Jump to content

Die 'Poofter' seksie in Woollies


Guest Mauritz

Recommended Posts

Ok, ek sal m�re my beenhare skeer met 'n slimline elektriese skeermes, my gathare pluk en skroei met die blow torch en 'n nighty aantrek - sal die bleddy pic post om julle bekke stil te kry.

Hey Mauritz

Jy het my laat kraak van die lag - my vrou kom skoon hier aangedraf en vra "what's soo funny"

Waar's die pics .... na die gelag, wil ek nou ook kots!

Groete

Edited by JanCpt
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 113
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Blossom

    6

  • JayJay

    5

  • Leigh MC

    5

  • AfrikaSon

    4

HI MAURITZ

Hhahahahahahahahahahahahahahahahahaha

nee kyk nou rol die trane in ons huis en dis nie oor die petrol prys

ons kruip op die grond

good on you show them.

derek en gerda

Link to comment
Share on other sites

Nee kyk, Mauritz, jy mag maar skryf!! Ek sit met n hengse bree smile op my dile :D .Die ouens hier by die werk wonder seker watse werk ek doen wat so funny is! <_<

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Thanks for that Mauritz. My brain is now scarred forever, with the image of a hairless man in a nighty....with a blowtorch in one hand and a slimline razor in the other. <_<

Link to comment
Share on other sites

  • 5 weeks later...

Ek verstaan nie hoe kan partei mense so snaaks kan wee,en ek skaars aan iets snaaks kan dink nie

Keep it up :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Mauritz,

Ek hoop nie jy kom van Otjiwarongo of Okahandja af nie, want al die moffies van Suidwes is van daai geweste. Moet iets innie water wees...

Ek het lekker gelag oor jou sjampoo storie, maar my bek het oopgeval oor die pads. Ek is verstom oor hoe opmerksaam 'n straight man soos jy so nou eintlik is.

Wat van jy begin 'n anti-SNAG-shop in OZ. Dan kan jy ratelslange verkoop om jou broek mee vas te maak, ystervarkpenne om jou hollietjie mee af te vee en perdemis om onder jou kieliebakke te smeer. In plaas van skeermesse verkoop jy skaapskerre vir die dag wat jy bietjie wil trim. Gebruik sommer die blow-torch as back-up.

Wat van muishonde om in jou kar te sit vir klank. Jy kan Windhoek Lager invoer - a real MAN bear. En Windhoek Light vir die dames.

Intussen - ek is maar te dankbaar vir woolies. As dit nie vir poofters was nie, het ek dalk nog steeds na weekoud stroois geruik.

Kan iemand (Mauritz.....?) vir my uitvind of daar iets is soos VEET (for MEN!)?

Link to comment
Share on other sites

Intussen - ek is maar te dankbaar vir woolies. As dit nie vir poofters was nie, het ek dalk nog steeds na weekoud stroois geruik.

Biker........ek neem aan jy is die tipe wat nie kamp by n bike rally maar in die gastehuis bly.........is jy n yuppie biker :ilikeit:

Sou graag saam met jou wou Australia plat ry maar n man wat bang is om soos vuur te ruik is ook bang om nat te reen en vuil te word :blush:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Toe ons hier aankom het ons ook probleem gehad, maar dit was maklik om op te los.

Kyk na die pryse. hoe minder dit kos, hoe minder goed het hulle in gesit.

So vir die laagste prys, kry ons dit wat net die stof uit die hare haal.

Link to comment
Share on other sites

Gean,

Ek dink nie ek het al ooit in gastehuis gebly op enige bike rally waarop ek al was nie.

Die Easter Namib Desert run het nie gastehuise op pad eintlik nie. Behalwe natuurlik in Swakopmund - maar die HELE groep van 500-900 mense bly dan in chalets.

En ek het ook net in my 2 maande bike trip in europa net 3 nagte in switzerland in youth hostel geslaap en gedurende my week in skotland. Ek het geen probleem om soos stroois te ruik nie, maar dan moet almal so ruik.

En as ek deur die outback gaan rinkink - een ding is verseker - ek gaan nie al die vliee tussen my tande en hare so los nie. Eeewk.

Sample--> http://jokes4all.net/funpics/mouth.s.jpg

Link to comment
Share on other sites

FFS some people really need to chill out.

Mauritz I feel your pain, you see I dont like using soap in the shower I dont enjoy picking pubes out of it and taking a bar of soap to gym is a painfull process so I use shower gel.

Now I dont have as much hair as I used to so there isnt much point in a shampoo thats going to give me glossy fruity smelling hair. Plus with these short showers I like to use effective time management so I use 2 in 1 Shower gel and shampoo.

Well I used to as it seems the metrosexuals of Australia dont need a product like this because I have to search really hard in amongst all the Shower gels that will Relax me and Invigorate me and have Essential oils and Minerals to find what I want.

Your info about the pads was a bit of an overshare thanks for that mental image :offtopic:

Link to comment
Share on other sites

More Mauriitz,

Ek weet nie of jy hier lees nie en of jy erens besig is in die bos nie maar.............. :)

Is dit nie lekker om so 'n klip in die bos te gooi en dan agteroor te staan en kyk hoe die voels uitvlieg nie? :offtopic:

Goed so, ek kan nie wag vir die volgende klip nie. :blink:

Groete,

Link to comment
Share on other sites

Ek is so siek soos n hond maaaaaaaaaaaaaaar die was nou net die regte medisyne vir my !!! Thanks Mauriitz jy slaan die spyker op die kop of liewers skop die poefter op die hol !!! LOL LOL

Link to comment
Share on other sites

Nope, nee nie ek nie, hierdie keer sjarrap ek :blink::angry::lol:

Link to comment
Share on other sites

Hierie post het seker die meeste replies en views van almal. Is dit 'n rekord vir Mauritz?

LOL

Link to comment
Share on other sites

Miskien 'n Poofter sonder 'n sin vir humor ? Lighten up, man !

Ek neem regtig aanstoot teen die homofobiese aanmerkings wat hier gemaak word.

Nie almal wat emmigreer is "breeders" nie.

Ja, ek is 'n poofter/moffie/etc etc etc and proud of it!

Link to comment
Share on other sites

I am not gay but my boyfriend is.......

I don't have one of those boyfriend thingies. You buy them at woolies too?

Link to comment
Share on other sites

I've seen this post around for some time, and never read it until now... excellent Mauritz! Thanks for a great laugh :blush:

My GBF would even love this one (Gay Best Friend). He happens to also be an Afrikaans 'boereseun' - although now in 'pink' Cape Town! We have been friends for 20 years (I've known him through several girlfriends, then his 'coming out', and subsequent boyfriend of ten years).

While I am fiercely protective of him, and hate it when people 'gay-bash' him - I still see the humour in all this - as would he.

My own boyfriend (who, by the way just uses my 'chics' shampoo - he can't be bothered to get his own) - has even taken some fashion advice from another gay friend. Talk about 'queer eye for the straight guy'!!! He won't take MY advice, his girlfriend - nooo... but one little tip from a lovely gay man, and he's off (not that I'm complaining - he looks more handsome for it!).

I obviously can't speak for those gay people who may find this offensive - but please guys - see the humour here - it wasn't meant to offend anyone, I'm sure.

Leigh

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...
Guest Mauritz

Onverwags het mense mos op-en-af gespring oor die 'Poofter' woord - nie eers in my kop omgekom om die woord SNAG te gebruik nie. Mens mag mos blykbaar 'trotse moffie' sê, maar nie poofter nie. Wat hoor ek nou die aand????? Het julle die 'footy show' gesien??? Ek fliek die channels en ek hoor die gru-woord - Poofter - op Aussie Telly - kon my oge nie glo nie. Ek dog die hele land gaan op-en-af spring en dit gaan voorblad nuus wees - nie 'n woord nie. Lyk my dit is net die Suid-Afrikaners wat so polities korrek is.

Vir die van julle wat in Aus is - kyk julle die show 'How to look good naked'?????? Ek weet nie so lekka nie - hoe vinniger ek vir my 'n hut innie berge kry hoe beter. Hulle het die mannetjie oppie TV - wat 'n gedoente. Hy meet nou kamma 'n man se middel - grillerig ek sê vir jou. Hy druk sy neus tussen die man se bene - net so onner die family jewels - dan sirkel hy nou sy armpies om die man se middel - dan sê hy in so 'n bleek stemmetjie - 'I think it's you're a 34' - kan jy dit nou glo???

Dan druk hy sy neusie innie man se nek - dan sirkel sy armpies weer ommie man se bors - dan fluister hy weer die grote met sulke fladderende oogwimpers. Ek sien eerder kans vir 'n T-54 tank in Angola - weet nie van julle nie? Dalk is mense net vrek verveeld - die dat hulle nou na die tipe van dinge kyk.

Ek het al klere laat maak - yep, 'n skaapvel mini-skirt en 'n tiervel leeutert - geen man of vrou het my middel ooit so gemeet nie - neus net onderkant die family jewels - nee sies man. Ek gaan nou so vrek bang wees om klere te gaan koop - net nou wil iemand my so onderlangs meet.

Link to comment
Share on other sites

Ja-nee, hou nie van daai een nie. Ek kyk eerder Trinny en Susannah :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Wel as ek mense laat 'gril' kan ek regtig nie die humor daarin sien nie.

Sommige van die posts is regtig beledigend.

Jammer om jou "bubble" te bars, maar moffies laat normale mens GRIL of jy nou hou daarvan of nie. Net soos wat 'n vuil bedelaar wat stink jou laat gril. Ek kan dit nie help nie, ek gril vir dit en dis dit. En dis glad nie snaaks vir my nie, dis walglik.

So there.

Link to comment
Share on other sites

And there, BUT by the grace of God, go I!

We are all humans, with feelings, each to his own, BUT consideration for your fellow man/woman's feelings, makes you a better person!

Please note : My comments were aimed at Biltongboer's post above, not by this thread!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...