kon droom dat dit so sal werk nie maar toe ek vanoggend bel toe vra ek maar uit daaroor ook en ek was skoon stom geslaan toe die vrou dit vir my se, ek het haar tot gevra om dit asb. met n senior te verify :blink: Mens moet net jou receipt vir PR en n brief van DIMIA gee wat staaf dat jy aansoek gedoen het en al die kostes betaal het dan word jy ge-issue met n kaart wat ook dadelik aktief is.

Needless to say ek gaan nie eers wag vir die police clearance voor ek nou aansoek doen nie (hulle kan dit mos ook later request ) en as dit n probleem is sal ek net deur bunnyhop aansoek doen wat net so n maand en half vat.

Neewat girl jy het niks om oor te bekommer nie behalwe oor tot op watse maand jy kan vlieg terwyl swanger as jy daai tyd swanger is ;)

As jy enigeiets soos ek is sal jy dit uit die perd se bek wil hoor ;) So hier is n link vir medicare se kontak besonderhede http://www.medicareaustralia.gov.au/yourhe.../generic/ys.htm

Baie dankie weereens vir al die info en mooi wense dit word opreg waardeur :blush:

Hi Madelein, lyk my ons het so gelyk geskryf ;) (het nog nie jou reply gesien voor ek myne gepost het nie)Maar dankie vir die info ek was self so verras toe die vroutjie dit vir my vanoggend se.

Dankie hoor :D

Edited by zana
Link to comment
Share on other sites

Hi zana,

Dit is uitstekende nuus ... vir jou en vir my! Ten minste kan jy nou ophou bekommmerd wees oor jou bevalling en hoe jy daarvoor gaan betaal! Great stuff! Dankie ook vir die inligting, ons kan nou moontlik vroeer oorgaan, miskien met 'n werkspermit en dan aansoek doen daar vir PR ... en onmiddelik Medicare he!!! Cool!

Groete,

Linda

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...