Jump to content

RCM: Dag dag! Kom ek stel myself voor...


RCM
 Share

Recommended Posts

[English below]

Riekie het so mooi gevra, hoe kan ek anders as om gou hier 'n draai te maak en myself (onself) voor te stel? My naam is Reinhardt, en my vrou is Christa. Ons het drie kiddies en is besig om te kyk na die opsies wat Aus vir ons kan bied.

Wat name betref, Jacobus, weet ek nie hoe ek gaan vaar nie, maar ek is seker it kan nie erger wees as hier nie. Die standaard benaming wat my mede-landsgenote my gee is 'Ronald' of 'Raynold'. Ons sal maar sien wat die Aussies daarmee maak!

Dankie vir al die positiewe ondersteuning en raad wat sover al uitgedeel is, ons het groot waardering daarvoor!

I take it not everyone in this forum are Afrikaans, so a quick greeting for the English folks here! My name is Reinhardt and my wife Christa. We are in the very early stages of planning a move to Australia. We have three kiddies 12y, 3y and 10months old. I am a Software test engineer and so far have my sights on Melbourne. Good to meet you all and thanks for all the wonderful responses so far!

Reinhardt & Christa

Link to comment
Share on other sites

Welcome officially from me as well Reinhardt. Good luck with everything and keep the questions coming! And tell Christa to join us too - more ladies are always welcome:D

Love

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Welkom ou maat!

Jy sal sien ek het al van jou ander vragies geantwoord op die ander post. Maar vra gerus nog!

D B)

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die bekendstelling - dit is altyd lekker om bietjie meer te weet van die mens agter die naam - of skuilnaam. Welkom by ons! B)

Het julle al enige "destination" in gedagte, of kyk julle nog op hierdie stadium? (Ek het ook 'n 12 jarige - as julle in hierdie rigting mik, kan dit baie help om met iemand wat jou taal praat en nog boonop op jou "frekwensie" is, te kan gesels).

Link to comment
Share on other sites

Welcome, and may your road to Aus be a smooth one!

Link to comment
Share on other sites

Hi RCM - en vroulief Christa en kids. Welkom by die forum. Australie is 'n goeie opsie om te oorweeg, en veral met jul kids se toekoms in gedagte kan jul nie verkeerd gaan nie. Kyk julle al na spesifieke areas of net Aus oor die algemeen. Gebruik gerus dei forum as julle insette wil he oor die verskillende areas - ons bevolk al die hele Australie dink ek. Behalwe Tasmanie dink ek! MMM ons sal iets hieraan moet doen.

Lekkerbly

Chatterbug

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...