Jump to content

Die 'Poofter' seksie in Woollies


Guest Mauritz

Recommended Posts

Ja wat Mauritz, dat normale mans sjampoe nou "Dirty Heads" sjampoe genoem moet word, praat van diskriminasie... Ek dog dis hoekom mens in elkgeval sjampoe gebruik - vir "dirty hair", ek het nog nie gehoor dat mens jou hare was omdat dit skoon is nie, natuurlik was mens mos jou hare omdat dit vuil is. Wat is volgende?

Genoeg van die PC Crap, almal hoef nie oor die weg te kom nie, "life is not a popularity contest". Ek is bevriend met 'n gay paartjie wat oppad is Australie toe, sal bietjie Mauritz se oorspronklike post vir hulle wys en hoor wat hulle daarvan dink. Soos wat ek hulle ken is ek seker hulle gaan rol van die lag.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 113
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Blossom

    6

  • JayJay

    5

  • Leigh MC

    5

  • AfrikaSon

    4

Genoeg van die PC Crap, almal hoef nie oor die weg te kom nie, "life is not a popularity contest". Ek is bevriend met 'n gay paartjie wat oppad is Australie toe, sal bietjie Mauritz se oorspronklike post vir hulle wys en hoor wat hulle daarvan dink. Soos wat ek hulle ken is ek seker hulle gaan rol van die lag.

Ek stem, Renier. Ek het 'n gay vriend gehad in Richards Bay, Corrie. Hy is 'n paar jaar gelede oor 'n Desember ge=hijack en vermoor, pas na hy sy eie restaurant gekoop het. Hy sou hom verkneukel in hierdie storie. Dis so refreshing (Afr?) dat sommige mense glad nie chippe oppie skouer het nie.

Link to comment
Share on other sites

Om jou mede mens te leer ken, druk 'n mens maar mekaar se knoppies. Die ding is - gaan ons daaroor saam giggel of mekaar die hare invlieg?

Dis gewoonlik die wat issues het, wat die hardste protesteer.

I believe we should never feel the need to ever justify our life. But rather let it be a testimony. If you can't - maybe you should rethink what you stand for.

Ek hys my wit vlaggie op!

Link to comment
Share on other sites

Ek het geen probleem met gays nie, dis net die chippie ding.... soos De Kat sê!

Twee van my neefs is gay, en as die spesifieke een van hulle 'n paar doppe inhet, dan reken hy, hy is die enigste moffie in Natal wat Brandy en Coke drink :lol:

Niks verkeerd daarmee nie, maar soos ek vroeër gesê het, die lewe gaan oor voorkeure.... en dis nie te sê dat ek ander mense veroordeel oor hulle voorkeure nie, dis net die attitude wat daarmee saamgaan!

Cheers Ben - no hard feelings - ons almal deel op die uiteinde dieselfde belangstelling - om in Aus te wees - come hell or high water!

Link to comment
Share on other sites

....dis net die chippie ding.... soos De Kat sê!

Jy verstaan in die verkeerde rigting, JJ. Ek praat van chippe op die anti-gay en anti-ringe en anti-tattoo brigade se skouertjies :lol: Oops hier trap ek alweer op tone. Julle moet maar koes, ouens. Sê byvoorbaat sorry.

I believe in live and LET live. Do not judge a book and all that jazzy cliche's. Ekself probeer baie hard om mense eers te leer ken voor ek besluit ek hou nie van hulle nie. Probeer hard, kry dit nie altyd reg nie, maar probeer.

So Bennie, jy is vir my nie Ben-die-gay-outjie nie, maar soos die Ruiter in Swart.... BEN, net BEN. :holy:

Link to comment
Share on other sites

Guest beninsyd

Ek glo ook in "live and let live".

Ek het glad nie 'n issue met my "voorkeure nie". Ek is ook glad nie vanplan om my bestaan te probeer regverdig nie. Ek druk my "voorkeure" ook nie in enige iemand se keel af nie.

Die kwessie van "vryheid van spraak", "calling a spade a spade" het ook beperkinge. Van die "humoristiese" woorde wat gebruik is sekere dinge te beskryf is soos ek voorheen gese het is wraggies afskuwelik. Ek is seker dat van die opmerkings baie naby aan laster grens.

Dit raak my ook maar min wat ander gay mense van die posts dink, as hulle daarvan hou en dit snaaks vind - hulle saak.

Al wat ek vir die mense wil se wat nog in Australie moet aankom, wees maar 'n bietjie versigting wat julle se en hou persoonlike afkrakende opmerkings maar vir persoonlike vriende om die barbie. Julle weet nie wie in die omgewing is nie en die meerdeheid mense hier is maar "PC".

Ek het nie 'n chip op my skouer nie maar staan maar net op vir my regte en vir dit wat ek glo reg of verkeerd is.

Groete,

Ben

Link to comment
Share on other sites

I completely understand your shampoo frustration!

I was tasked with getting my husband some shampoo at Pick and Pay the other day. (I haven't had to buy him shampoo for over two years - not since our daughter was born. She gets eczema from most soaps - you wouldn't believe how harsh baby shampoo actually is. So, I was unable to use all of the stork party shampoos I was given for her... and I was given LOADS. Anyway, my husband has been using the baby shampoos instead and finally ran out recently).

My husband has normal hair. I stood like an idiot for AGES staring at the different brands next to a gentleman who was sitting with the same problem as myself. Every shampoo is for coloured hair, or to make your hair straight, or curley or for damaged hair etc etc. The only normal shampoos were the shampoo and conditioner in one. But I didn't want that -I just wanted normal frikken shampoo. Not lilac delight or primrose promise or bouncy curls or blow-dried hair damage formula etc etc!

Eventually the gentleman and I started chatting over our fruitless search.

But, I did eventually find a normal shampoo without any smelly specialities or the ability to do major hair-type transformations.

Guess what brand?

Yup - I went right back to the baby department and brought my husband a bottle of Elizabeth Anne's "no more tears" clear, normal, shampoo!

Link to comment
Share on other sites

While I enjoyed some of Marius' humour, and the difficulties of finding a non-fruity smelling shampoo, it ultimately has nothing to do with being gay.

Desert Daisy,

Mauritz started the post, not Marius. Not to be confused :holy:

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Sorry, I should have said.

My reference to OMG vs. JC came from a thread in 'Spiritual Life'. No-wonder Mauritz didn't follow me. :ilikeit:

Glad you found the men's Sunsilk Mauritz, even if the bottle is a bit insulting at least it smells manly. :holy:

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Glad you found the men's Sunsilk Mauritz, even if the bottle is a bit insulting at least it smells manly. :lol:

Thanks to you Bronwyn - I'm smelling like a rose ............... I mean clean .......... yes clean <_< The best of all - I can now proof the o'll bottle wrong - my head is high, my jaw is set, my bottom lip is stiff, because ............ my bleddy head is not dirty anymore :thumbdown: :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Aaaahhhh Mauritz, ek is nou so bly dat jy weer so vars soos 'n lentebloeisel ruik! :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Ek is heel happy want ek het skilfers so ek hoef nie to worry oor normale shampoo nie. Ek gebruik Denorex wat ruik soos teer!

Ek gebruik 'n fancy pants gillette skeermes met battereie vir my baard alleen. Ek het 'n geskeurde kop wat ek self doen so geen probleme met haarkappers nie :ilikeit:

Ek het ook sensitiewe vel en sukkel met shavers rash so ek gebruik hierrie room van die dokter wat ruik soos daai gom wat ons as kinners gebruik het in die skool (die gom wat altyd aan T.E.D behoort het!)

Ek is glad nie bang vir gay mense nie. Maar ek hou nie daarvan nie want 'n gay outjie het mooves getrek op my toe ek klein was terwyl ek geslaap het. Ek het wakker geword en hom goed gebliksem en van toe af is dit 'n kwessie van hulle mors nie met my nie en ek mors nie met hulle nie. My suster is nou mos gay na 2 kinders en 'n huwelik van 16 jaar. Ek het geen kwaam daarmee nie maar moet net nie my neus in dit vryf nie. Dis mos nie te veel om te vra nie is dit?

Link to comment
Share on other sites

Head and Shoulders actually smells quite nice. At least it doesn't smell like tar. :P

Ja but you don't get that lekker tingly feeling on your scalp right before your whole head feels frozen :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Do you know what, I went to Coles on Friday and I needed some shampoo. I just stood there giggling and giggling. The other shoppers must have thought I had lost my mind. I was just tickled pink, having never really paid all that much attention to the male end of the market. My hubbie just uses head 'n shoulders as well - he's not a fan of smelling like a fruit either.

I have to add that it seems that our local Coles caters very well for their "dirty headed" :lol: cleintele. There was a whole section of "manly" and utilitarian looking bottles in strong colours like grey, red or black. At least 10 different makes, if not more. My personal favourite was a product called "Pert" :lol::lol: Now that's where my giggles just descended into a full-blown belly laugh! :blink:

Mauritz, jy moet maar kom "opstock" hier in Blackwood as jy Adelaide toe kom. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die lekker lag, daai holle is seker bederf met lekker geure, En die pads?????????????????????????????????????????

Link to comment
Share on other sites

Ja-nee Mauritz, die lag kom ook net uit - almal hier wil net weet wat gaan aan!!! :rolleyes::jester:

Sit ook maar nou net hier op die kantlyn en geniet dit....he he he!!!

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz

Ek gaan kyk gister weer in Woolies - nie na die pads nie - ek koop ook nie daai lekka ruik hol tissues nie. Ek gaan soek na al hierdie sjampoos wat mense reken nou oppie rakke is.

Hier in ons Woolies in net 'n paar - ek maak sommer gebruik van die situasie en koop 'n paar - wil sommer reg wees vir die volgende 20 jaar - wil nie weer deur die ding gaan nie.

Eerste botteltjie is nogal 'n 'Schwarzkopf' - sien, nou het ek 'n bleddy swart kop. Dit is blykbaar 'n 'strengthening shampoo' - wat dit ookal beteken - seker om al die sagte mannetjies (LET WEL - ek het nie gesê gay nie - die kan deesdae SNAGS ook insluit......nê) nou hard te laat voel. Ek gaan nou blykbaar 80% sterker hare hê - waar het jy dit nou gesien - gaan soos 'n ystervark lyk. Almal het nou seker 20% van die normale sterkte hare.

Ek het eintlik na daai 'Pert' sjampoo van Annette gaan soek - ek wil ook Perty voel.

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

Lekker Mo,

Vat vir jou 'n boskasie soos die van 'n perdestert of soos jy noem 'n ystervark! Geen ander keuses nie, so geniet hom.

Maar as ek jou vang daai hare afskeer is daar moeilikheid, want waaroor gaan die res vd forum dan oor lag...kekeke.

Goed gaan daar.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mauritz

Ek het jou pos terdee geniet!!! En AfrikaSon se verklaring van die 'Pads for men' het my laat skater!

Ek dink die hele storie is uit verband geruk, geniet die humor soos net die Afrikaanse taal dit kan uitdruk.

Groete

Tania

Edited by Die Krugers
Link to comment
Share on other sites

Wel as ek mense laat 'gril' kan ek regtig nie die humor daarin sien nie.

Sommige van die posts is regtig beledigend.

Ag Shame! beninsyd :)

Bietjie laat gelees maar ag shame! :):whome:

Link to comment
Share on other sites

Ek het nou so lekker gelag vir jou storie... ek moet dit nou eers vir manlief gaan oorvertel. Dis VREK snaaks.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...