Jump to content

SKOLE IN MELBOURNE


LIGGIE

Recommended Posts

Hi

Kan iemand dalk bietjie meer uitbrei oor die skole in Melbourne. Weet nie of ek dalk 'n ander thread op die forum mis gekyk het nie.

1. Word skoolgeld gesubsidieer op 'n permanente visa in staat skole?

2. Watter privaat skole (hoer en laer) kan aanbeveel word en wat gaan dit kos?

3. Die kanse vir 'n Afrikaanse skool is seker nul?

4. Moet die kinders na die spesifieke skool toe gaan in die area waar jy bly, of kan hulle na 'n ander area se skool toe gaan?

Groete

LIGGIE

Link to comment
Share on other sites

Hi Liggie

1. Yes on PR you pay the same as everybody else.

2. My neighbour's daughter attended a private catholic high school in Sunbury where we live and it cost her around $400 per month, excluding books and other activities. I have heard of private schools that charge up to $4000 per month....so obviously it is what you can afford that will have to be the guide.

3. You have to be joking - Afrikaans school in Aus - that is a good one. Sorry, I know optimism is a good thing, but sorry to disappoint you, the answer is no.

4. If you live within the catchment area of a school, they are obliged to take your children, if you live outside their catchment area, they will only take you if they have open spaces. I presume, this would be unlikely if it is a 'highly popular' school. This is for government schools, with private schools you can live where you want to.

As I do not have school going children I am sure you will get plenty of answers from parents in Melbourne that do have kids at school.

If you go to the section for schools, there is a link for all the schools in Australia, both private and public.

Link to comment
Share on other sites

LIGGIE,

Wat se area in Melbourne kyk jy na.

Ons is tans op 'n 457 visa en ons skool gelde was gesubsidieer. Ons het twee kinders in Laerskool (Graad 1 en 4) en dit het ons maar $510 vir die jaar gekos vir albei. Skoolklere was nog 'n verdere $500 en aangesien ek gewoond was aan Privaat Skool kostes in SA dink ek dit is regtig nie sleg nie.

Groete

DdP

Hi

Kan iemand dalk bietjie meer uitbrei oor die skole in Melbourne. Weet nie of ek dalk 'n ander thread op die forum mis gekyk het nie.

1. Word skoolgeld gesubsidieer op 'n permanente visa in staat skole?

2. Watter privaat skole (hoer en laer) kan aanbeveel word en wat gaan dit kos?

3. Die kanse vir 'n Afrikaanse skool is seker nul?

4. Moet die kinders na die spesifieke skool toe gaan in die area waar jy bly, of kan hulle na 'n ander area se skool toe gaan?

Groete

LIGGIE

Link to comment
Share on other sites

Hi DdP

Nee ek weet nog nie watter area nie. Ek het nou al die web en links wat Mara gegee het, 'n bietjie gesearch, maar het nog nie 'n antwoord nie. Nou probeer ek maar van die ander kant af om eers 'n ordentlike skool te soek. Ek het 3 kinders (Gr10, Gr7 en Gr5)

Watter area bly julle? Watter skool is jou kinders? Geniet hulle dit en hoe pas hulle aan?

Is die skole baie groot, is daar baie kinders in 'n klas?

Jammer ek "spam" jou so met die vrae!

Groete

Liggie

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi

n paar antwoorde:

Kinders word gesusideer op 457 visa

Privaatskole wissel: Katoliek bekostigbaar, Anglican duur. Daar is wel goeie staadsskole, soek! Daar is n bekende skool in Templestowe (Serpells) wat onder die 5 beste skole in Aus is, en dit is baie goedkoop. Dit het baie SA'kaners in met selfs n SA juffrou wat die sentra vir die hoogsbegaafdes lei. (PUIK)

Vriende se dogter (graad11/12) neem Afrikaans as vak. Tel as vak maar kry privaat onderrig. Careys baptist skool, vrek duur!

Kinders word nie zoneer na skole nie, of altans ek is nie bewus daarvan nie.

Kindergarten is duurder as staatskole.

Sterkte :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Liggie, Ja skole is duur hier, veral die privaatskole. My een seun is in 'n privaatskool en die "genuine" 'n hele paar dollar. My ander twee seuns is in "independant" skole, wat ook duurder is as die staatskole, maar dit pas ons twee, want ek en my vrou gee onderwys by dieselfde skool. As jy wil kan jy my PM, maar op die forum het jy al baie goeie raad en wenke gekry. Kyk waar julle gaan bly, maar die skole is ver uitmekaar. Die positiewe is dat die vervoer in Melbourne goed is. Die treine, trems, busse. Dit help baie.

Sterkte

Olie :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...