Jump to content

Nog 'n newbie


AdeleM

Recommended Posts

Hi, Ons het so twee weke gelede finaal besluit dat dit tyd is om te aanvaar hier is absoluut NIKS wat ons in Suid Afrika kan doen om dinge te verander nie, en dat dit tyd is om te aanvaar hulle wil ons nie hier hê nie, en, ten minste vir ons kinders (Word hieride maand 6 en het nou net 3 geword) 'n beter, veiliger toekoms te verseker. Snaaks hoe, nadat mens so besluit geneem het, jy ewe skielik BITTER kwaad vir jou regering is, omdat hulle jou land weggooi ... maar dit nou tot daar.

En genade, ek is hooked op hierdie forum! My arme man en kinders kry my net nie hier weg nie (as ek maar so hooked was op my varsity boeke!!) <_<

Het vandag met die proses begin om Binnelands Sake toe te gaan .... ag genade, ek dog ek verloor dit 'n paar keer daar. Sal die 'dame' agter die toonbank vir my sê ek jok op my aansoek vorm. My reaksie : 'huh'??????

Ja, wil sy my nou kom meedeel, ek het nie kinders nie ..... en sal sy met my stry, tot ek hul geboorte sertifikate uitruk en vir haar wys. Toe wys die rekenaar ewe skielik dat ek wel twee kinders het ... ??????

En julle is almal amazing, kan nie glo julle doen so ongelooflik baie moeite om mense te help nie (en ek is al paar keer deur Riekie gehelp met ongelooflike waardevolle info).

Daar is vier dinge waaroor ek nou wonder, en, sorry as dit al voorheen êrens gevra is .... soveel om te lees, so min tyd:

1. My dogtertjie het nou net 3 geword. Soos ek kan verstaan van alles wat ek al gelees het, is dat kleuterskole nie regtig 'n opsie is nie. Heeltemal te duur. Wat doen die mammas met hul kleiner kinders? Waar bly hulle in die dag?

2. En Laerskool kinders? My seuntjie sal volgende jaar Gr1 toe gaan. Bly hulle voldag in die skool by 'n soortgelyke naskoolsentrum?

3. Werk mammas oor die algemeen daar of is hul meestal huisvrouens? (En indien hulle nie werk nie, kan mens op slegs een inkomste per maand uitkom? Nie so maklik in Suid Afrika nie)

4. Ek is in IT (sagteware ontwikkeling, analisering ens.) Wat is die moontlikheid op halfdag poste / van die huis af werk?

Thanks weereens vir al jul reply's en ongelooflike waardevolle info. Waardeer opreg.

Groete uit Pretoria,

Adele.

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele,

Welkom aan die forum. Weet nie die antwoorde van jou vraai nie, maar welkoms nog steeds.

Ek se altyd as iemand het eenege doubts het om te immegreer dan gaan Home Affairs toe. Dit sal jou help om a beslising te maak.

Jordy

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele.. so glad you asked all those questions - I'm looking for similar answers.

Does anyone have any info re halfday positions? I know it's a scarce thing over here - the same in OZ?

Maybe we should settle in the same spot and start a Kindergarten for Saffies Adele - you keen? :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi There

Welcome to the forum. I am afrad I do not have answers to your questions, but there is bound to be someone out there that will reply while you are in bed and they are up and about in OZ

Nicki

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele.. so glad you asked all those questions - I'm looking for similar answers.

Does anyone have any info re halfday positions? I know it's a scarce thing over here - the same in OZ?

Maybe we should settle in the same spot and start a Kindergarten for Saffies Adele - you keen? :ilikeit:

Sounds great!! U won't believe me, but I would just LOVE it!! From what I've read, is that the OZ discipline is not at strict as it is currently in SA. So, maybe we can start our own business over there! SAKidz!!!

Link to comment
Share on other sites

I don't have any small children, so cannot answer those questions. With regard to part time or half day employment, you will be glad to know that there is plenty of it available in Australia, in all fields. Often find companies willing for mums to work 9h30 to 15h00 (schools get out at 15h30).

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele,

Ek is geen ekspert nie, ons nou maar net meer as drie maande hier. My vrou werk en ek is tans sonder werk. Ek het verlede jaar 'n besluit geneem om na die kinders te kyk na 24 jaar se werk. Ek het ook besluit om deeltyds werk te kry om ons begroting te laat klop. Daar is al baie op die Forum gese oor lewenskoste.

Doen julle navorsing en sommetjies. As een van julle 'n redelike stewige salaris kan kry, is dit moontlik vir jou om vir 'n begin nie hoef te werk nie. Baie gesinne in OZ het ma's wat nie werk nie, hulle kry staatsondersteuning. Dagsorg soos jy weet is baie duur. Daar is privaatskole en dalk kan ander se moontlik staatskole wat nasorg het.

Jy neem die regte besluit en hou daarby. Kennis is mag so hou aan navors.

Baie sterkte vir julle.

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Hello Adele, and welcome! :angry:

Home Affairs can be trying, for even the most hardened. I try to console myself with the fact that there will not be many visits left before I never have to go there again - ever. :blink:

All the best with your application,

Mark

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele

Nogmaals baie welkom. Die vorumiete is almal baie vriendelik en is seker sal help waar hulle kan.

Groetnis

Sakkie

Link to comment
Share on other sites

Hi Adele

Nogmaals baie welkom. Die vorumiete is almal baie vriendelik en is seker sal help waar hulle kan.

Groetnis

Sakkie

Hi

Ek is ook n newbie, n baie newbie. Ek weet nie eers waar om te begin nie. ek weet net ek wil ook n nuwe begin maak. Ek is n verpleegkundige. Verstaan dis in aanvraag in Aus. Is daar iemand wat kan raad gee. Ek weet nie of dit beter is om van hier af aansoek te doen deur agentskap of direk by Hosp in Aus nie? Ek het twee seuntjies [een 5 en een 2] wonder ook oor skool en nasorg. Ek is alleen my man twee jaar terug oorlede in ongeluk. Is daar ander enkel ouers wat kan raad gee. Is dit moontlik om alleen te emigreer of is ek te braaf. Julle het great forum. Dink ek is ook al klaar verslaaf. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Sakkie!

Al so baie met jou gechat (wel, ek het die vrae gevra en jy die antwoorde gegee), toe ek jou reply sien, toe voel dit vir my of ek weer van 'n OUUUUUUUUUUUUU (nie ou soos ouderdom nie) vriend van my hoor!!

Laat weet bietjie hoe dinge in jou proses nou gevorder het!

Groete, Adele.

Link to comment
Share on other sites

you will be glad to know that there is plenty of it available in Australia, in all fields. Often find companies willing for mums to work 9h30 to 15h00 (schools get out at 15h30).

Link to comment
Share on other sites

Welkom, welkom,

En lekker lees, hier's hordes info en jy gaan als nodig kry, maar trek maar jou "geduldige skoene" aan, veral met Binnelandse Sake en die British Council.

Maar genoet ook net die journey.

Waarnatoe is jul oppad?

Link to comment
Share on other sites

AfrikaSon, ons het nog nie regtig 'n idee nie. Van wat ek al gesien het, hou ek nogals van Adelaide, Brisbane en Melbourne. Maar het nog nie te veel ondersoek ingestel op al die verskillende plekke nie. Probeer maar soveel moontlik info op die forum kry oor hoe om net daar uit te kom, wat om alles te doen, raad en so aan. En hier is soveel info, ek kry nie tyd om deur alles te lees nie!

Julle?

Link to comment
Share on other sites

Hi Gerhard,

Baie dankie vir jou terugvoer. Goeie nuus vir my!!

Vir interessantheid, wat word gesien as 'n 'stewige salaris'? Ek het al 'n redelike idee wat my man sal kan verdien, maar dis moeilik om lewenskoste uit te werk as jy nie weet waar jy gaan bly nie ens.

Nog 'n ding wat ek graag wil weet, is van watter ouderdom af gaan kinders skool toe? En stuur mense hul klein kinders, bv. ouderdom 3 jaar, na staats / privaat skool toe? Maw. maak staats en privaat skole voorsiening vir kinders onder 6?

Laaste ding wat ek wil weet, is ek neem aan om staatsondersteuning te kry as die ma nie werk nie, moet mens permanente visa hê?

Weereens dankie vir al jou raad. Word opreg waardeer!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...